Advertisements
Tuiste

Search Results for: Ouditiewe persepsie

visuele persepsie

Lewer kommentaar


Net soos die ouditiewe persepsies (gehoor/luistervaardighede), is visuele persepsie bitter belangrik vir die ontwikkeling van leer by jong kinders.  Hulle gaan immers die meeste leer deur na verduidelikings te luister en deur demonstrasies na te doen.  Hiermee dan ‘n paar werksvelle om die visuele persepsies te ontwikkel.  Kyk na die voorbeelde, skep dan jou eie of loer gerus in aktiwiteitsboeke […]

Speelgoed

1 Kommentaar


Jessica het gevra of ek kan help met idees i.v.m.  speelgoed (Graad R-vlak as ek reg kyk).  Wat van die volgende? Kry gemorspos met speelgoed daarop.  Plak dit teen die muur op. Perseptueel… Visuele diskriminasie:  Soek al die speelgoed vir dogtertjies en die speelgoed vir seuntjies.  Waarmee sal beide geslagte graag speel. Ouditiewe persepsie:  Watter […]

amper in die groot skool

14 Kommentaar


Dit is amper tyd vir die groot skool.  Dit is nou tyd vir ekstra werk en speletjies om die vaardighede op te skerp.   Hiermee ‘n paar aktiwiteite om op ‘n lekker speel-speel wyse te doen.  Hou alle “skool” aktiwiteite  of speletjies lekker en informeel.  Indien die kleinding sukkel, stop die speletjie en gaan oor na […]

Belangrike dinge: Graad R en 1

18 Kommentaar


Wanneer die fondamente vir lees en leer gelê is en die kind die aspekte bemeester het, begin hy ryp word vir formele onderrig. As die leesproses begin voor die gereed is om die inligting in te neem, kan dit lei tot lees- en leerprobleme.  Sonder ‘n sterk grondslag, kan die gebou ineen stort. Ontwikkelingsmylpale artikel […]

wêreld opvoedkundige spele 2012

Lewer kommentaar


Die 1ste Maart is Wêreld Boekedag, die 6de is Wêreld Speldag, die 7de Wêreld Wiskunde Dag en die 8ste is Wetenskapdag.  Jy kan  jou klas op World Education Game se webtuiste registreer en dan teen internasionale teenstanders kompeteer om jou kennis te toets.  Indien jy nie aan dié speletjies wil deel neem nie, kan jy […]