Advertisements
Tuiste

Search Results for: engels

Engelse Stories

Lewer kommentaar


As jy op die onderskeie hofies klik, kan jy die afsonderlike skakels vind om na die stories te luister en om die prente te sien.  Indien jy die “scan to reveal” toeps aflaai, kan jy die onderskeie prente skandeer vir ‘n kort verduideliking van die verskillende klanke. Alphabet Stories [ook] – luister na die stories […]

Engels: Aanleer en Vaslegging

2 Kommentaar


Klik op die skakels in die skrywe om na enkele dokumente te gaan.  Die prente is voorbeelde daarvan. Hoe spreek ‘n mens die klanke uit?  Kan die outjie die klanke uitken deur na die woorde te luister?  Kan hy/sy eenvoudige woorde ontsluit en met die meegaande prente verbind? Hersien die Engelse sigwoorde deur dit te lees en in […]

Engels

Lewer kommentaar


a – z words (Also available in Afrikaans) Match the pictures and words.  Roll a die, count the words and make a sentence with that word.  Do this with each page. In Grade 1:  Write the sentence or chosen word at the top of a page and draw a descriptive illustration.  (Write difficult words on a separate page […]

Engelse werk

Lewer kommentaar


Ek is onlangs gevra om inligting oor Engelse takies te plaas. Hiermee dan ‘n paar skakels na oulike webwerwe: genki mes-english mes-english (grawe veral onder hul funfonix boeke) tlsbooks Phonics Itsy Bitsy Books abcteach superteacher Bob Books starfall werksvelle Mini Nursery Rhyme books (inkleurprente) Boekies Eenvoudige leesboekies Frozen sigwoorde Fantastic phonics early readers Verskillende vasleggingspeletjies […]

“Welkom terug” idees

2 Kommentaar


Die nuwe skooljaar begin eersdaags.  Hiermee dan ‘n paar idees: Bring jou basiese opskrifte en muurprente aan voor die kinders kom en beplan jou riglyne, klasreëls, werkies, ens. sodat jy dit stuk-stuk kan bekend stel. Hoe gaan jy jouself bekend stel?  Het jy ysbrekers in gedagte? Hang Welkom-boodskappe teen die klasdeur en voor teen die […]

3…2…1…Amper klaar

2 Kommentaar


Dis weereens die einde van die jaar.  Tyd vlieg!  Indien jy idees soek vir die laaste dag of twee, probeer gerus die Hour of Code rekenaar aktiwiteite of laat die outjies Kersvader speletjies daagliks aandurf.  Jy kan Afrikaans of Engels as die taal van jou keuse stel 🙂 Versamel al die oorblywende skryfbehoeftes in die klas, […]

Einde van die jaar afslag

Lewer kommentaar


Loer gerus in 😉 Sien ook die Produkte-blad, Drukbare Bladsye-hofie of tik soekterme soos “wiskunde huiswerk, voor en na, halveer, meer en minder, verdubbel, breuke, Hoe laat is dit, geld, klanke, hersien, sinne en paragrawe, leestekens, weer, Kersfees, pasella…spelwoorde, woordsoek, Engels, sigwoord, flitskaart…” by die bruin soekblokkie hier aan die regterkant in om meer idees […]

Toeps en Katoeties vir Spesifieke Lees, Spel en Leer Uitvalle

4 Kommentaar


Toeps en katoeties ter ondersteuning van spesifieke lees, spel en leer uitvalle:   Claro ScanPen:  Neem ‘n foto van die teks en luister na die inhoud.  Verlig die deel wat jy wil hoor of lees en kies die stem wat vir jou lees.  Daar is ‘n Engelse, Suid-Afrikaanse opsie en as jy die Belgiese Nederlands […]

Produkte

Kommentare af op Produkte


Alle produkte in my winkel is slegs elektronies beskikbaar.  Sodra jou transaksie deur gaan, kan jy die dokumente aflaai en uit druk. Toets gerus eers met ‘n gratis produk of twee. *Heelwat van hierdie konsepte word gratis in My Klaskamer bespreek.  Vra gerus indien jy na iets spesifieks soek. Hoe maak ‘n mens? Klik op […]

10

4 Kommentaar


September is die herdenkingsmaand van My Klaskamer – ‘n webjoernaal (blog) vir ouers, onderwysers en onderwysstudente.  Vanjaar bestaan Juffer en My Klaskamer reeds 10 jaar en daarom is dit tyd vir ‘n paar gedagtes rondom die getal 10. Jonger leerders leer vinnig om tot by 10 te tel, maar hoe kan ‘n mens so ‘n […]

ATPs / Onderrigplanne

17 Kommentaar


  Graad R – 3 2019 Wiskunde Graad 1 – 3 2019 Life Skills ATP Grade 1 Term 1 Life Skills ATP Grade 2 Term 1 Life Skills ATP Grade 3 Term 1 Graad 1 – 3 English FAL Grade 1 English FAL Grade 2 Maths Resource Grade 1 – 3 Mathematics Grade 1 Mathematics […]

spelwoorde

2 Kommentaar


Afhangende van die ouderdomsgroep, kan ‘n mens verskeie idees probeer. Lees die woord en bou die woord dan met los kaartjies – een-vir-een. Skryf die woorde met ‘n swart veselpen en lees dit saam.  Plaas ‘n papier bo-op en laat die outjie dit natrek. Vou ‘n vel papier in die helfte (in die lengte) en […]

2018 is hier!

2 Kommentaar


2018 is hier! 2018 A4-Kalenders met spesiale dae:  Afrikaans, Engels 2018 A4-Kalenders (Blanko):  Uil, Owl, Appel, Apple Welkomvlaggies Voorblaaie (inkleur) Snuffel gerus hier na idees en drukbare velle of loer na my winkelrak. 🤳📲😁 Loer na die kieslys op my Facebookblad (via jou slimfoon) vir Afrikaanse “Profile Frames” of snuffel tussen die Facebook fotoraam opsies op jou slimfoon.  Op […]

‘n Geseënde Kersfees!

Lewer kommentaar


Baie dankie vir jou ondersteuning!   Loer gerus na die Facebook foto opsies op jou slimfoon vir verskillende gratis feestydraampies in Afrikaans en Engels.  Loer gerus hier vir Kersfees idees om tuis te probeer.  

beplan

2 Kommentaar


Dis die einde van nog ‘n opwindende skooljaar.  Loer gerus hier na idees vir die nuwe jaar. Uil Kalender 2018 Owl Calendar 2018 Kalender 2018 Appel Calendar 2018 Apple *2018 Pynappel Kalender met spesiale dae *2018 Appel Kalender met spesiale dae *Kersfees *Spog- en Herinneringshorlosies *Sertifikate My Klaskamer Pryslys Maart 2018 Tik soekterme (in geen spesifieke volgorde) […]

sinne en paragrawe

2 Kommentaar


Iemand het onlangs gevra hoe ‘n mens kan help om die jong outjies sinne te laat skryf. Blaai deur ou tydskrifte en soek prente wat tot die belangstellings spreek.  Vra aanvanklik vir beskrywende woorde en skryf dit rond en bont op ‘n bladsy neer.  In Graad 1, sal die outjies geneigd wees om sinne herhaaldelik […]

werk

6 Kommentaar


Môre, Almal Ek het onlangs nuwe bydraes op die winkelrak geplaas en daar is tans net so ‘n bietjie meer as 160 produkte in totaal.  Hier in My Klaskamer, is daar ‘n bietjie meer as dit om deur te snuffel.  Die inskrywings oor vraestelle en e-boeke is aangepas, omdat van die webblaaie hul inligting verander […]

Google Ekstras vir die klaskamer

Lewer kommentaar


Tegnologie (en aanlyn hulpmiddels) maak aanpassings en toeganklikheid vir outjies met lees en spel uitvalle ietwat beter.  Google Chrome se aanvullings bied spraak-na-tik, vertalingsfunksies, en dies meer. Die Chrome Web Store verskaf verskaf verskeie gratis opsies soos Instant Translate wat ‘n webblad kan vertaal (en selfs lees).  ‘n Elektroniese stem lees die stukkie as jy op […]

Wiskunde Week

2 Kommentaar


Elders in die wêreld, het die Wêreld Wiskunde Week pas met Pi Dag begin.  Loer gerus dié week na toeps (Android, iPad, ‘n bietjie van beide) wat op verskeie aspekte fokus. Webwerwe soos A+ Click, Math Seeds en IXL is wel Engelse webblaaie, maar die outjies behoort dit met ‘n klein bietjie hulp te kan baas […]

Valentynsdag

Lewer kommentaar


Vlaggies om jou klas te versier: Druk op rooi of wit papier en kram oor ‘n lintjie vas. Bou woorde met hartjie-klanke…om spelwoorde te oefen, plak op muurprente of ryg die woorde aan linte ter versiering… of hou ‘n veelvoudige keuse klasvasvra.  Gee vir die kinders die klanke of letters van A tot D en […]

Older Entries