Search Results for: bandana
Nasionale Bandanadag, 12 Oktober
Oktober 2, 2013
Op 12 Oktober is dit die Sonneblomfonds se Nasionale Bandanadag.
Bandanadag
September 26, 2010
afrikaans bandana, bewusmaking, kanker, sonneblom, Sunflower foundation Lewer kommentaar
Dit is weer een van die dae BANDANA-dag ter ondersteuning van die Sonneblomfonds se navorsing oor leukemie. Die bandana’s begin nou by die winkels instroom en met elke kopie word geld bewillig vir die stryd teen kanker. Dit is die 10de jaar dat ons bandana’s koop en hierdie jaar het hulle die vriendelike Mickey Mouse […]
Sonneblomdag
September 11, 2022
afrikaans bandanadag, sonneblom, Sonneblomdag Lewer kommentaar
Sonneblomdag (die voormalige Bandanadag) word vanjaar op die 16de September gevier. Daar is ‘n aparte Bandanadag op die 28ste Oktober sal wees – ter ondersteuning van kankernavorsing (spesifiek: Leukemie). Loer gerus na vorige jare se idees, deur op die onderstreepte woorde hier bo te klik 🙂
Casual Day en Sonneblom Dag
Augustus 27, 2021
afrikaans bandana, casual day, sonneblom, superheld, superhero Lewer kommentaar
Casual Day is vanjaar 27 jaar oud. Mense word aangemoedig om pers te dra (powerful purple) ter bewusmaking van mense met gestremdhede. Vanjaar val dit toevallig saam met die Paralimpiese Spele. Dra vanjaar sommer enige uitrusting wat jou ‘n ekstra huppel in jou stap gee. Sonneblom dag het Bandana dag vervang, maar het steeds dieselfde […]
Sonneblomdag
September 3, 2019
afrikaans sonneblom, Sonneblomdag Lewer kommentaar
Sonneblomdag het Bandana dag vervang, maar word steeds gevier om bewustheid vir leukemie te skep. Loer gerus na vorige inskrywings en idees om die Sonneblomfonds te ondersteun.
Sonneblomdag
September 16, 2018
afrikaans Sonneblomdag, Waaierdag 2 Kommentaar
Sonneblomdag word jaarliks ten bate van Leukemiebestryding gevier en het Bandanadag vervang. Vanjaar vier ons dit op die 21ste September. Toevallig word Waaierdag vir Vrede op dieselfde dag gevier. Vou gerus waaiers uit kleurvolle papier, eie sketse of maak selfs waaierblomme.
September
September 4, 2017
Hierdie week is Boomplantweek en Nasionale Boeke Week. Internasionale Geletterdheidsdag vind altyd op die 8ste plaas en Bandanadag (nou Sonneblomdag) val op die 15de September. ‘n Mens kan hierdie dae verweef of apart vier. Plant ‘n Blinkblaar-Wag-‘n-Bietjie of bome wat groot skadu’s kan gooi. Plant sonneblomme vir die nuwe seisoen en skenk ‘n ietsie aan […]
Sonneblom
Augustus 11, 2016
afrikaans blomme, kuns, Lente, sonneblom Lewer kommentaar
Sonneblomdag vervang nou die bekende Bandanadag en word op die 16de September gevier. ‘n Mens kan dalk sade of klein plantjies verkoop as ‘n fondsinsamelingsprojek ten bate van die Sonneblomfonds. Ontkiem sonneblomsade in watte of grond binne-in ‘n oop glasflessie of deursigtige plastiekglasie. Wanneer die plantjie sterk genoeg is, kan ‘n mens dit in die tuin of […]
Omgee
Januarie 18, 2010
Ek gaan mettertyd omgee aksies hier plaas. Sien die skakels onder die prente. As jy van ‘n omgee aksie of behoefte weet, kan jy dit in die kommentare plaas. Wat maak ‘n mens met al die bederfkoeverte (samples/monsters) wat jy in tydskrifte kry? Verpak dít, natlappies (wet wipes), tandepasta, kougom, ‘n kam…in ‘n sakkie en neem […]
Woorde