Tuis

Search Results for: dag

Onderwysersdag, 5 Oktober

2 Kommentaar


Vanjaar, is die tema “Teachers at the heart of education recovery”. Gebruik julle steeds afstandsonderrig of is julle reeds besig met intervensiewerk? Is daar leerders wat meer opvoedkundige agterstande as ander het? Hoe maak ‘n mens om almal optimaal te ondersteun? Ek skat dat elke skool en situasie uniek is. Bekyk die planne wat jy […]

Casual Day en Sonneblom Dag

Lewer kommentaar


Casual Day is vanjaar 27 jaar oud. Mense word aangemoedig om pers te dra (powerful purple) ter bewusmaking van mense met gestremdhede. Vanjaar val dit toevallig saam met die Paralimpiese Spele. Dra vanjaar sommer enige uitrusting wat jou ‘n ekstra huppel in jou stap gee. Sonneblom dag het Bandana dag vervang, maar het steeds dieselfde […]

Boomplantweek en Lente dag

Lewer kommentaar


Boomplantweek strek vanjaar vanaf die 30ste Augustus tot die 5de September – met Lente dag op die 1ste September. Die algemene Boom van die Jaar is die Soetdoring en die skaarser boomsoort, is die Spekboom. Verf ou koerantpapier in verskillende skakerings groen en bruin afsonderlik. Skeur en plak stukke boombas uit die bruin papier om […]

Nasionale Boekweek en Geletterdheidsdag

Lewer kommentaar


Vanjaar, is die tema van die Internasionale Geletterdheidsdag gefokus op “Literacy for a human-centered recovery: Narrowing the digital divide”. Hoe oorbrug julle moeilike situasies waar die skool nie ‘n goeie internettoegang of toestelle het nie? Gebruik die eerskomende Boekweek om stories te lees wat in boekvorm én as rolprente of televisie stories beskikbaar is en […]

Heuningbydag

Lewer kommentaar


Heuningbydag is ‘n dag waarop ons meer oor bye kan lees en ‘n tuin kan beplan om bye te lok. Dink aan kruie wat blommetjies maak of blomplante wat hierdie spesiale bestuiwers lok. Maak geel speelklei en vorm jul eie korwe (betrek wielpasta) met bye of bak koekies met heuning. Verf velle borrelplastiek (bubble wrap) […]

Vrouedag

Lewer kommentaar


‘n Gelukkige Vrouedag!

Jeugdag

Lewer kommentaar


Gelukkige Jeugdag 🙂

Afrikadag

Lewer kommentaar


Die 25ste Mei, is Afrikadag. Hersien ‘n bietjie jou kennis van Afrika of dra klere wat ons kontinent vier. Afrika (kaarte)

Museumdag

Lewer kommentaar


Watter tipe museums is in jou stad of dorp? Heelwat dorpe en stede het ‘n museum wat die geskiedenis van die dorp of stad vier. Sommige museums fokus op voertuie (bv. ‘n motor museum) en ander op unieke items soos speelgoed. Hoeveel museums het jy al besoek en wat was interessant in elkeen? Vertel gerus […]

Bye dag, 20ste Mei

Lewer kommentaar


Op die 20ste Mei vier ons Wêreld Bye dag. Versier gerus die klas, skryf die spelwoorde en somme op bytjie flitskaarte of gesels gerus oor die belangrikheid van bye. Luister na stories en sing liedjies oor bye. Het julle blomme in die tuin? Plant gerus ‘n paar 🙂

Aarde dag

Lewer kommentaar


Aarde Dag is om die draai. Loer gerus na hierdie idees om op die 22ste te probeer.

Internasionale Vrouedag

Lewer kommentaar


Wiskunde Dae, Pi Dag

2 Kommentaar


Die 3de Maart is Wêreld Wiskunde Dag en die 14de dien as beide Pi en die Internasionale Wiskunde Dag. Hoe en wanneer gebruik ons wiskunde? Hoe ver kan julle tel? Kan julle van daardie getal af terug tel? Hoe ver kan julle in verskillende veelvoude tel? Verskillende idees vir Pi Dag. Loer gerus na die […]

Moedertaaldag, Boekedag en Biblioteekweek

Lewer kommentaar


Moedertaaldag word op die 21ste Februarie gevier. Daarna volg Wêreld Boekedag op die 4de Maart en duur die Suid-Afrikaanse Biblioteekweek van die 15de tot die 21ste Maart. Gebruik gerus hierdie volgende paar weke om klanke te hersien, flitskaarte te lees, sigwoorde te hersien, rympies, lirieke en stories te lees of om na stories te luister. […]

Biddag vir Onderwys

Lewer kommentaar


Luidleesdag is hier

Lewer kommentaar


Lees vandag ‘n bietjie langer en ‘n bietjie meer. Lees flitskaarte, opskrifte, byskrifte, pamflette, boeke, boekmerkies en muurkaarte. Lees die koerant, rympies en lirieke. Lees vir iemand, lees vir jou speelgoed of ‘n troeteldier. Luister na ander wat lees en maak beurte om te lees. Geniet die ekstra geleentheid om ‘n liefde vir lees te […]

Skrifdag, 23 Januarie

2 Kommentaar


Skrifdag word gewoonlik elders gevier, maar hoekom dan nie ook hier nie? Loer gerus na hierdie skakels en snuffel gerus deur die verkorte inhoudsopgawe aan die regterkant of die “Drukbare Bladsye”-hofie bo-aan My Klaskamer. Tik gerus ook soekterme soos “skrif, skryf, lopende skrif…” by die soekblokkie hier aan die regterkant in vir meer idees. Potloodgreep […]

Onderwysersdag 2020

3 Kommentaar


‘n Voorspoedige Onderwysersdag vir jou! Mag dit ‘n besonderse suksesvolle dag wees en mag jy kans kry om jou tee of koffie te drink terwyl dit nog warm is 🙂

Erfenisdag

Lewer kommentaar


Daar is ongelooflik baie om op trots te wees en baie dinge wat ons kan vier en herdenk op Erfenisdag. Watter museums of monumente is daar in jul omgewing?  Hoe het die dorp of stad ‘n honderd, twee honderd of selfs drie honderd jaar gelede gelyk?  Wat het intussen by gekom?  Hoe lyk die oudste […]

Geletterdheidsdag en SA Boekweek

2 Kommentaar


Vanjaar se SA Boekweektema is Passport to Tomorrow.  Hulle vier ook ‘n dekade van boekbetowering.  Betrek gerus die gedagte van reis of betowerende sprokies tydens hierdie dae en geniet die wegbreekkansie. Die Internasionale Geletterdheidsdag val in die middel van die SA Boekweek – op die 8ste September.  Gebruik dié besonderse dag om sommer ekstra boeke […]

Older Entries