Search Results for: arbeidsterapie
arbeidsterapie
Maart 11, 2009
afrikaans, kind, kinders, skool, skrif, terapie 110 Kommentaar
‘n Soekfunksie Indien u kind baie van die volgende uitvalle openbaar en indien die klasopvoeder dit as ‘n probleem ervaar, kan ‘n evaluasie deur ‘n arbeidsterapeut waardevol wees. Hierdie diens is aftrekbaar van die meeste mediese fondse. Tasdefensief: Die kind hou nie van fisieke kontak nie en vermy aanraking. Vermy spel met liggaamskontak (bv. rugby, […]
Aandagafleibaar
Mei 13, 2013
afrikaans aandag, aandagafleibaar, ADD, ADHD, konsentrasie, konsentreer 7 Kommentaar
Plaaslike navorsing (Prof. A Venter, UFS) Plaaslike navorsing (Prof Venter – Copy (2)) Dr. Gabriel Malherbe Verklarings Dr. Jeeva 7 feite oor ADHD Simptome/Kenmerke/Raad ADHD Aware Aktiwiteite en Sport vir kinders ADHASA (Suid-Afrikaanse ondersteuningsgroep) ADDers (Suid-Afrikaanse ondersteuningsgroepe) Artikel Kriewel maar… ‘n Gonser vir Dagdromery SoListen/Tomatis Inligtingstuk Belangrik…Daar is baie faktore wat aanleiding tot afleibaarheid kan gee. […]
onderwysersdag
Oktober 3, 2010
afrikaans juffrou, meneer, onderwyser, onderwysersdag, skool 2 Kommentaar
Die tema vir hierdie jaar se Onderwysersdag is min of meer “Die pad na herstel begin by onderwysers”. Dit val so reg in die kraal van remediërende opvoeding en ondersteuning. Indien jy dalk opgelei is in spraak- en taalterapie, opvoedkundige sielkunde, arbeidsterapie of skoolverwante hulp kan bied sal ‘n bietjie hulp per week BAIE waardeer […]
Wat is ‘n “VMI”?
Maart 14, 2010
afrikaans, kind, klaskamer, skool, skrif, terapie arbeidsterapie, probleem, Visual-Motor Integration, visuele, visuele persepsie, VMI Lewer kommentaar
Dié van julle wat al ‘n verslag van ‘n arbeidsterapeut of ‘n opvoedkundige sielkundige onder oë gehad het, sou ‘n verwysing na die kind se VMI gesien het. Dit staan vir Visual-Motor Integration en het te make met die kind se vermoë om beelde te interpreteer en weer te gee. As die outjie se VMI […]
Verwysings
Oktober 26, 2008
Hopelik kan ons ‘n paar telefoonnommers en dinge ruil om kinders spoedig te ondersteun. Aandagafleibaarheid: Helderberg Ondersteuningsgroep (vergader maandeliks): Kontak Vergezicht school vir inligting: vergezicht123@gmail.com Kinderpsigiater wat meer raad kan bied. ADHASA Maatskaplik: Badisa en ACVV Lifeline Berading: 021 461 1111 Lifeline Berading Nasionaal: 0861 322 322 Childline Berading: 021 461 1114 Childline Tolvry (Gratis): 0800 055 […]
Woorde