Tuis

Search Results for: b en d

onthou b en d

6 Kommentaar


Vorm die “als reg” (“okay“) teken met die vingers en sit die hande voor jou neer…of druk die gebalde vuiste teen mekaar.  Wat hoor jy eerste? b.  b staan eerste.  Wat hoor jy laaste? d.  d staan laaste. Naamkaartjies Deskplates b en d tafelblad b-en-d Druk b-en-d uit.  Trek die b in blou na of skeur-en-plak stukkies […]

b en d verwarrings

19 Kommentaar


b-en-d Ek het gister geantwoord op ‘n vraag oor b en d verwarrings.  Ek plaas dit hier as ‘n artikel en las ‘n paar dinge by… Die belangrike ding van b en d is om dit afsonderlik te verduidelik. b begin altyd bo en beweeg dan af. Jy verbeel jou dat jy baie lekkers voor […]

Moedertaaldag, Boekedag en Biblioteekweek

Lewer kommentaar


Moedertaaldag word op die 21ste Februarie gevier. Daarna volg Wêreld Boekedag op die 4de Maart en duur die Suid-Afrikaanse Biblioteekweek van die 15de tot die 21ste Maart. Gebruik gerus hierdie volgende paar weke om klanke te hersien, flitskaarte te lees, sigwoorde te hersien, rympies, lirieke en stories te lees of om na stories te luister. […]

My Valentyn

Lewer kommentaar


Wanneer laas het die skooljaar na Valentynsdag begin? Snuffel gerus hier na vorige jare se idees. Vanjaar sal ontsmettingsmiddels (met ‘n boodskappie) en elektroniese boodskappe veiliger wees. Mag hierdie jaar besonders wees. Gesondheid en beterskap vir jou en jou geliefdes.

Redenaars 2021

Lewer kommentaar


Die 2021-temas is bekend: Huistaal Graad 1 tot 3 Kaalvoet Wonder Fees Huistaal en Addisionele Taal Graad 4 en 5 Letters Voetspore Voel Kaalvoet Wonder Fees Huistaal en Addisionele Taal Graad 6 en 7 Toekoms Liefhê Afronding Letters Voetspore Voel Huistaal en Addisionele Taal Graad 8 en 9 (Voorbereid) Lees Instinktief Seine Toekoms Liefhê Afronding […]

Erfenisdag

Lewer kommentaar


Daar is ongelooflik baie om op trots te wees en baie dinge wat ons kan vier en herdenk op Erfenisdag. Watter museums of monumente is daar in jul omgewing?  Hoe het die dorp of stad ‘n honderd, twee honderd of selfs drie honderd jaar gelede gelyk?  Wat het intussen by gekom?  Hoe lyk die oudste […]

Geletterdheidsdag en SA Boekweek

2 Kommentaar


Vanjaar se SA Boekweektema is Passport to Tomorrow.  Hulle vier ook ‘n dekade van boekbetowering.  Betrek gerus die gedagte van reis of betowerende sprokies tydens hierdie dae en geniet die wegbreekkansie. Die Internasionale Geletterdheidsdag val in die middel van die SA Boekweek – op die 8ste September.  Gebruik dié besonderse dag om sommer ekstra boeke […]

Boomplantweek en Lentedag

Lewer kommentaar


Tradisioneel vier ons Boomplantdag op die 1ste September.  Vanjaar se Bome van die Jaar is die Essenhout (Ekebergia Capensis Cape Ash) en die Kremetart Bome (Adansonia Digitata). Vanjaar gaan dit dalk moeilik wees om fisies self blomme te plant en bome te versorg.  Neem gerus ‘n organisasie wat die natuur versorg in ag vir ‘n fondsinsamelingsprojek.  […]

Corona en Covid-19

Lewer kommentaar


Afrikaans: Corona velle English: Corona sheets Was Hande Meer muurkaarte Tik gerus ook soekterme soos higiëne by die soekblokkie aan die regterkant in. Iemand het ‘n idee gehad dat jy soggens ‘n stempel op elkeen se hande druk en kyk of dit nog daar is teen die middag – as almal gereeld hande (korrek) gewas […]

Afstandsonderrig: Verskillende idees om te probeer

Lewer kommentaar


Google Classroom en SeeSaw werk tans goed vir my outjies. Die skool het seker gemaak dat al die InterSen leerders ‘n e-pos adres het waarmee hulle by Google Classrooms kan aansluit. Elkeen van my ouer graadgroepe het ‘n eie Google klaskamer en ons maak afsprake om in die groep se Google Meet-funksie te gesels. Jy […]

Boekedag en Biblioteekweek

Lewer kommentaar


Wêreld Boekedag is vanjaar op die 5de Maart en die Suid-Afrikaanse Biblioteekweek sal van die 16de tot die 22ste duur. Dink aan ‘n tema vir Biblioteekweek, bv. Skatte, Sprokies, ens. Stal al die boeke wat by die tema inpas uit en lees soggens ‘n stukkie uit ‘n boek voor vir ‘n reg-raai kompetisie. Vra opvoeders […]

Medemenslikheidsdag, 17 Februarie

Lewer kommentaar


Random Acts of Kindness Day of Medemenslikheidsdag is ‘n dag waarop ons mekaar aan klein gebare van onbaatsugtige medemenslikheid kan herinner. Neem foto’s van kinders wat ander help deur bv. ‘n maat se veters vas te maak of ‘n tas op te tel wat om geval het. Raam die foto’s of voeg dit in die […]

Biddag vir Opvoeding en Onderwys

2 Kommentaar


Die Biddag vir Onderwys en Opvoeding is vanjaar op die 9de Februarie.

Voorspoedwense vir ‘n nuwe skooljaar

Lewer kommentaar


Woer-Woer Maaltafels ‘n wenner!

Kommentare af op Woer-Woer Maaltafels ‘n wenner!


Baie oulike veelsydige produk, beslis elke sent werd!

Klaskamerdekor en Dinge: Loer gerus

Lewer kommentaar


Vind hiermee ‘n paar goedjies waarmee jy jou klas in 2020 kan optof. Vir werk en ander hulpmiddels, kan jy soekterme soos “klanke, lees, hersien, verwarring, flitskaart, sigwoord, lees, leesreeks, leeslys, stories, liedjies, rympies, wiskunde huiswerk, woordsom, meer en minder, voor en na, breuke…hulpmiddels, beplan…” by die soekblokkie aan die regterkant in tik. Loer ook […]

Rekenaarwetenskappe

Lewer kommentaar


Dis byna Rekenaarwetenskapweek. Is daar iets waaroor jy nog altyd gewonder het? Vind meer oor die funksie of program uit en kyk of jy dit in die nuwe jaar kan aanwend.

Lewensoriëntering: Leerder- en Opvoedersgidse

Lewer kommentaar


Die nuwe leermateriaal (in Engels) is op 13 November gepubliseer. Graad 4 Leerderboek [Opvoedersgids] Graad 5 Leerderboek [Opvoedersgids] Graad 6 Leerderboek [Opvoedersgids] Graad 7 Leerderboek [Opvoedersgids] Gidse vir ouer grade.

Boelie Teenkampingsweek

1 Kommentaar


Gesprekke oor goeie gedrag, medemenslikheid, vriendskap en anti-boelie gedrag vind voortdurend plaas. In November is daar ‘n internasionale week waar die aandag spesifiek op ‘n teenkampingspoging gevestig word. Wat is reg en verkeerd? Hoe kan jy beter keuses aanwakker en wie kan help?

Hersien Engelse woorde

Lewer kommentaar


Spelling Training gee jou die opsie om jou eie lyste te skep, te deel, na die uitspraak te luister of om op die groen blokke onderaan te klik vir speletjies. Eenvoudiger werk, Engelse sigwoorde en woordsoeke. Die volgende woorde is op ‘n uitdagingsvlak: ai words ay words oi words oy words ea words ee words […]

Older Entries