© Hierdie blog is onderhewig aan kopiereg. Geen hergebruik sonder toestemming.
Januarie 14, 2013
This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.
Juffer oor Skoolgaande of skoolpligtige… | |
Richard oor Skoolgaande of skoolpligtige… | |
Dr Christa van Stade… oor Boelie Teenkampingsweek | |
Juffer oor Ontmoet vir Juffrou | |
Yodi oor Ontmoet vir Juffrou | |
Juffer oor halveer | |
Ursla Werner oor halveer | |
Juffer oor Skakels na skole | |
Eleanor oor Skakels na skole | |
Juffer oor Ontmoet vir Juffrou |
Jun 11, 2018 @ 14:28:20
My dogtertjie ly aan aandag aflybaarheid. Watse reëls kan ek in die huis toepas en watter oefeninge kan ek met haar doen?
Jun 11, 2018 @ 22:19:59
Hallo, Daniela 😉
Ek weet dat heelwat kundiges ‘n goeie roetine noem en ander hou ook van die idee van kort huiswerktye. Die outjie werk byvoorbeeld vir 20 minute en loop ‘n draai, hop op ‘n springmat of swaai voordat sy/hy voortgaan met die werk. Betrek sommer verskillende aktiwiteite vir die breuke.
‘n Gebalanseerde dieet behoort te help. Sien ook hierdie riglyne en artikels.
Ek hoop dit kan help 😉