Advertisements
Tuiste

Search Results for: boomplantweek

Boomplantweek

2 Kommentaar


Boomplantweek word van 4 tot 10 September gevier.  Die wildepietersielie die gewone witbos, die Bosvaderlandswilg en die Knoppiesboontjieboom word as die bome van die jaar genoem. Waarom vind ons bome belangrik? Bome verhoed erosie, verskaf suurstof en skaduwee, word gebruik om papier te maak en hout word in meubels, geboue en bote gebruik.  Boomplantweek is ‘n gulde geleentheid om ‘n […]

Lente en Boomplantweek

1 Kommentaar


Lentedag word tradisioneel op die 1ste September gevier – al skyn die sonnetjie nog nie heeltemal so skerp nie.  Om voorbrand vir die nuwe seisoen te maak, kan ‘n mens die volgende idees in die klas probeer…  1.  Indien jy ‘n rol rekenaar- of ongedrukte koerantpapier het, kan jy lengtes vir jou kennisgewingsborde of ‘n […]

Boomplantweek: 1 – 7 September

Lewer kommentaar


Dit het my skielik vanmiddag getref – dit is Boomplantweek!  Ek kan nie glo dat die kwartaal so met my weg gehardloop het dat ‘n mens so ‘n belangrike tyd kan vergeet nie…en hoekom is die media so stil oor ‘n tydperk wat in my kinderdae hoë aansien geniet het? Dalk moet ons hierdie week […]

plant ‘n boom

Lewer kommentaar


Dit is hierdie week Boomplantweek (1 – 7 September) en die boom van die jaar is ‘n waterbessieboom.  Dit kan in ‘n groot pot of in die grond geplant word en kan tot ‘n groot skaduboom groei.  Soos die naam voorstel, hou die waterbessie van water en groei dit dikwels naby rivierstrome van KwaZulu-Natal tot […]

boom

Lewer kommentaar


Dit is weer Boomplantweek en indien jy daarvan vergeet het, is ek seker dat jy heelwat kwekerye vandag sal oop vang!  Die Boom van die Jaar is die Pappea Capensis (doppruim) – wat rooi kersie-agtige vrugte dra.  As ek reg lees behoort dit heelwat voëls te lok en sal dit ook skadu bied. As jy […]