Advertisements
Tuiste

Search Results for: irlen

Irlensindroom

4 Kommentaar


Lyk die teks bewerig of is dit moeilik om die oorsaak van leerprobleme te peil?  Min inligting is tans oor Irlensindroom bekend of beskikbaar.  Vir heelwat mense help gekleurde lense, kleurvelle bo-oor die teks of kleurvelle bo-oor die rekenaarskerm beslis.  Dit mag dalk outjies in jou klas help. Loer gerus hier na die moontlike simptome en kontak […]

Oogsorgmaand

Lewer kommentaar


Oogsorgmaand fokus dalk meer op die gesondheid van jou oë, maar in terme van onderwys kan ons ook visuele persepsie en oogbewegings konsentreer. Sekere oogkundiges toets kinders se oë gratis.  Al is die outjies se visie of sig goed, kan die oogspiere dalk oefening kort.  Die egalige beweging en samewerking van die ogies help kinders […]

Oogprobleme en leerprobleme

15 Kommentaar


Nikita het vroeër oor ‘n sindroom gepraat wat die leer- en leesproses beïnvloed. Ek help tans ‘n paar outjies met lees- en leerprobleme om eksamen te skryf. Dis alles deel van alternatiewe assessering – wat beteken dat hulle volgens die voorskrifte van ‘n sielkundige gehelp word om vraestelle te voltooi. Die vraestelle word weer en […]