Advertisements
Tuiste

Search Results for: kalender

Drukbare Kalenders en Huiswerkboekies

Lewer kommentaar


Drukbare 2019-Kalenders en Huiswerkboekies Tik gerus soekterme soos “beplan, naamkaartjies, verjaarsdag, pasella, eerste dag, nuwe skooljaar…” by die soekblokkie hier aan die regterkant van My Klaskamer in vir meer idees.   2019 Kalender My Klaskamer (Drukbare Kalender)         Advertisements

“Welkom terug” idees

2 Kommentaar


Die nuwe skooljaar begin eersdaags.  Hiermee dan ‘n paar idees: Bring jou basiese opskrifte en muurprente aan voor die kinders kom en beplan jou riglyne, klasreëls, werkies, ens. sodat jy dit stuk-stuk kan bekend stel. Hoe gaan jy jouself bekend stel?  Het jy ysbrekers in gedagte? Hang Welkom-boodskappe teen die klasdeur en voor teen die […]

Afslag!

Lewer kommentaar


Afslag op meer as net dekor en op meer as net ‘n Vrydag. 2019 Klaskamerdekor, Kalenders en Huiswerkboeke: Minder as R30 elk tot 30 November🍎 Kom loer gerus in 😉

Produkte

Kommentare af op Produkte


Alle produkte in my winkel is slegs elektronies beskikbaar.  Sodra jou transaksie deur gaan, kan jy die dokumente aflaai en uit druk. Toets gerus eers met ‘n gratis produk of twee. *Heelwat van hierdie konsepte word gratis in My Klaskamer bespreek.  Vra gerus indien jy na iets spesifieks soek. Hoe maak ‘n mens? Klik op […]

‘n Nuwe skooljaar

6 Kommentaar


Dis die begin van ‘n nuwe skooljaar en heelwat nuwe juffrouens het gevra wat ‘n mens kan doen om die jaar met ‘n ekstra huppel in die stap aan te durf… Aan die begin van ‘n skooljaar, is daar heelwat senuwees betrokke – vir die kinders, die ouers en die opvoeders.  Tree dus voorkomend op. […]

Skouer aan die wiel

Lewer kommentaar


My Klaskamer word vanjaar 10 jaar oud! Kan jy glo?! 😀 Snuffel gerus deur die vorige inskrywings na velerlei gratis drukbare bladsye, muurkaarte, flitskaarte, kalenders en meer.  Voer jou e-pos adres by die E-pos subskripsie-blokkie aan die regterkant in om kennisgewings van nuwe skrywes te ontvang of sluit by my Facebookblad aan.  Ek probeer tans […]

2018 is hier!

2 Kommentaar


2018 is hier! 2018 A4-Kalenders met spesiale dae:  Afrikaans, Engels 2018 A4-Kalenders (Blanko):  Uil, Owl, Appel, Apple Welkomvlaggies Voorblaaie (inkleur) Snuffel gerus hier na idees en drukbare velle of loer na my winkelrak. 🤳📲😁 Loer na die kieslys op my Facebookblad (via jou slimfoon) vir Afrikaanse “Profile Frames” of snuffel tussen die Facebook fotoraam opsies op jou slimfoon.  Op […]

beplan

2 Kommentaar


Dis die einde van nog ‘n opwindende skooljaar.  Loer gerus hier na idees vir die nuwe jaar. Uil Kalender 2018 Owl Calendar 2018 Kalender 2018 Appel Calendar 2018 Apple *2018 Pynappel Kalender met spesiale dae *2018 Appel Kalender met spesiale dae *Kersfees *Spog- en Herinneringshorlosies *Sertifikate My Klaskamer Pryslys Maart 2018 Tik soekterme (in geen spesifieke volgorde) […]

skouer aan die wiel

2 Kommentaar


  Met die aanvangs van die skooljaar, is daar so ‘n paar nuwe goedjies beskikbaar – hier in My Klaskamer en ook in my winkeltjie.  Klik gerus op die volgende skakels en tik ook soekterme* by die bruin soekblokkie aan die regterkant van my blog in vir velerlei idees en drukbare opsies. Laai temaprentjies vir jou […]

Gereed vir 2017

Lewer kommentaar


Via Afrikaanse Hulpmiddels vir die klaskamer Dis die begin van ‘n nuwe skooljaar en daar is gewoonlik verskeie dae om tydens die skooljaar te vier. Loer gerus na die 2017 Kalenderpakket vir ‘n rekenaar én ‘n drukbare weergawe om te volg. Hierdie kopie sluit ook verjaarsdagkalenders (12 Bladsye) as ‘n ekstratjie in. Hierdie kalenderpakket is […]

2017

Lewer kommentaar


2017 is in sig.  Druk solank vir jou ‘n kalender vir jou nuwe skooljaar uit. 2017 A4-Kalender met spesiale dae:  Afrikaans, Engels (sluit twee in – soos in die voorbeeld hier onder; asook verjaarsdagkalenders – ‘n bladsy per maand) 2017 A4-Kalender (Blanko):  Afrikaans, Engels

amper daar

Lewer kommentaar


Die jaar begin stadig maar seker stoom af blaas.  Loer gerus na inskrywings oor rapporte, die versiering van rapportkoeverte, die moontlikheid van herhaling en Kersfees.  Tik gerus soekterme soos “Kersfees, Bybel, somer, die see, klanke, hersien, wiskunde huiswerk, vraestelle, JNA, studiemetodes, eksamen, CAPS” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in en loer gerus ook […]

TAAL- én Koop-‘n-Afrikaanse-Boekdag, 14 Augustus

2 Kommentaar


Merk die 14de Augustus op jou kalender, want op hiérdie dag vier ons Afrikaans as taal en koop ons Afrikaanse boeke (lees-, werk-, e-, handboeke, ens.; oud en nuut).  Dit is ‘n Sondag.  ‘n Mens kan die dag van die Vrydag tot die Maandag rek. Kinderboeke Reekse Diereboeke Die Uile Sprokies Jeuglandreeks Nuwe Silwerboomreeks Leesreekse Leeslyste […]

dae en tydsverloop

Lewer kommentaar


dag-en-tydwoorde 365 dae weke in 1 jaar skoolweek 7 dae week 12 maande eeu 1-31-syfers kalenderwoorde Tik ook soekterme soos “kalender, hoe laat is dit?, skrikkeljaar, 12-12-12″ by die bruin soekblokkie in, vir voorbeelde van tyd, drukbare kalenders en ander werksvelle.  

Teacha – Hoe maak ‘n mens?

8 Kommentaar


Koekeloer, kies, klik, koop en druk uit.  Ek het vele navrae ontvang.  Laat weet gerus indien daar nog onsekerheid is 😉  Kyk na die naam onderaan die produk en tik dit op Teacha se soekspasie in. My Klaskamer Produkte (winkelrak) Pryse is aangepas…loer gerus…         Die volgende inligting is op Teacha beskikbaar:

Huiswerk en Roetine

4 Kommentaar


Merk elke vak se boeke met ‘n kleurkol op die rugkant om dit makliker in die tas of kas op te spoor.  Gebruik dieselfde kleure op die skoolrooster. Plak ‘n kalender en rooster teen die muur op.  Merk inhandigings- en toetsdatums in dieselfde kleure as die boeke en steek die besonderhede teen die notabord vas.  Maak […]

Ken mekaar

Lewer kommentaar


Dit is die begin van ‘n nuwe skooljaar en daar sit ‘n nuwe groep leerders voor jou.  Hoe gemaak? Stel jouself op ‘n prettige manier bekend. Gee vir elkeen ‘n persoonlike inligtingsvorm om te voltooi en neem foto’s om daarby te plaas.  Plak dit teen die kennisgewingsbord in jou klas op of bind dit in […]

‘n Voorspoedige 2016

3 Kommentaar


einde van die jaar

Lewer kommentaar


Iemand het onlangs gevra wat ‘n mens kan doen om die skooljaar af te sluit. Gebruik die onderstaande boodskappe voor-op ‘n kaartjie of op vlaggies. Druk vlaggies en hang dit op. Maak soutklei en laat die klas sirkels met plastiese glasies uitdruk.  Druk ‘n duimafdruk in ink en dan op die klei (of sonder ink), skryf […]

September Huiswerk

2 Kommentaar


September Huiswerk (Drukbaar) Gebruik die volgende inligting tesame met die kalender: Syfers en getalname 1 – 100 oefen Drukbare kalenders Rugby Suid-Afrika Wat maak jou onderwyser spesiaal? *Maak opnames met ‘n selfoon.  Gebruik die See Saw toep as dit vir die klas is.

Older Entries