Search Results for: Skrif
Skrifdag, 23 Januarie
Januarie 20, 2021
Skrifdag word gewoonlik elders gevier, maar hoekom dan nie ook hier nie? Loer gerus na hierdie skakels en snuffel gerus deur die verkorte inhoudsopgawe aan die regterkant of die “Drukbare Bladsye”-hofie bo-aan My Klaskamer. Tik gerus ook soekterme soos “skrif, skryf, lopende skrif…” by die soekblokkie hier aan die regterkant in vir meer idees. Potloodgreep […]
spikkelskrif
Desember 12, 2017
flitskaarte, Graad 1, Graad 2, Graad R, hulpmiddels, klaskamer, skrif alfabet, letters, robotkaart, robotskrif, skrif, spikkelskrif 4 Kommentaar
Iemand het onlangs na items in ‘n spikkelskrif gesoek. Hierdie is die werksvelle wat die robotkaarttipe skrif bevat. Dit is nie ‘n font nie. Indien jy rekenaarskrif benodig, loer gerus hier: font
Skrifdag, 23 Januarie
Januarie 22, 2017
afrikaans Graad 1, Graad 2, Graad 3, Graad 4, handskrif, skrif, skrifdag, skryf 2 Kommentaar
Vind hiermee ‘n paar skakels in verband met skrif ingesluit. Tik gerus ook soekterme soos “knip, perseptuele, skrif, skryf, handspier, patroon, patrone, syfers, tuis…” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in (of loer na die “Drukbare Bladsye“-hofie) vir meer idees. Robotkaarte (drukskrif / lopende skrif) Potloodgreep Drukskrif Bladsy Handwriting Lopende Skrif Bladsy Cursive Writing ABC […]
Skrifdag
Januarie 23, 2015
afrikaans, skrif fynmotoriese, fynspier ontwikkeling, handspier, skrifdag Lewer kommentaar
23 Januarie is Skrifdag in ander wêrelddele, maar kan beslis ook in Suid-Afrika gevier word. Vir die jonger outjies, kan ‘n mens fynspier oefeninge gee: Bou eenvoudige prente, lyne, vorms, syfers of letters met ‘n pennetjiebord. Vorm eenvoudige prente met rekkies op ‘n spykerbord. (Bou byvoorbeeld ‘n huisie uit vorms.) Versteek klein speelgoed of albasters […]
Skrifdag
Januarie 14, 2014
Skrif tel vir punte en maak deel uit van die algemene assesserings. Oefen solank.
Skrifdag
Januarie 11, 2012
afrikaans, skrif alfabet, drukskrif, lopende skrif, patrone, skrif, skrifdag, skryf 4 Kommentaar
Amerika vier op 23 Januarie Nasionale Skrifdag en doen dit nes die Amerikaners kan. Die groot vraag wat geopper word is of skrif (met die hand) nog relevant is in die moderne en tegnologiese gemeenskap. Is dit dalk ‘n kunsvorm wat op sy geskuif sal word? Volgens sommige studies stimuleer skrifoefening juis breinwerking en verbeter […]
Skrif voorbeelde
Februarie 27, 2010
afrikaans, huiswerk, inkleur + aktiwiteite, kinders, klaskamer drukskrif, kursief, letter, lopende skrif, patrone, skrif oefeninge, skrifles, skryf 8 Kommentaar
Hier is ‘n paar idees vir tuis-oefeninge. Druk die voorbeeld uit en sit dit langs die kleinding neer of plak dit teen die muur vas. Gebruik ‘n “lyntjieboek” om in te oefen. Ek is nie seker of die prente se skaal korrek sal wees indien jy dit direk druk nie. Indien dit wel werk – […]
lopende skrif
Februarie 17, 2009
afrikaans, kind, klaskamer, mamma, ouers, pappa, skrif cursive, Graad 2, Graad 3, kursief, letters, lopende skrif, skrif, vas skryf 37 Kommentaar
Hiermee ‘n voorbeeld van lopende skrif se letterformasies. Lekker oefen! Sien ook die ABC’s van skryf, patrone, Hand- of vingeroefeninge as deel van ‘n skrifles, stadige skrif en die aspekte van perseptuele ontwikkeling. CNX se voorbeelde (mag dalk na ‘n ekstra skakel verwys. Klik daarop.): Lopende Skrif Spikkelskrif Robotkaarte Oefeninge: Cursive Lopend VB (meer) Lopende Letters (Druk op […]
Hand- of vingeroefeninge as deel van ‘n skrifles
Februarie 6, 2009
afrikaans, kind, klaskamer, onderwys, skrif fynspier, hand-oog, oog-hand koördinasie, skrif, skryf 14 Kommentaar
Ek het hier onder vir jou skakels geplaas waar daar “skrifferige” dinge bespreek word. Afhangend van die ouderdomsgroep kan jy ook die volgende doen as alternatiewe of as deel van die skrifles: Oefen skrif op groot ongedrukte koerantpapier – in gekleurde styselpap. Die kinders smeer die papier met ‘n dun lagie stysel en doen die […]
Aarde Dag
April 19, 2020
2020 aarde, aarde dag Lewer kommentaar
Vanjaar val Aarde Dag so in die middel van die grendeltydperk. Hoe gaan ‘n mens dan nou in jou huis op hierdie dag fokus? Kyk na gebruike in die huis en moontlike vermorsings. Kan ‘n mens sekere items dalk eerder herwin, herverbruik of in ‘n komposhoop begrawe? Sny ou papbokse as legkaarte op, gebruik blikke […]
Leer Tuis (Skoolsluitings)
Maart 15, 2020
2020, afrikaans aanlyn uitstappies, Corona, COVID-19, interaktiewe kaarte, museum, selfstudie, tuis oefeninge, tuisonderrig, wêreldkaarte 1 Kommentaar
Vir die komende weke het velerlei Engelse webblaaie heelwat werk GRATIS beskikbaar gestel. Vind hiermee dan enkele idees: Gratis departementele werkboeke (- ook Boek 2 van 2020). Gratis departementele leesboeke (sluit ander in). Lees ‘n boek, ‘n gedig, lirieke… Clarkness laat jou toe om gratis, eenvoudige stories op ‘n foon, tablet of rekenaar te lees. […]
Klaskamerdekor en Dinge: Loer gerus
Desember 6, 2019
2020, afrikaans, klaskamer bye, dekor, emoji, feëtjie, gesiggie, haai, heroes, hulpmiddels, kabouter, klaskamer, leeu, lieweheersbesie, lugballon, lugvaart, oerwoud, panda, pikkewyn, plaas, see, sirkus, skaap, skeepstema, temas, uil, uiltjie, versier, vetplant, voëls, woud Lewer kommentaar
Vind hiermee ‘n paar goedjies waarmee jy jou klas in 2020 kan optof. Vir werk en ander hulpmiddels, kan jy soekterme soos “klanke, lees, hersien, verwarring, flitskaart, sigwoord, lees, leesreeks, leeslys, stories, liedjies, rympies, wiskunde huiswerk, woordsom, meer en minder, voor en na, breuke…hulpmiddels, beplan…” by die soekblokkie aan die regterkant in tik. Loer ook […]
Hoe kan ons ‘n liefde vir lees kweek en ter selfde tyd geletterdheidsstandaarde verhoog?
Oktober 1, 2019
afrikaans, lees Intermediêre Fase 2 Kommentaar
As ‘n voormalige Engels-huistaalonderwyser in graad 4 – 6, weet ek ‘n ding of twee oor hoe Engels beskou word in klasse waar die meerderheid leerders nie Engels as hul huistaal praat nie – ‘n norm in Suid-Afrika. Dit kan dikwels ‘n stryd wees om leerders te oorreed om te lees vir plesier (dis nou […]
Die Padda
Februarie 18, 2019
afrikaans lewensiklus, padda Lewer kommentaar
Iemand het inligting oor die lewensiklus van ‘n padda (vir ‘n multi-graad klas, Graad R – 3) gevra. Hiermee dan ‘n paar idees. Padda prente As ‘n mens ‘n visbak met paddavisse in die klas kan aanhou, sou dit wonderlik wees. Die kinders sou dan kon sien hoe paddas ontwikkel, beweeg en lewe. ‘n Mens […]
Dinge wat ons nodig het om te lewe
Februarie 12, 2019
Iemand het idees gevra vir aktiwiteite in verband met dinge wat ons nodig het om te lewe. Ons het oorwegend skoon lug (suurstof), kos (vrugte, groente, vleis, grane…), water, skuiling (behuising/beskutting) en klere nodig. Hiermee dan so ‘n paar idees om dit aan te spreek. ‘n Collage Die agtergrond: Berei die lae apart (oor dae) […]
“Welkom terug” idees
Desember 31, 2018
2019, afrikaans 2019, pasella, terug skool toe, welkom idees 2 Kommentaar
Die nuwe skooljaar begin eersdaags. Hiermee dan ‘n paar idees: Bring jou basiese opskrifte en muurprente aan voor die kinders kom en beplan jou riglyne, klasreëls, werkies, ens. sodat jy dit stuk-stuk kan bekend stel. Hoe gaan jy jouself bekend stel? Het jy ysbrekers in gedagte? Hang Welkom-boodskappe teen die klasdeur en voor teen die […]
Produkte
Augustus 26, 2018
Kommentare af op Produkte
Alle produkte in my winkel is slegs elektronies beskikbaar. Sodra jou transaksie deur gaan, kan jy die dokumente aflaai en uit druk. Toets gerus eers met ‘n gratis produk of twee. *Heelwat van hierdie konsepte word gratis in My Klaskamer bespreek. Vra gerus indien jy na iets spesifieks soek. Hoe maak ‘n mens? Klik op […]
10
Augustus 21, 2018
2018, klaskamer alfabet, diere, flits, freebies, getal, gratis, inkleur, kombinasies, My klaskamer, sigwoord, somme, syfer, tien 4 Kommentaar
September is die herdenkingsmaand van My Klaskamer – ‘n webjoernaal (blog) vir ouers, onderwysers en onderwysstudente. Vanjaar bestaan Juffer en My Klaskamer reeds 10 jaar en daarom is dit tyd vir ‘n paar gedagtes rondom die getal 10. Jonger leerders leer vinnig om tot by 10 te tel, maar hoe kan ‘n mens so ‘n […]
Linkshandigheid
Augustus 11, 2018
afrikaans linkerhand, links, linkshandigheid Lewer kommentaar
13 Augustus vier ons Linkshandigheidsdag. Hoeveel kinders in die klas is linkshandig? Watter aanpassings maak julle? Dink byvoorbeeld aan die volgende: ‘n Skêr vir linkshandiges Plasing in die klas: Verseker dat outjie nie elmboë met ‘n regshandige outjie hoef te stamp nie. Demonstreer skriflesse van aangesig-tot-aangesig, sodat jy onderstebo skryf – eerder as om langs die […]
Woorde