Advertisements
Tuiste

Search Results for: kinderbeskermingsweek

Kinderbeskermingsweek

1 Kommentaar


Kinderbeskermingsweek duur van 27 Mei tot 3 Junie 2018. Weet die outjies wat om te doen om veilig te wees?  Ken hulle hul persoonlike inligting en noodnommers?  Herinner hulle gerus tydens dié week. Kinderbeskermingsweek 2018 regte Advertisements

Kinderbeskermingsweek

Lewer kommentaar


Kinderbeskermingsweek strek hierdie jaar van 27 Mei tot 2 Junie. Klik gerus hier om verskeie inligtingstukke en noodnommers te vind om met die outjies te deel. Denver Storie beskerm regte    

Kinderbeskermingsweek

2 Kommentaar


Hierdie is die tyd van die jaar wanneer die skool se hulpspan kontakbesonderhede van ondersteuningsorganisasies in hul onmiddelike omgewing kan vernuwe en aanvul.  Dit sluit organisasies soos maatskaplike dienste, nooddienste, kundiges wat terapie aanbied, ens. in – almal wat fisiese en emosionele welstand kan verseker. Praat as ‘n personeel oor die onderwerpe (en grense daarvan) wat […]

Kinderbeskermingsweek

2 Kommentaar


Om Kinderbeskermingsweek te vier, gaan ons groen linte dra of ‘n groen lint deur ‘n boekmerk knoop.  Herinner die outjies net aan die simboliek of betekenis daarvan. Maak julle eie wasbare, tydelike tatoëermerke.  Tik die boodskap (ouer se kontakbesonderhede) in die spieëlbeeld en druk uit.  As jy op Power Point werk, kan jy die teks tik […]

Jeugdag

Lewer kommentaar


Maak dit ‘n positiewe ervaring en laat die outjies drome en ideale uitbeeld. Skryf dalk sinsnedes soos “Met harde werk, kan ek eendag ‘n ….word.” op die bord. Elkeen gee sy ideale beroep (plak dalk ‘n handgeskrewe flitskaart in die spasie) en Juffrou of Meneer neem dan ‘n foto van hom / haar daarby.  Slagspreuke soos […]

beskerm

2 Kommentaar


Gesels gerus hierdie week met die klas oor hul regte en veiligheid.