Advertisements
Tuiste

Search Results for: geletterdheidsdag

Boekweek & Geletterdheidsdag

Lewer kommentaar


Nasionale Boekweek vind vanjaar vanaf 5 tot 11 September en Internasionale Geletterdheidsdag vind op die 8ste September plaas. Pak letterstempeltjies, -plakkers en stensils uit, knip menigte tydskrifopskrifte op in woorde of letters, pak woord- en spelspeletjies uit en gee die geleentheid om muurprente te skep.  Skryf rympies, gedigte, trefwoorde of nuwe woorde se betekenisse.  Stel spesifieke […]

Internasionale Geletterdheidsdag en SA Boekweek

Lewer kommentaar


Op 8 September vier ons Internasionale Geletterdheidsdag en van 7 – 13 September is dit Nasionale Boekweek in Suid-Afrika. Stel hope ou tydskrifte en koerante beskikbaar sodat die outjies die opskrifletters in nuwe woorde en sinne kan gebruik.  Bou slagspreuke of idiome en laat die outjies hul eie prente daaroor teken.  Plak dit in die gange op, sodat […]

geletterdheidsdag

2 Kommentaar


Internasionale Geletterdheidsdag word op 8 September gevier, maar omdat dit vanjaar op ‘n Sondag val gaan ons dit ook op die 9de vier. Lees ‘n bietjie meer op dié dae, hersien die klanke of speel woordspeletjies. Bou woorde volgens klankgroepe (bv. dubbelklanke soos aa, ee, tweeklanke, drieklanke…) met los Junior Scrabble-blokkies. Kyk na die tweeklank-woordsoektogte. […]

September

2 Kommentaar


Hierdie week is Boomplantweek en Nasionale Boeke Week.  Internasionale Geletterdheidsdag vind altyd op die 8ste plaas en Bandanadag (nou Sonneblomdag) val op die 15de September. ‘n Mens kan hierdie dae verweef of apart vier.  Plant ‘n Blinkblaar-Wag-‘n-Bietjie of bome wat groot skadu’s kan gooi.  Plant sonneblomme vir die nuwe seisoen en skenk ‘n ietsie aan […]

WEG

Lewer kommentaar


Die Wêreld Opvoedkundige Speletjiesdae is om die draai.  Die Geletterdheidsdag is op 5 Maart, Wiskundedag is op 6 Maart en op die 7de is dit Wetenskapdag.  Dit is heeltemal gratis en daar is reeds oefenspeletjies beskikbaar.  Skryf in en hou die “tickers” aan die regterkant dop om die dae af te tel. Ambassador Zeyn Mahomed […]

geletterdheid

10 Kommentaar