Advertisements
Tuiste

Search Results for: biddag

Biddag

6 Kommentaar


Biddag vir Opvoeding en Onderwys Advertisements

Biddag

Lewer kommentaar


Biddag vir Opvoeding en Onderwys.

8 Februarie

Lewer kommentaar


9 Februarie

Lewer kommentaar


Verrassings vir die Biddag vir Opvoeding en Onderwys. Bak oulike koekies en versier soos die voorbeelde hier bo. Plak boodskappies bo-op sjokolade (bv. klein Lindt-sjokolade slabs).  Kies uit die volgende boodskappe, spasieer dit op A4-blaaie en druk uit. Koop ‘n klein botteltjie vloeibare seep (pompbotteltjie) en haal die plakker af.  Tik ‘n mooi boodskap of ontwerp […]

waardering

6 Kommentaar


Wêreldwyd word spesiale waarderingsdae en -weke vir onderwysers gehou.  Hiermee sommer so ‘n paar skakels na oulike kaartjies en geskenk idees… ‘n Oulike “note”-boekie Kleurvolle kolletjie en appel kaartjies (oorwegend swart) Kleurvolle kolletjie en appel kaartjies (oorwegend rooi) Helder en ronde kaartjies Pittige koeldrank idee Bessie geskenkpakkie Dankie flesse Klein kleurvolle dankie briefies Geskenkpakkies Wyse uilpakkies […]