Search Results for: kabv
KABV-Werkboeke / CAPS Workbooks 2021 [Deel 1]
Maart 27, 2021
2021, Graad 1, Graad 2, Graad 3, Graad R, kurrikulum CAPS, KABV, werkboek Lewer kommentaar
Die KABV-werkboeke is gratis beskikbaar en mag nie verkoop word nie. Die EAT-boeke is laas in 2013 aanlyn gepubliseer. Sien die skakels by punt 15 en 16 onder die voorbeeld in die middel van hierdie skrywe. Ander werkboeke is hier gelys. Geen FAL gelys nie. Geen Graad 7 Tale gelys nie.
KABV-Werkboeke 2020 – Deel 2 [Boek 2]
Julie 21, 2020
2020, hulpmiddels CAPS, DBE, KABV, reënboogboeke, werkboek Lewer kommentaar
Die tweede werkboek is nou aanlyn beskikbaar. Klik gerus op die onderskeie skakels om die boeke af te laai indien die skool nie ‘n eksemplaar beskikbaar het nie. Die boeke mag nie verkoop word nie en word GRATIS deur die onderwysdepartement verskaf. Ou EAT-boeke is hier beskikbaar en verskeie ander jare se (interaktiewe) werkboeke is […]
KABV-Werkboeke / CAPS Workbooks 2020 [Deel 1]
Maart 19, 2020
2020 DBE, FAL, huistaal, werkboeke, wiskunde 54 Kommentaar
Die departementele werkboeke is GRATIS en mag nie verkoop word nie. Nie al die boeke is tans op die Onderwysdepartement se blad beskikbaar nie. Loer gerus hier en hier na ouer werkboeke.
Leer Tuis (Skoolsluitings)
Maart 15, 2020
2020, afrikaans aanlyn uitstappies, Corona, COVID-19, interaktiewe kaarte, museum, selfstudie, tuis oefeninge, tuisonderrig, wêreldkaarte 1 Kommentaar
Vir die komende weke het velerlei Engelse webblaaie heelwat werk GRATIS beskikbaar gestel. Vind hiermee dan enkele idees: Gratis departementele werkboeke (- ook Boek 2 van 2020). Gratis departementele leesboeke (sluit ander in). Lees ‘n boek, ‘n gedig, lirieke… Clarkness laat jou toe om gratis, eenvoudige stories op ‘n foon, tablet of rekenaar te lees. […]
Hoe kan ons ‘n liefde vir lees kweek en ter selfde tyd geletterdheidsstandaarde verhoog?
Oktober 1, 2019
afrikaans, lees Intermediêre Fase 2 Kommentaar
As ‘n voormalige Engels-huistaalonderwyser in graad 4 – 6, weet ek ‘n ding of twee oor hoe Engels beskou word in klasse waar die meerderheid leerders nie Engels as hul huistaal praat nie – ‘n norm in Suid-Afrika. Dit kan dikwels ‘n stryd wees om leerders te oorreed om te lees vir plesier (dis nou […]
ATPs / Onderrigplanne
Maart 29, 2018
2020, afrikaans ATP, Graad 1, Graad 2, Graad 3, Graad R, kurrikulum, Onderrigplanne, pasaanduiders, Reporting Tool 23 Kommentaar
Mediation ATPs & Baseline (F. Phase) ATPs or Recovery Plans – Grades 1 – 12 Graad R – 3 Graad 1 Huistaal Graad 1: Pasaanduiders Huistaal Kwartaal 1, 2, 3, 4 Graad 1 – 3 ATP aanpassings 2020 Languages 2020 Revised Curriculum and Assessment Plans Gr 1-3 Mathematics 2020 Revised Curriculum and Assessment Plans Gr […]
Skoolgaande of skoolpligtige ouderdom
Januarie 3, 2015
afrikaans inskrywing, skolewet, skoolpligtige ouderdom, wetgewing 38 Kommentaar
Graad R is die amptelike aanvangsjaar van die Grondslagfase – ‘n fase wat van Graad R tot 3 strek – en het ‘n volwaardige kurrikulum (KABV/CAPS). Gewoonlik woon kleuters Graad R by die jaar waarin hulle 6 jaar oud word, maar daar is ‘n uitsondering vir kinders wat voor Junie 5 jaar oud word. Kinders gaan Graad 1 toe […]
Woorde