Advertisements
Tuiste

Search Results for: earth hour

Earth Hour

Lewer kommentaar


Op 25 Maart, vier ons Earth Hour.  Jy hoef nie al die ligte noodwendig af te skakel nie, maar wend ‘n poging aan om die skerms (rekenaar, televisie, selfone, tablette) af te skakel. Advertisements

Earth Hour en Waterweek

Lewer kommentaar


Skakel die elektroniese toestelle af en begin nuwe bewarings- en besparingsprojekte.  Loer gerus na herwinningsaksies in jou omgewing of begin jou eie.  Verseker dat die krane nie lek nie en bespaar soveel jul kan.  Is daar ‘n rivier, damme of strandgebied om skoon te maak?  Dit kan ‘n ideale klasuitstappie maak so ‘n dag of […]

ligte uit vir “earth hour”

Lewer kommentaar


Skakel op 31  Maart die krag af.

aarde

Lewer kommentaar


Staan op 28 Maart ‘n uur aan Earth Hour (20:30 – 21:30) af. Tik ook soekterme soos “aarde”, “grond”, “water” en “herwin” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in.  Loer hier na ‘n oulike herwinnings- en gemeenskapsdiens projek.

ligte uit

Lewer kommentaar


  Dit is amper skoolvakansie en EARTH HOUR val op die 29ste Maart.  Skakel die krag vir ‘n uur af, steek die kerse aan en ontspan saam as gesin.  Maak solank ‘n oorlewingshouer gereed en vul dit met bordspeletjies (slangetjies en leertjies, Scrabble, kaarte, ens.), storieboeke, stories of liedjies op die iPod en die kwartaal […]

aarde

Lewer kommentaar


Op die 26ste Maart, om 20:30, sal die wêreld weer hul ligte afskakel vir Earth Hour. Maak lanterns uit ou plastiekbottels, hou ‘n kersligete op die voorstoep of speel al die bordspeletjies wat iewers in ‘n kas vergete geraak het. Skakel die huis se krag summier vir ‘n uur lank af en gebruik dié stiltetyd […]