Tuis

Search Results for: app

Rekenaarwetenskappe

Lewer kommentaar


Dis byna Rekenaarwetenskapweek. Is daar iets waaroor jy nog altyd gewonder het? Vind meer oor die funksie of program uit en kyk of jy dit in die nuwe jaar kan aanwend.

Rekenaarwetenskappe

2 Kommentaar


Vandeesweek begin die Rekenaarwetenskappe week elders, maar dit sal ook interessant wees om dit jou eie klas of tuis te probeer.  Weet jy wie die rekenaarpioniers was? The Hour of Code het interessante aktiwiteite wat die outjies spelenderwys leer om programme te skep…Loer gerus hier na oulike toeps,  e-boeke (elektronies boeke), Google aanvullings en hulp […]

Nog oulike Apple en Android toeps/apps

Lewer kommentaar


Na aanleiding van versoeke, het die volgende toeps geplaas ter aanvulling van die skrywe oor Apple/iPad toeps. Ek het onlangs op ‘n toep af gekom wat jou van gratis toeps inlig. Appsgonefree gee jou ‘n daaglikse lysie om af te laai en te kies.  Daar is dikwels iets vir ‘n bietjie intervensiewerk. Clock Puzzle help met die uitleg van […]

iPad Apps / Toeps

4 Kommentaar


Die volgende iPad Apps (en meer) is ook aan die regterkant onder “Hulpmiddels” gelys.  Die eerste groep is meestal Afrikaanse Apps (Big Bug Books en Via Afrika Wiskunde is in Engels en Afrikaans beskikbaar) en die tweede groep is Engelse Apps.  Die hele Letterland storiereeks is aan die regterkant gelys – asook Biebie en Kalla […]

Android Apps / Toeps

2 Kommentaar


Hierdie is enkele Android Apps – wat ook aan die regterkant onder “Hulpmiddels” gelys is.  Die eerste gedeelte se Apps is meestal in Afrikaans en die tweede helfte is Engelse Apps.  Big Bug Books en Via Afrika se Apps is tweetalig. *Op TinyTap kan jy die musiek verdoof deur op die note te klik.  Maak […]

kappie

Lewer kommentaar


  Eenvoudige kappie sinne  vir die jonger outjies.

die rapport en rapportkommentaar

9 Kommentaar


Dis die einde van die jaar en ‘n mens wil die laaste rapport ekstra spesiaal maak.  Indien jy baie tyd op hande het, kan jy self ‘n oulike koevert vir elke kind maak…indien jy ‘n onderwyseres is…kan die kinders dit maak 🙂 Jessica Jones het oulike idees oor koeverte.  Ek gaan nog so ‘n paar […]

Hemelvaart

Lewer kommentaar


Ons vier Hemelvaart op die 13de Mei. Loer gerus hier na ‘n paar liedjies en idees vir dié spesiale dag. Hemelvaart: Drukbare lesidee Die Hemel: Oudioboek (vir kinders), Groter prente (inkleur), Kleiner prentjies Heaven: Audiobook for children, Larger pictures to colour, A smaller version, Colour Allerbeste Stories uit die Kinderbybel, Volume 3 Hemelvaart (Preke ter […]

Outisme Spektrum

Lewer kommentaar


Outisme dek ‘n enorme spektrum – wat daarop dui dat elke kind met outisme, ‘n unieke kombinasie uitvalle en besondere talente kan hê. In Amerika, is die voorkoms van ASD (Autism Spectrum Disorder of Outisme) bykans 1 uit elke 58 kinders en wêreldwyd word soortgelyke statistieke gelys. Die moontlikheid dat jy waarskynlik kinders op die […]

Earth Hour: Ligte uit

Lewer kommentaar


Wat kan ‘n mens vanjaar tydens Earth Hour doen? Versier ‘n spesiale houer met aktiwiteite, versnapperinge en bederfies wat julle tydens Earth Hour en ander onverwagse tye kan inspan. Sluit gerus kerse, vuurhoutjies en ‘n lantern daarby in. Steek kerse en/of lanterns aan waarby julle boeke kan lees speletjies kan speel kan inkleur kan gesels […]

My Valentyn

Lewer kommentaar


Wanneer laas het die skooljaar na Valentynsdag begin? Snuffel gerus hier na vorige jare se idees. Vanjaar sal ontsmettingsmiddels (met ‘n boodskappie) en elektroniese boodskappe veiliger wees. Mag hierdie jaar besonders wees. Gesondheid en beterskap vir jou en jou geliefdes.

Makliker Terug Skool Toe

Lewer kommentaar


Snuffel gerus deur hierdie idees, maar loer ook na soortgelyke skrywes onderaan hierdie skrywes. Ken mekaar idees ”Welkom Terug”-idees Boeke oortrek (idees en voorblaaie) ‘n Terug-skool-toe lysie Kosblik idees Stories Naamkaartjies (etikette): 1, vissies, olifante, lieweheersbesies, bye, volstruise, uile, merk skryfbehoeftes. Naamkaart vir die tafelblad Tafelbladkaarte: 1, 2, 3 Welkom vlaggies: Potlode, Blou, Welkom raamlysie […]

Klaskamerdekor

Lewer kommentaar


Loer gerus na die velerlei klaskamerdekor opsies en idees om jou klaskamer te versier. Snuffel gerus hier of tik soekterme soos naamkaartjies, pasella, ‘n nuwe skooljaar, klaskamerreëls, boek oortrek, “Welkom terug” idees…by die soekblokkie hier aan die regterkant in vir verskeie gratis idees.

Onderrigplanne, ATPs

4 Kommentaar


2021 Loer gerus na die onderskeie graadvlakke se onderrigplanne. Meer Grondslagfase tale is hier beskikbaar. Die amptelike lys Onderrigplanne vir die Intermediêre Fase. Die amptelike lys Onderrigplanne vir die Senior Fase. Die FET Onderrigplanne. 2021 Graad 1 – 12 2021 Graad 4 – 12

Corona en Covid-19

Lewer kommentaar


Afrikaans: Corona velle English: Corona sheets Was Hande Meer muurkaarte Tik gerus ook soekterme soos higiëne by die soekblokkie aan die regterkant in. Iemand het ‘n idee gehad dat jy soggens ‘n stempel op elkeen se hande druk en kyk of dit nog daar is teen die middag – as almal gereeld hande (korrek) gewas […]

Pay it Forward, Onbaatsugtigheid

Lewer kommentaar


Dis een van die dae Onbaatsugtigheidsdag – ‘n dag waarop ‘n mens ekstra deernis teenoor jou medemens kan toon sonder om ‘n teenreaksie te verwag. ‘n Mens sal vanjaar baie vindingryk moet wees, maar dink aan maniere om jou medemens te help sonder om die insluitings- of grendeltydreëls te oortree. Skakel gerus organisasies of instansies […]

Aarde Dag

Lewer kommentaar


Vanjaar val Aarde Dag so in die middel van die grendeltydperk. Hoe gaan ‘n mens dan nou in jou huis op hierdie dag fokus? Kyk na gebruike in die huis en moontlike vermorsings. Kan ‘n mens sekere items dalk eerder herwin, herverbruik of in ‘n komposhoop begrawe? Sny ou papbokse as legkaarte op, gebruik blikke […]

Afstandsonderrig: Verskillende idees om te probeer

Lewer kommentaar


Google Classroom en SeeSaw werk tans goed vir my outjies. Die skool het seker gemaak dat al die InterSen leerders ‘n e-pos adres het waarmee hulle by Google Classrooms kan aansluit. Elkeen van my ouer graadgroepe het ‘n eie Google klaskamer en ons maak afsprake om in die groep se Google Meet-funksie te gesels. Jy […]

Hulpmiddels

Lewer kommentaar


Alle produkte is slegs aanlyn beskikbaar.Sodra die betaling deur gaan, kan jy die items begin uit druk.Toets gerus eers met die GRATIS produkte. Meer GRATIS idees is hier in MyKlaskamer.com beskikbaar. Loer na die inhoudsopgawe aan die regterkant en tik gerus soekterme soos die volgende by die soekblokkie aan die regterkant vir verskeie idees in: Taal: abc […]

Gratis Leesboeke

14 Kommentaar


Die Onderwysdepartement het verskeie Grootboeke en Leesboeke in Afrikaans en Engels – 11 tale in totaal – op hul webblad geplaas. Loer gerus hier na spesifieke voorbeelde. Die dokumente is baie groot. Laai die boeke (dalk verkieslik in ‘n WiFi-area) af om herhaaldelik te lees en om data te spaar. Graad R: Voorleesles: Gouelokkies (storie), […]

Older Entries