Advertisements
Tuiste

Search Results for: kersfees

‘n Geseënde Kersfees!

Lewer kommentaar


Baie dankie vir jou ondersteuning!   Loer gerus na die Facebook foto opsies op jou slimfoon vir verskillende gratis feestydraampies in Afrikaans en Engels.  Loer gerus hier vir Kersfees idees om tuis te probeer.   Advertisements

Kersfeeswense

4 Kommentaar


 

Kersfees

Lewer kommentaar


Kersfees-woordsoek Kersfees woordeskat Kersfees as tema Kersfees aktiwiteite en kunsvlyt idees Kaartjies om op ‘n lekkerding te plak. Kaartjies, vlaggies, versierings Verskeie versierings en kunsvlyt idees Kersfees Koeverte Doolhowe Inkleurwerk Versierings om met vetkryt in te kleur (druk hard) en dan in die venster te hang.  Sny die ornamente uit en smeer kookolie met ‘n […]

‘n Geseënde Kersfees

4 Kommentaar


Kersfees

Lewer kommentaar


Kersfees is om die draai en is ‘n opwindende tema.  Wat kan ons in die klas doen om vir Kersfees voor te berei? ‘n Boekmerk (hang verskeie aan die boom om uit te deel) en ‘n boodskap (rol op, bind ‘n lint om die rol en plaas dit by elke bord).  Jesaja 9 vers 5 […]

Kersfees

Lewer kommentaar


Kersfees briefhoof Kersvader briefhoof Kersfees Vlaggies  Druk op verskillende kleure A4-papier.  Knip op die buitelyn en vou die klein randjie oor ‘n dun lint of tou.  Plak vas.  Versier ‘n deur, ‘n muur of ‘n venster.  Gebruik blinkertjie gom om die prente te versier. Druk op wit papier, kleur die prente met uitdraaikryte in (druk […]

Kersfees

2 Kommentaar


Kerskaartjies (“tags”) Hiermee so ‘n paar kaartjies vir Kersgeskenke. Druk dit op stywe wit, rooi, groen of selfs gewone bruin karton. ‘n Mens kan ook die kaartjies op wit papier druk, dit bo-op karton spasieer – met ‘n kleur randjie of raampie – en dan ‘n gat bokant die wit papier pons. Knoop die kaartjie […]

Geseënde Kersfees

2 Kommentaar


Kersfees

Lewer kommentaar


Dit is amper Kersfees en die kleingoed sal een van die dae kla dat hulle verveeld is.  Hier is dan ‘n paar idees om die outjies mee besig te hou en om gereed te maak vir die Feestyd. Maak “bunting” (vlaggies) of kersversierings met sneeumannetjies wat hande vas hou. Maak “bunting” deur sterre op verskillende kleure papier […]

kersfees

Lewer kommentaar


Geseënde Kersfees aan almal! 

Kersfees as tema

Lewer kommentaar


Iemand (dankie T!) het vandag vir my gevra oor idees vir ‘n Kersfees-tema.  Ek plaas solank ‘n paar idees hier en sal uitbrei so tussen die punte en rapporte deur 😉 Allkidsnetwork Inkleurprente Inkleurwerk Kunsvlyt Kinderhelper – verskeie temas Animal Junior DLTK verskeie werkvelle en aktiwiteite abcteach verskeie aktiwiteite Oulike idees vir geskenksakkies en kaartjies […]

Produkte

Kommentare af op Produkte


Alle produkte in my winkel is slegs elektronies beskikbaar.  Sodra jou transaksie deur gaan, kan jy die dokumente aflaai en uit druk. Toets gerus eers met ‘n gratis produk of twee. *Heelwat van hierdie konsepte word gratis in My Klaskamer bespreek.  Vra gerus indien jy na iets spesifieks soek. Hoe maak ‘n mens? Klik op […]

beplan

2 Kommentaar


Dis die einde van nog ‘n opwindende skooljaar.  Loer gerus hier na idees vir die nuwe jaar. Uil Kalender 2018 Owl Calendar 2018 Kalender 2018 Appel Calendar 2018 Apple *2018 Pynappel Kalender met spesiale dae *2018 Appel Kalender met spesiale dae *Kersfees *Spog- en Herinneringshorlosies *Sertifikate My Klaskamer Pryslys Maart 2018 Tik soekterme (in geen spesifieke volgorde) […]

amper daar

Lewer kommentaar


Die jaar begin stadig maar seker stoom af blaas.  Loer gerus na inskrywings oor rapporte, die versiering van rapportkoeverte, die moontlikheid van herhaling en Kersfees.  Tik gerus soekterme soos “Kersfees, Bybel, somer, die see, klanke, hersien, wiskunde huiswerk, vraestelle, JNA, studiemetodes, eksamen, CAPS” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in en loer gerus ook […]

Geskenk idees

4 Kommentaar


Heelwat mense het begin loer na moontlike idees vir geskenke.  Daar is geskenk idees in verskeie skrywes op my blog beskikbaar.  Hiermee ‘n paar idees vir… Onderwysers en onderwysstudente:   Loer gerus na Depicta of Teacha se hulpbronne en hulpmiddels (bv. flitskaarte, weerkaarte, boeke, plakkers). Einde van die jaar 1 Einde van die jaar 2 Kaartjies, toeps en […]

oupa- en oumadag

Lewer kommentaar


Oupa- en Oumadag word op die eerste Sondag in Oktober gevier. Bedien tee in geblomde teekoppies/-stelle (soek in goedkoop winkels of leen).  Bedien regte moerkoffie en voorsien die opsie van vars plaasmelk.  As daar botter bedien word – botter in plaas van margarien. Verskaf eetgoed op koekborde met doilies.  Indien die outjies self gehelp bak […]

Koeverte

Lewer kommentaar


Hiermee verskillende koeverte vir boodskappe of rapporte.  Druk dit op koeverte, wit papier of kardoes sakkies van die toepaslike grootte.  Toets eers voordat jy dit in groot maat druk. Druk die kind se naam met Graad 1-skrif op ‘n strook papier en skuif dit binne-in die koevert.  Laat die kind die deurslag met ‘n dik […]

soutklei

3 Kommentaar


Soutklei resepte: 1/2 koppie sout 1/2 koppie water 1 koppie meel Meng in elektriese menger tot styf en knie dan vir 5 – 7 minute tot glad soos speelklei.  Rol uit en begin vormpies druk. of 1 koppie sout 1 koppie meel 1/2 koppie water Meng en knie tot glad soos speelklei. of 1 koppie […]

hemelruim

1 Kommentaar


Die aarde (luister) Kaptein Kadoef se avonture (meer) Iemand het onlangs navrae gerig in verband met ‘n ruimte-/musiek-les.  Ek het lanklaas musiek gegee en slaan nou heeltemal toe.  Aspekte waaraan ‘n mens kan dink is seker instrumente om planete en sterre voor te stel.  Sterre laat my dink aan klokkies en ‘n xilofoon – hoë note. […]

winter

8 Kommentaar


Sambreel en reën:  Sny ‘n papierbord in die helfte en “oefen” dan die apieswaai- of hasie hoppatrone bokant of langs die reguitlyn.  Knip al op die lyn om die kartelrand te maak.  Verf of versier die sambreel met spatwerk.  Gebruik verskillende helder kleure en kyk hoe dit in mekaar vloei.  Só kan die kleingoed ook sien […]

Older Entries