Advertisements
Tuiste

Search Results for: apps

Nog oulike Apple en Android toeps/apps

Lewer kommentaar


Na aanleiding van versoeke, het die volgende toeps geplaas ter aanvulling van die skrywe oor Apple/iPad toeps. Ek het onlangs op ‘n toep af gekom wat jou van gratis toeps inlig. Appsgonefree gee jou ‘n daaglikse lysie om af te laai en te kies.  Daar is dikwels iets vir ‘n bietjie intervensiewerk. Clock Puzzle help met die uitleg van […]

iPad Apps / Toeps

4 Kommentaar


Die volgende iPad Apps (en meer) is ook aan die regterkant onder “Hulpmiddels” gelys.  Die eerste groep is meestal Afrikaanse Apps (Big Bug Books en Via Afrika Wiskunde is in Engels en Afrikaans beskikbaar) en die tweede groep is Engelse Apps.  Die hele Letterland storiereeks is aan die regterkant gelys – asook Biebie en Kalla […]

Android Apps / Toeps

2 Kommentaar


Hierdie is enkele Android Apps – wat ook aan die regterkant onder “Hulpmiddels” gelys is.  Die eerste gedeelte se Apps is meestal in Afrikaans en die tweede helfte is Engelse Apps.  Big Bug Books en Via Afrika se Apps is tweetalig. *Op TinyTap kan jy die musiek verdoof deur op die note te klik.  Maak […]

gedrag en dergelike dinge

Lewer kommentaar


Iemand het navrae gerig oor beloningskaarte.  Dit wissel van ouderdomsgroep tot ouderdomsgroep… Ek het al met sukses ‘n inkleurkaart gehad wat ek dateer het en huis toe gestuur het as dit vol is. Dit is later verklein en gelamineer, sodat ons klein plakkertjies daarop kon plak en ‘n string van elkeen se hangende kaarte kon […]

‘n Nuwe skooljaar

6 Kommentaar


Dis die begin van ‘n nuwe skooljaar en heelwat nuwe juffrouens het gevra wat ‘n mens kan doen om die jaar met ‘n ekstra huppel in die stap aan te durf… Aan die begin van ‘n skooljaar, is daar heelwat senuwees betrokke – vir die kinders, die ouers en die opvoeders.  Tree dus voorkomend op. […]

beplan

2 Kommentaar


Dis die einde van nog ‘n opwindende skooljaar.  Loer gerus hier na idees vir die nuwe jaar. Uil Kalender 2018 Owl Calendar 2018 Kalender 2018 Appel Calendar 2018 Apple *2018 Pynappel Kalender met spesiale dae *2018 Appel Kalender met spesiale dae *Kersfees *Spog- en Herinneringshorlosies *Sertifikate My Klaskamer Pryslys Maart 2018 Tik soekterme (in geen spesifieke volgorde) […]

werk

6 Kommentaar


Môre, Almal Ek het onlangs nuwe bydraes op die winkelrak geplaas en daar is tans net so ‘n bietjie meer as 160 produkte in totaal.  Hier in My Klaskamer, is daar ‘n bietjie meer as dit om deur te snuffel.  Die inskrywings oor vraestelle en e-boeke is aangepas, omdat van die webblaaie hul inligting verander […]

Google Ekstras vir die klaskamer

Lewer kommentaar


Tegnologie (en aanlyn hulpmiddels) maak aanpassings en toeganklikheid vir outjies met lees en spel uitvalle ietwat beter.  Google Chrome se aanvullings bied spraak-na-tik, vertalingsfunksies, en dies meer. Die Chrome Web Store verskaf verskaf verskeie gratis opsies soos Instant Translate wat ‘n webblad kan vertaal (en selfs lees).  ‘n Elektroniese stem lees die stukkie as jy op […]

Wiskunde Week

2 Kommentaar


Elders in die wêreld, het die Wêreld Wiskunde Week pas met Pi Dag begin.  Loer gerus dié week na toeps (Android, iPad, ‘n bietjie van beide) wat op verskeie aspekte fokus. Webwerwe soos A+ Click, Math Seeds en IXL is wel Engelse webblaaie, maar die outjies behoort dit met ‘n klein bietjie hulp te kan baas […]

Luidlees-, Moedertaal- en Wêreld Boekedag

4 Kommentaar


Die volgende maand is deurspek met lees-, taal- en boekgenot:  Luidlees-, Moedertaal- en Wêreld Boekedag vind binne enkele dae na mekaar plaas. 1.  Bou woorde met los kaartjies: Gebruik klankkaartjies* om sigwoorde, spelwoorde en sinne na te bou. Neem die woorde af en druk die foto’s op A4-velle uit of… Plak die woordbouwerk op groot velle papier […]

Voorspoed

2 Kommentaar


Voorspoed met die nuwe (en laaste) skoolkwartaal! kleur flitswoorde (nog) eu flits (nog) aa flits aai flits Woordsom 1 – 20 aftreksom (nog) Woordsom 1 – 20 optel maaltafelwaaier (nog) vermenigvuldiging-een-maal-een-syfer vermenigvuldiging-twee-maal-eensyfer-getal deelsomme-in-woordvorm (nog) iPad Apps / Toeps Android Apps / Toeps Nog oulike Apple en Android toeps/apps Leeslyste Studietegnieke/-metodes Huiswerk en roetine Voorbeelde van soekterme om by die soekblokkie op My Klaskamer […]

Werksvelle, Muurkaarte en ander hulpmiddels

Lewer kommentaar


Tik soekterme (in geen spesifieke volgorde) soos die volgende by die bruin soekblokkie aan die regterkant in, loer na die “Drukbare Bladsye” of na die skakels wat aan die regterkant gelys is. hulpmiddels muurkaart naamkaart eerste dag klanke abc uitspraak alfabet sigwoord dubbelklank tweeklank drieklank klanksamevloeiings hersien meervoud verkleinwoord leestekens flits oefen self e klink […]

Huiswerk en Roetine

4 Kommentaar


Merk elke vak se boeke met ‘n kleurkol op die rugkant om dit makliker in die tas of kas op te spoor.  Gebruik dieselfde kleure op die skoolrooster. Plak ‘n kalender en rooster teen die muur op.  Merk inhandigings- en toetsdatums in dieselfde kleure as die boeke en steek die besonderhede teen die notabord vas.  Maak […]

September Huiswerk

2 Kommentaar


September Huiswerk (Drukbaar) Gebruik die volgende inligting tesame met die kalender: Syfers en getalname 1 – 100 oefen Drukbare kalenders Rugby Suid-Afrika Wat maak jou onderwyser spesiaal? *Maak opnames met ‘n selfoon.  Gebruik die See Saw toep as dit vir die klas is.

Internasionale Geletterdheidsdag en SA Boekweek

Lewer kommentaar


Op 8 September vier ons Internasionale Geletterdheidsdag en van 7 – 13 September is dit Nasionale Boekweek in Suid-Afrika. Stel hope ou tydskrifte en koerante beskikbaar sodat die outjies die opskrifletters in nuwe woorde en sinne kan gebruik.  Bou slagspreuke of idiome en laat die outjies hul eie prente daaroor teken.  Plak dit in die gange op, sodat […]

Engels: Aanleer en Vaslegging

2 Kommentaar


Klik op die skakels in die skrywe om na enkele dokumente te gaan.  Die prente is voorbeelde daarvan.   Hoe spreek ‘n mens die klanke uit?  Kan die outjie die klanke uitken deur na die woorde te luister?  Kan hy/sy eenvoudige woorde ontsluit en met die meegaande prente verbind? Hersien die Engelse sigwoorde deur dit te lees en […]

Luidleesdag

4 Kommentaar


Ja, daar is werklik ‘n Luidleesdag.  Skep Woensdag die geleentheid vir luidlees deur middel van die volgende moontlikhede: Lees ‘n storie tydens ‘n saalbyeenkoms voor. Lees ‘n storie oor die interkom voor. Deel die klasse in groepe in sodat klasse oor die graadvlakke heen vir mekaar lees (makker lees). Laat die kinders saam lees en […]

Krieket

4 Kommentaar


Die Krieket Wêreldbeker word vanjaar gesamentlik deur Australië en Nieu-Seeland aangebied.  Weet jy hoe Australië en Nieu-Seeland lyk?  Australië is bekend vir sy koala-beertjies, kangaroes en eendbekdiere.  Nieu-Seeland is baie kleiner as Australië en lê suid-oos van Australië.  Die land is veral bekend vir die kiwi vrug en die kiwi voëltjie.  Loer gerus na ‘n wêreldkaart […]

Boeke Nag

Lewer kommentaar


23 April is Wêreld Boeke Nag. Hou ‘n Gesinsaand.  Nooi gesinne na die biblioteek met die belofte van sagte kussings, koffie, warm sjokolade en malvalekkers.  Hou uitstallings van die skool se nuutste biblioteekboeke en lees vir mekaar. Nooi die ouers om saam na nuwe moontlikhede te kyk en om saam om oulike boeke vir die […]

Bybelverhale en Sondagskool

8 Kommentaar


  Ek het ‘n paar navrae in verband met Bybellesse en Sondagskool ontvang.  Ek plaas hiermee skakels na baie oulike webtuistes wat idees bied om die lesse vas te lê.  Dit is nie ‘n kurrikulum nie en dien slegs as aanvullende hulpmiddels vir die jongspan. Elektroniese boeke en gebede ‘n Leerplan Afrikaans 1.  Bybelklub 2.  […]

Older Entries