Advertisements
Tuiste

Search Results for: kurrikulum

ATPs / Onderrigplanne

17 Kommentaar


  Graad R – 3 2019 Wiskunde Graad 1 – 3 2019 Life Skills ATP Grade 1 Term 1 Life Skills ATP Grade 2 Term 1 Life Skills ATP Grade 3 Term 1 Graad 1 – 3 English FAL Grade 1 English FAL Grade 2 Maths Resource Grade 1 – 3 Mathematics Grade 1 Mathematics […]

Biddag

Lewer kommentaar


Vanjaar fokus my gedagtes nie net op dít wat ons deur middel van die kurrikulum meedeel nie, maar ook op die lewensnoodsaaklike vaardighede wat ‘n mens graag wil aanleer (bv. bewaring, besparing, medemenslikheid, respek, empatie…aspekte wat sal lei tot die verryking van elkeen se menswees).  Mag elkeen wat by die Onderwys en Opvoedingstake betrokke is, […]

Skoolgaande of skoolpligtige ouderdom

34 Kommentaar


Graad R is die amptelike aanvangsjaar van die Grondslagfase – ‘n fase wat van Graad R tot 3 strek – en het ‘n volwaardige kurrikulum (KABV/CAPS).  Gewoonlik woon kleuters Graad R by die jaar waarin hulle 6 jaar oud word, maar daar is ‘n uitsondering vir kinders wat voor Junie 5 jaar oud word. Kinders gaan Graad 1 toe […]

hulpmiddels vir die klaskamer

13 Kommentaar


Jy het ‘n nuwe pos gekry of jou universiteitsjare staan einde se kant toe.  Om gereed te maak vir ‘n nuwe klaskamer, kan jy die volgende items in gedagte hou: Hulpmiddels om te versamel (klik) Kies ‘n kleurskema of materiaal vir gordyne, kussinkies en ‘n tafeldoek – iets wat lank mooi sal bly.  Kyk ook na […]

Bybelverhale en Sondagskool

10 Kommentaar


      Ek het ‘n paar navrae in verband met Bybellesse en Sondagskool ontvang.  Ek plaas hiermee skakels na baie oulike webtuistes wat idees bied om die lesse vas te lê.  Dit is nie ‘n kurrikulum nie en dien slegs as aanvullende hulpmiddels vir die jongspan. Elektroniese boeke en gebede Afrikaans 1.  Bybelklub 2.  […]

CAPS / KABV-dokumente, ens.

133 Kommentaar


Die CAPS-kurrikulum is aanlyn beskikbaar.  Jy kan ook die departementele werkboeke vir gesyferdheid en geletterdheid aflaai.  Ons het gemerk dat die dokumente ingewikkelde terme rakende skrif gebruik…”arkade” en “guirlande” patrone.  Ek verstaan dit as volg: Garlands/Guirlande is die rondings soos in ‘n “apieswaai patroon”.  Dit sinspeel op die “Garlands”, tinselof kersversierings wat ‘n mens kan […]

nog ‘n kans

Lewer kommentaar


Die aspekte wat in ag geneem word om ‘n kind terug te hou in ‘n graad, is baie omvattend.  ‘n Opvoeder sal nie sommer ‘n kind terug hou tensy dit nie in die spesifieke kind se beste belange sal wees nie. Wat maak ek as my kind met die rapport tuis kom? Die skool het […]

woordsomme

10 Kommentaar


Begin deur die probleem te lees. Watter getalle / hoeveelhede kry ons in die som?  Bv. ‘n drie, ‘n tien, ens. Wat dink jy moet ons doen? Bymekaar tel / plus / optel…wegneem / aftrek / minus…meer maak…minder maak? Bespreek die woordeskat in die probleem. Bv. Jan spaar R2 elke dag.  Hoeveel geld spaar hy […]

Belangrike dinge: Graad R en 1

18 Kommentaar


Wanneer die fondamente vir lees en leer gelê is en die kind die aspekte bemeester het, begin hy ryp word vir formele onderrig. As die leesproses begin voor die gereed is om die inligting in te neem, kan dit lei tot lees- en leerprobleme.  Sonder ‘n sterk grondslag, kan die gebou ineen stort. Ontwikkelingsmylpale artikel […]

Beginner-juffer idees (Graad R en 1)

22 Kommentaar


Onderwysers is amper soos die “hunter gatherers” van ouds. Ons is altyd opsoek na nuwe dinge en inligting en gooi min goed weg. Dis eintlik noodsaaklik om idees en hope papier te hou. Daarom is dit wenslik om dik ringlêers byderhand te hê waarin jy jou “oulike takies” en planne kan liaseer – volgens temas […]