Search Results for: boekedag
Moedertaaldag, Boekedag en Biblioteekweek
Februarie 20, 2021
2021, lees biblioteekweek, Boekedag, moedertaal, moedertaaldag Lewer kommentaar
Moedertaaldag word op die 21ste Februarie gevier. Daarna volg Wêreld Boekedag op die 4de Maart en duur die Suid-Afrikaanse Biblioteekweek van die 15de tot die 21ste Maart. Gebruik gerus hierdie volgende paar weke om klanke te hersien, flitskaarte te lees, sigwoorde te hersien, rympies, lirieke en stories te lees of om na stories te luister. […]
Boekedag en Biblioteekweek
Maart 3, 2020
afrikaans biblioteek, biblioteekweek, boeke, Boekedag Lewer kommentaar
Wêreld Boekedag is vanjaar op die 5de Maart en die Suid-Afrikaanse Biblioteekweek sal van die 16de tot die 22ste duur. Dink aan ‘n tema vir Biblioteekweek, bv. Skatte, Sprokies, ens. Stal al die boeke wat by die tema inpas uit en lees soggens ‘n stukkie uit ‘n boek voor vir ‘n reg-raai kompetisie. Vra opvoeders […]
Wêreld Boekedag
Februarie 21, 2018
lees biblioteek, boeke, boeke nag, Boekedag, boekmerk, leeslys Lewer kommentaar
1 Maart en 23 April word onderskeidelik as Wêreld Boekedag beskou. 23 April is ook Boekenag. lekker om te lees [boekmerk] Het jy ‘n wenslys van boeke wat jy graag sou wou lees? Vir wie sou jy dit lees? Sou jy vir jou maat, ‘n onderwyser, ‘n troeteldier of ‘n speelding wou lees? Wat kan […]
Luidlees-, Moedertaal- en Wêreld Boekedag
Februarie 8, 2017
afrikaans Boekedag, lees, luidleesdag, moedertaaldag 4 Kommentaar
Die volgende maand is deurspek met lees-, taal- en boekgenot: Luidlees-, Moedertaal- en Wêreld Boekedag vind binne enkele dae na mekaar plaas. 1. Bou woorde met los kaartjies: Gebruik klankkaartjies* om sigwoorde, spelwoorde en sinne na te bou. Neem die woorde af en druk die foto’s op A4-velle uit of… Plak die woordbouwerk op groot velle papier […]
Boekedag
Maart 2, 2016
afrikaans Boekedag Lewer kommentaar
Tik gerus soekterme soos “boekmerk, boekedag, biblioteek, lees, klanke, sigwoord, Engels…” by die bruin soekblokkie in vir verskeie idees.
Boekedag, 6 Maart
Februarie 23, 2014
afrikaans boeke, Boekedag, lees 2 Kommentaar
6 Maart is Wêreld Boekedag en vanjaar is daar vele ekstra idees om in die klas te probeer. Verdeel die klanke wat reeds aangespreek is (hetsy enkel-, dubbel-, twee- of drieklanke) en laat die kinders volgens die klanke aan trek – bv. a vir appel, akkers, anker, aartappel, b vir bal, bok, ballonne. Sien alfabet rympies vir inspirasie. Kies ‘n boek per […]
TAAL- én Boekedag, 14 Augustus
Augustus 5, 2010
afrikaans afrikaans, boeke, Boekedag, lees, onderrig, onderrigmedium, onderrigtaal, taal, taaldag 6 Kommentaar
Die 14de is Koop-‘n-boek-dag. Doen asseblief iets om ‘n liefde vir lees en vir tale aan te moedig. Hou ‘n leesuur. Laat almal toe om ‘n kussing of kombers te bring en lees die kleingoed se gunstelingboeke voor…of kry iemand uit die gemeenskap om die boeke te lees. Laat die kleingoed kreatiewe stories skryf en […]
Boeke, Boeke, Boeke
Februarie 17, 2022
afrikaans biblioteek, biblioteekweek, boeke dag, boeke nag, Boekedag, boekenag Lewer kommentaar
Tydens die eerskomende Biblioteekweek fokus ons daarop om die biblioteekdienste te herontdek. Daar is ‘n Boeke Dag op die 3de Maart (Verenigde Koninkryk) en een op die 23ste April. Die 23ste April dien ook as Boeke Nag – wanneer ‘n mens ‘n lees aand by die skool of tuis kan reël.
TAAL- én Koop-‘n-Afrikaanse-Boekdag, 14 Augustus
Augustus 3, 2016
afrikaans boek, koop, taaldag 2 Kommentaar
Merk die 14de Augustus op jou kalender, want op hiérdie dag vier ons Afrikaans as taal en koop ons Afrikaanse boeke (lees-, werk-, e-, handboeke, ens.; oud en nuut). Dit is ‘n Sondag. ‘n Mens kan die dag van die Vrydag tot die Maandag rek. Kinderboeke Reekse Diereboeke Die Uile Sprokies Jeuglandreeks Leesreekse Leeslyste Aanlynwinkel: Loot, Amazon […]
Boeke Nag, 23 April
April 20, 2016
afrikaans boeke nag 2 Kommentaar
23 April is Wêreld Boeke Nag. Klik gerus op die onderstreepte woorde om na verskillende skrywes te gaan. Tik ook soekterme soos “biblioteek, boek, boekedag, lees, boekmerk, nuwe leser, taal” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in vir soortgelyke idees om tuis te probeer.
wêreld opvoedkundige spele 2012
Februarie 28, 2012
afrikaans boeke dag, speldag, wetenskap, wiskunde dag Lewer kommentaar
Die 1ste Maart is Wêreld Boekedag, die 6de is Wêreld Speldag, die 7de Wêreld Wiskunde Dag en die 8ste is Wetenskapdag. Jy kan jou klas op World Education Game se webtuiste registreer en dan teen internasionale teenstanders kompeteer om jou kennis te toets. Indien jy nie aan dié speletjies wil deel neem nie, kan jy […]
Woorde