Tuiste

Werksvelle, Muurkaarte en ander hulpmiddels » jufferteachablad


Posted on Vrydag, April 22nd, 2016 at 12:23 vm at 1091 × 1462

You can skip to the end and leave a reply.  |

6 Kommentaar (+add yours?)

  1. Zylia Volschenk
    Mei 09, 2016 @ 08:43:05

    Ek wil graag bestel, maar maak nie saak hoe ek my Password intik, dit wil nie werk nie.

    Antwoord

    • Juffer
      Mei 09, 2016 @ 13:06:17

      Middag, Zylia 😉
      Ek het ongelukkig nie insae in die tegniese afdeling nie, maar as jy op hul blad of op Teacha (FB) ‘n boodskap laat gaan hulle beslis vinnig met jou kontak maak. Ek sal ook ‘n boodskap stuur.

      Antwoord

  2. Leazile du Toit
    Mei 18, 2016 @ 11:59:56

    Mail as vir my katalogus. Syel belang in julle produkte

    Antwoord

  3. Adriaan Rhode
    Apr 09, 2018 @ 12:26:26

    Opsoek na muurkaarte vir wiskunde en wetenskap vir graad 4 tot 7.
    Hoe gaan ek tewerk om te bestel

    Antwoord

    • Juffer
      Apr 09, 2018 @ 13:39:06

      Middag, Adriaan 😉

      Onnies Online en Teacha het werk vir die ouer leerders en Depicta het oulike muurkaarte. Ek fokus hoofsaaklik op die Grondslagfase, maar het enkele items/dokumente wat dalk kan help. Tik gerus soekterme soos “vraestelle, wiskunde huiswerk, breuke, tyd, toeps…” by die bruin soekblokkie hier aan die regterkant in (vir verskeie gratis opsies) of loer hier na die pryslys (200+ muurkaarte, dekor, werksvelle, ens.).
      Daar is blou skakels aan die regterkant van elke produk – waarop jy kan klik om na die winkelrak te gaan.
      Items soos die “Wiskunde Hersiening: Graad 3…” behoort te kan help. Koekeloer, kies, klik, koop en druk uit. Toets gerus eers met ‘n gratis produk.
      Ek hoop dit kan help.

      Antwoord

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: