Deel gerus met ander:
- Deel dit op Twitter(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Stuur 'n skakel na hierdie bladsy vir 'n vriend(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Druk dit(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Click to share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
Mar 26, 2019 @ 12:06:35
Ek is op soek na die klein letters van die ABC om na te trek omdat my kleinseun sy b en d omruil en die o verkeerde kant toe maak
Mar 26, 2019 @ 14:07:01
Hallo, Elsa 😉
Loer gerus na die skrywes oor b en d verwarrings, robotkaarte, lettervorming en spikkelletters om na trek. Loer ook na die onderskeie skakels in die artikels of die hofies “Drukbare Bladsye” en “Produkte” in die bruin balkie hier bo.
Ek hoop dit kan help 🙂
Jan 18, 2021 @ 18:07:14
Hi. Waar kan ek my kind se naam en van laat maak om op die dots te leer skryf?
Jan 18, 2021 @ 20:03:46
Hallo, Su-Mari 🙂 Jy kan die font/rekenaarskrif hier aflaai of stuur gou vir my die naam en ek stuur vir jou ‘n bladsy of twee om tuis te probeer. Loer gerus ook hier na ‘n paar gratis idees.