Advertisements
Tuiste

Search Results for: eksamen

eksamentyd

Lewer kommentaar


Dit is sulke tyd.  Gebruik hierdie boodskappies in e-posse, briewe of op die kennisgewingsbord.  Tik ook soekterme soos “vraestel”, “boodskap” of “eksamen” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in of loer na die hofies wat met “vraestel”, “wiskunde” en “geletterdheid” gemerk is vir meer idees. [Klik om te vergroot.] Eksamengedig Advertisements

eksamen

2 Kommentaar


amper daar

Lewer kommentaar


Die jaar begin stadig maar seker stoom af blaas.  Loer gerus na inskrywings oor rapporte, die versiering van rapportkoeverte, die moontlikheid van herhaling en Kersfees.  Tik gerus soekterme soos “Kersfees, Bybel, somer, die see, klanke, hersien, wiskunde huiswerk, vraestelle, JNA, studiemetodes, eksamen, CAPS” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in en loer gerus ook […]

Matriek

Lewer kommentaar


*eksamen 1, eksamen 2, studiemetodes, leer  

Studietegnieke

2 Kommentaar


Wat is die boublokke van studie? Memorisering DEVELOPING EFFECTIVE STUDY HABITS Studie metodes Suksesstudies Slim Studie Studiemetodes Studiemetodes ALTERANTIEWE EN AANGEPASTE WYSE VAN EKSAMINERING/ASSESSERING VIR LEERDERS MET SPESIALE ONDERWYSBEHOEFTES vraestelle, huiswerk en roetine, eksamen idees

Huiswerk en Roetine

4 Kommentaar


Merk elke vak se boeke met ‘n kleurkol op die rugkant om dit makliker in die tas of kas op te spoor.  Gebruik dieselfde kleure op die skoolrooster. Plak ‘n kalender en rooster teen die muur op.  Merk inhandigings- en toetsdatums in dieselfde kleure as die boeke en steek die besonderhede teen die notabord vas.  Maak […]

vraestelle

70 Kommentaar


Ek weet/I know – algemene kennis Think online Conquesta – Graad 1 – 7 Afrikaans en Engels Conquesta – Taal, Wiskunde, Lewensvaardige – Graad 1 – 3 en Verskeie vakke – Graad 4 – 7. Ook in Engels beskikbaar. Engels aanlyn JNA/ANA vraestelle 2014 JNA/ANA Verskeie tale Impies – Verskeie – Graad 4 – 7 (kyk […]

leer

4 Kommentaar


Goeie studiegewoontes.

“ANA” Jaarlikse Nasionale Assessering

75 Kommentaar


Hiermee skakels na voorbeeldvraestelle vir die ANA/JNA-toetse: 2015 Vertaalde opsies – Graad 4, 5, 6, 7, 8, 9 2012 Vraestelle en Memo’s: Huistaal: Graad 1 (2012), Stel 3 Grade 1 (2012, Engels), Stel 3 Graad 2 (2012) Grade 2 (2012, Engels), Stel 3 Graad 3 (2012), Stel 3 Grade 3 (2012, Engels), Stel 3 Graad 4 (2012) Grade […]

nuwe kwartaal

Lewer kommentaar


Pak die tas uit, verstel die bande sodat die tas reg op die rug pas en verseker dat die naamkaartjie duidelik sigbaar is. Gaan deur die inhoud van die tas en besluit saam oor die nut of belangrikheid van elk. Gaan saam deur die week se rooster en buite muurse aktiwiteite en stel ‘n roostertjie […]

boodskap

4 Kommentaar


  Hiermee so ‘n paar prettige prentjies en boodskappe vir die kosblik, voorblaaie, boekmerkies of boodskapboekie.  Kies en rangskik ‘n paar op ‘n A4-vel voor jy dit uit druk.

voorspoed

2 Kommentaar


onlangs ontvang – oulike gedagte Voorspoed aan al die opvoeders wat besig is met die laaste stuiptrekkings van nog ‘n besige jaar.  Die departement het reeds begin met besoeke aan skole – om te verseker dat die kleingoed mooi vorder.  Sommige skole het al met die finale eksamen begin.   Baie voorspoed aan elke ouer, opvoeder […]

Oogprobleme en leerprobleme

15 Kommentaar


Nikita het vroeër oor ‘n sindroom gepraat wat die leer- en leesproses beïnvloed. Ek help tans ‘n paar outjies met lees- en leerprobleme om eksamen te skryf. Dis alles deel van alternatiewe assessering – wat beteken dat hulle volgens die voorskrifte van ‘n sielkundige gehelp word om vraestelle te voltooi. Die vraestelle word weer en […]

Skouer aan die wiel

2 Kommentaar


Sterkte aan al die mamma’s, pappa’s en onnies met die laaste paar weke van die skooljaar!  Dis nou die laaste stukkie van die jaar en die ergste is verby.  Daar is ongeveer drie volle weke voor die meeste skole se eksamens begin en die skoolvakansie begin al die 5de Desember in die “kus-provinsies”.  Goeie nuus:  […]