Advertisements
Tuiste

Search Results for: lateraliteit

b en d verwarrings

19 Kommentaar


b-en-d Ek het gister geantwoord op ‘n vraag oor b en d verwarrings.  Ek plaas dit hier as ‘n artikel en las ‘n paar dinge by… Die belangrike ding van b en d is om dit afsonderlik te verduidelik. b begin altyd bo en beweeg dan af. Jy verbeel jou dat jy baie lekkers voor […]

inkleurprente en aktiwiteite

50 Kommentaar


Ek merk op dat daar verskeie soeke na inkleur- en aktiwiteitsboeke is. Hiermee dan so ‘n paar skakels vir die vakansie: Alfabet inkleurprente vervoermiddels inkleurprente beroepe inkleurprente Vrugte en Groente Inkleurprente Afrikaanse klanke Inkleur 1 Inkleur 2 Inkleur 3 Soek dieselfde simbole Aktiwiteite Nog aktiwiteite Verskeie Oefeninge Oefeninge 2 Oefeninge 3 Dieselfde Posisie in die […]

syfers

41 Kommentaar


Janeen het onlangs gevra hoe ‘n mens kleintjies kan help om syfers korrek te skryf (veral syfers soos 2 en 3)…   Dis belangrik dat ‘n mens van die begin af die regte voorbeeld voorhou.  Doen dieselfde aktiwiteite as wanneer jy letters aanleer – baie visuele diskriminasie, visuele geheue, posisie in die ruimte en lateraliteits […]

padtekens en padveiligheid

10 Kommentaar


‘n Student het idees gevra om tydens buitespel te gebruik – as fantasiespel nie gebruik mag word nie: As die skool ‘n rybaan en skopfietsies het, kan jy verkeersligte en padtekens maak sodat hulle die paaie veilig kan gebruik. Tydens sandspel kan jy kleiner padtekens en voertuie uit houtblokkies en bottelproppe neersit. Die outjies moet […]

tuis oefeninge (C)

22 Kommentaar


Hiermee ‘n paar oefeninge vir Graad R, 1 en 2 outjies.  Lekker speel! Liggaamsbeeld: 1. Laat die kind sy/haar groot liggaamsbewegings oefen. Demonstreer ‘n liggaamsbeweging en laat die kind dit nadoen. Gebruik eers beide teenoorstaande liggaamsdele saam en dan net een liggaamsdeel. Daarná kan die kante van die liggaam afwisselend gebruik word. (Maak dit ‘n […]