Search Results for: kinderbeskerm
Kinderbeskermingsweek
Mei 28, 2021
2021 beskerm, kinderbeskermingsweek, kinderregte, regte, veilig Lewer kommentaar
Die Kinderbeskermingsweek begin op die 30ste Mei. Loer gerus na dokumente soos die Kinderwet (Engels) of na vorige skrywes oor kinderregte, veiligheid en beskerming. PSW velle Graad 5 Kinderregte pdf
Kinderbeskermingsweek
Mei 27, 2020
2020 beskerm, kinderbeskermingsweek Lewer kommentaar
Dit is Kinderbeskermingsweek. Gesels gerus met die outjies oor veiligheid in die gemeenskap en veiligheid tuis. Gesels oor die noodnommers en veiligheidsmaatreëls wat julle kan volg. Onder huidige omstandighede, kan ‘n mens ook veiligheidsmaatreëls in terme van die COVID-19 virus bespreek.
Kinderbeskermingsweek
Mei 26, 2019
afrikaans beskerm, kinderbeskermingsweek, veilig Lewer kommentaar
Kinderbeskermingsweek2019 Sien gerus vorige inskrywings en idees.
Kinderbeskermingsweek
Mei 25, 2018
afrikaans beskerm, kinderbeskermingsweek 1 Kommentaar
Kinderbeskermingsweek duur van 27 Mei tot 3 Junie 2018. Weet die outjies wat om te doen om veilig te wees? Ken hulle hul persoonlike inligting en noodnommers? Herinner hulle gerus tydens dié week. regte
Kinderbeskermingsweek
Mei 4, 2017
afrikaans beskerm, kinderbeskermingsweek Lewer kommentaar
Kinderbeskermingsweek strek hierdie jaar van 27 Mei tot 2 Junie. Klik gerus hier om verskeie inligtingstukke en noodnommers te vind om met die outjies te deel. Denver Storie beskerm regte
Kinderbeskermingsweek
Mei 9, 2016
afrikaans beskerm, noodnommer 2 Kommentaar
Hierdie is die tyd van die jaar wanneer die skool se hulpspan kontakbesonderhede van ondersteuningsorganisasies in hul onmiddelike omgewing kan vernuwe en aanvul. Dit sluit organisasies soos maatskaplike dienste, nooddienste, kundiges wat terapie aanbied, ens. in – almal wat fisiese en emosionele welstand kan verseker. Praat as ‘n personeel oor die onderwerpe (en grense daarvan) wat […]
Kinderbeskermingsweek
Mei 20, 2015
afrikaans beskerm, kinderbeskermingsweek 2 Kommentaar
Om Kinderbeskermingsweek te vier, gaan ons groen linte dra of ‘n groen lint deur ‘n boekmerk knoop. Herinner die outjies net aan die simboliek of betekenis daarvan. Maak julle eie wasbare, tydelike tatoëermerke. Tik die boodskap (ouer se kontakbesonderhede) in die spieëlbeeld en druk uit. As jy op Power Point werk, kan jy die teks tik […]
Jeugdag
Mei 26, 2016
afrikaans jeug, jeugdag Lewer kommentaar
Maak dit ‘n positiewe ervaring en laat die outjies drome en ideale uitbeeld. Skryf dalk sinsnedes soos “Met harde werk, kan ek eendag ‘n ….word.” op die bord. Elkeen gee sy ideale beroep (plak dalk ‘n handgeskrewe flitskaart in die spasie) en Juffrou of Meneer neem dan ‘n foto van hom / haar daarby. Slagspreuke soos […]
Woorde