Tuis

Search Results for: klaskamer

Klaskamerdekor

Lewer kommentaar


Loer gerus na die velerlei klaskamerdekor opsies en idees om jou klaskamer te versier. Snuffel gerus hier of tik soekterme soos naamkaartjies, pasella, ‘n nuwe skooljaar, klaskamerreëls, boek oortrek, “Welkom terug” idees…by die soekblokkie hier aan die regterkant in vir verskeie gratis idees.

My Klaskamer is 12 jaar oud!

4 Kommentaar


Baie dankie vir jou volgehoue ondersteuning.  Loer gerus weer in 🙂

Klaskamerdekor en Dinge: Loer gerus

Lewer kommentaar


Vind hiermee ‘n paar goedjies waarmee jy jou klas in 2020 kan optof. Vir werk en ander hulpmiddels, kan jy soekterme soos “klanke, lees, hersien, verwarring, flitskaart, sigwoord, lees, leesreeks, leeslys, stories, liedjies, rympies, wiskunde huiswerk, woordsom, meer en minder, voor en na, breuke…hulpmiddels, beplan…” by die soekblokkie aan die regterkant in tik. Loer ook […]

Google Ekstras vir die klaskamer

Lewer kommentaar


Tegnologie (en aanlyn hulpmiddels) maak aanpassings en toeganklikheid vir outjies met lees en spel uitvalle ietwat beter.  Google Chrome se aanvullings bied spraak-na-tik, vertalingsfunksies, en dies meer. Die Chrome Web Store verskaf verskaf verskeie gratis opsies soos Instant Translate wat ‘n webblad kan vertaal (en selfs lees).  ‘n Elektroniese stem lees die stukkie as jy op […]

pasella vir jou klaskamer

7 Kommentaar


Hiermee gratis hulpmiddels vir jou klaskamer.  Verklein die naamkaartjievelle tot twee op ‘n A4-bladsy indien jy dit so verkies 😉 voorblaaie (ander) (tik besonderhede op ‘n skoon dokument en druk op die voorbladvelle) Klaskamer reëls, doelwitte Classroom goals rules dagprogram uiltjies-naamkaartjies uiltjies-dagprogram bytjie-naamkaartjies bytjie-dagprogram volstruis-naamkaartjies volstruis-dagprogram liewenheersbesie-naamkaartjies liewenheersbesie-dagprogram olifant-naamkaartjies olifant-dagprogram vissie-dagprogram vissie-naamkaartjies toilet-posters badkamer-muurkaarte klas-verlaat-1 Tik […]

hulpmiddels vir die klaskamer

13 Kommentaar


Jy het ‘n nuwe pos gekry of jou universiteitsjare staan einde se kant toe.  Om gereed te maak vir ‘n nuwe klaskamer, kan jy die volgende items in gedagte hou: Hulpmiddels om te versamel (klik) Kies ‘n kleurskema of materiaal vir gordyne, kussinkies en ‘n tafeldoek – iets wat lank mooi sal bly.  Kyk ook na […]

Idees vir die “tuis” klaskamer

2 Kommentaar


Runel het vir my foto’s van haar kinders se huiswerkkamer gestuur. Dit is waar hulle elke dag ‘n spesifieke tydjie inruim om aandag aan die dag se huiswerk te skenk en om saam te leer.  Dit is baie belangrik om ‘n spesifieke hoekie in die huis te kry waar kinders hul huiswerk kan doen.  Maak […]

Afslag

Lewer kommentaar


Probeer gerus die afslagkode HOLIDAYSALE wanneer jy nuwe hulpmiddels aanskaf.

Onbaatsugtigheid

Lewer kommentaar


Pay it Forward Dag is een van daardie dae wat ‘n mens eintlik elke dag in gedagte kan hou. ‘n Mens kan mos maar altyd die deur vir iemand oop hou of ‘n kompliment gee. Met die huidige gesondheidsmaatreëls is die mededeelsaamheid effens moeilik, maar daar behoort tog iets te wees wat ‘n mens kan […]

Wêreld Boeke Nag

Lewer kommentaar


Met Wêreld Boeke Nag, kan ons ‘n bietjie later wakker bly om ‘n gunstelingboek, rympies, lirieke en nog vele meer te lees. Maak gerus beurte en skryf alles neer wat julle kon lees.

Aarde dag

Lewer kommentaar


Aarde Dag is om die draai. Loer gerus na hierdie idees om op die 22ste te probeer.

Outisme Spektrum

Lewer kommentaar


Outisme dek ‘n enorme spektrum – wat daarop dui dat elke kind met outisme, ‘n unieke kombinasie uitvalle en besondere talente kan hê. In Amerika, is die voorkoms van ASD (Autism Spectrum Disorder of Outisme) bykans 1 uit elke 58 kinders en wêreldwyd word soortgelyke statistieke gelys. Die moontlikheid dat jy waarskynlik kinders op die […]

KABV-Werkboeke / CAPS Workbooks 2021 [Deel 1]

Lewer kommentaar


Die KABV-werkboeke is gratis beskikbaar en mag nie verkoop word nie. Die EAT-boeke is laas in 2013 aanlyn gepubliseer. Sien die skakels by punt 15 en 16 onder die voorbeeld in die middel van hierdie skrywe. Ander werkboeke is hier gelys. Geen FAL gelys nie. Geen Graad 7 Tale gelys nie.

Earth Hour: Ligte uit

Lewer kommentaar


Wat kan ‘n mens vanjaar tydens Earth Hour doen? Versier ‘n spesiale houer met aktiwiteite, versnapperinge en bederfies wat julle tydens Earth Hour en ander onverwagse tye kan inspan. Sluit gerus kerse, vuurhoutjies en ‘n lantern daarby in. Steek kerse en/of lanterns aan waarby julle boeke kan lees speletjies kan speel kan inkleur kan gesels […]

Internasionale Vrouedag

Lewer kommentaar


Wiskunde Dae, Pi Dag

2 Kommentaar


Die 3de Maart is Wêreld Wiskunde Dag en die 14de dien as beide Pi en die Internasionale Wiskunde Dag. Hoe en wanneer gebruik ons wiskunde? Hoe ver kan julle tel? Kan julle van daardie getal af terug tel? Hoe ver kan julle in verskillende veelvoude tel? Verskillende idees vir Pi Dag. Loer gerus na die […]

Moedertaaldag, Boekedag en Biblioteekweek

Lewer kommentaar


Moedertaaldag word op die 21ste Februarie gevier. Daarna volg Wêreld Boekedag op die 4de Maart en duur die Suid-Afrikaanse Biblioteekweek van die 15de tot die 21ste Maart. Gebruik gerus hierdie volgende paar weke om klanke te hersien, flitskaarte te lees, sigwoorde te hersien, rympies, lirieke en stories te lees of om na stories te luister. […]

My Valentyn

Lewer kommentaar


Wanneer laas het die skooljaar na Valentynsdag begin? Snuffel gerus hier na vorige jare se idees. Vanjaar sal ontsmettingsmiddels (met ‘n boodskappie) en elektroniese boodskappe veiliger wees. Mag hierdie jaar besonders wees. Gesondheid en beterskap vir jou en jou geliefdes.

Makliker Terug Skool Toe

Lewer kommentaar


Snuffel gerus deur hierdie idees, maar loer ook na soortgelyke skrywes onderaan hierdie skrywes. Ken mekaar idees ”Welkom Terug”-idees Boeke oortrek (idees en voorblaaie) ‘n Terug-skool-toe lysie Kosblik idees Stories Naamkaartjies (etikette): 1, vissies, olifante, lieweheersbesies, bye, volstruise, uile, merk skryfbehoeftes. Naamkaart vir die tafelblad Tafelbladkaarte: 1, 2, 3 Welkom vlaggies: Potlode, Blou, Welkom raamlysie […]

Luidleesdag is hier

Lewer kommentaar


Lees vandag ‘n bietjie langer en ‘n bietjie meer. Lees flitskaarte, opskrifte, byskrifte, pamflette, boeke, boekmerkies en muurkaarte. Lees die koerant, rympies en lirieke. Lees vir iemand, lees vir jou speelgoed of ‘n troeteldier. Luister na ander wat lees en maak beurte om te lees. Geniet die ekstra geleentheid om ‘n liefde vir lees te […]

Older Entries