Advertisements
Tuiste

Search Results for: lente

Lente

2 Kommentaar


Lente Advertisements

Lente en Boomplantweek

1 Kommentaar


Lentedag word tradisioneel op die 1ste September gevier – al skyn die sonnetjie nog nie heeltemal so skerp nie.  Om voorbrand vir die nuwe seisoen te maak, kan ‘n mens die volgende idees in die klas probeer…  1.  Indien jy ‘n rol rekenaar- of ongedrukte koerantpapier het, kan jy lengtes vir jou kennisgewingsborde of ‘n […]

Gelukkige Lentedag!

5 Kommentaar


Lente!

Lewer kommentaar


Tik gerus soekterme soos Lente of Seisoen by die bruin soekblokkie aan die regterkant in vir kreatiewe idees 😉  

lente

Lewer kommentaar


Gelukkige Lentedag! (Volg die skakel na lente idees…)

Lentedag!

5 Kommentaar


Woensdag is dit Lentedag!  Die tyd vlieg behoorlik hierdie jaar…As jy ‘n paar idees benodig om Lentedag in jou klas of skool te verwelkom, probeer gerus die volgende: Vensterversierings:  Die kleingoed kleur die blomme met vetkryt (verkieslik die ou betroubare uitdraaikryte) in, knip die sirkel uit en verf dit met voedselkleursel.  Eiergeel hoef nie veel […]

Sonneblom

Lewer kommentaar


Sonneblomdag vervang nou die bekende Bandanadag en word op die 16de September gevier.  ‘n Mens kan dalk sade of klein plantjies verkoop as ‘n fondsinsamelingsprojek ten bate van die Sonneblomfonds. Ontkiem sonneblomsade in watte of grond binne-in ‘n oop glasflessie of deursigtige plastiekglasie.  Wanneer die plantjie sterk genoeg is, kan ‘n mens dit in die tuin of […]

Koeverte, Boekmerkies

Lewer kommentaar


  A5 report envelopes _ rapport koeverte Rapportkoeverte Boekmerkies Bookmarks (Toekennings/Belonings) Boekmerkies Boekmerk bookmark Gedrag toekennings A5-koeverte (lente)  

boekweek

2 Kommentaar


Gebruik hierdie week om die mooiste rympies en storieboeke te lees. Soek spesifieke klanke in die storie of rympie (bv. woorde met ‘n oo of ‘n oe) en skryf dit neer.  Hoeveel woorde kan julle kry?  Kan julle sinne met dié woorde maak?  Plak die lyste teen die muur op en kyk of julle dit […]

vakansie

2 Kommentaar


  Dit is vakansie!  Indien jy graag meer oor die kodes op die rapport wil weet, tik “CAPS” by die soekblokkie aan die regterkant in.  Loer gerus ook na “Paasfees” en skooldinge soos “potloodgreep, skrif, skryf, klanke, hersien, halveer, voor en na, meer en minder, vermenigvuldig, Graad R, Graad 1, middellynkruising, visuele persepsie, handspier, fynspier, […]

plant ‘n boom

Lewer kommentaar


Dit is hierdie week Boomplantweek (1 – 7 September) en die boom van die jaar is ‘n waterbessieboom.  Dit kan in ‘n groot pot of in die grond geplant word en kan tot ‘n groot skaduboom groei.  Soos die naam voorstel, hou die waterbessie van water en groei dit dikwels naby rivierstrome van KwaZulu-Natal tot […]

f- en v-reëls en b/d?

27 Kommentaar


Ek het gevind dat die meerderheid kinders worstel met omkerings (spieëlskrif) en lettergreepverdeling.  Dit is natuurlik ‘n veralgemening, maar as ‘n mens so deur hul boeke blaai…word die veralgemening ‘n werklikheid. Die volgende omkerings vind baie plaas: b / d / p / 9 (verwarring van rigting wanneer die simbool uit geken word) u / […]

0 tot ‘n 100

2 Kommentaar


‘n Oorsese juffrou het laat weet dat sy baie graag ‘n uitruilprojek met ‘n Suid-Afrikaanse juffrou (-ens) wil reël.  Hulle vier op die 16de Februarie ‘n 100 dae van skool en maak die dag jaarliks spesiaal.  Vanjaar wil sy voorstellings van die getalle tot ‘n 100 voorstel.  Dit behoort ‘n lekker uitdaging vir alle Grondslagfase-outjies […]

herfs

8 Kommentaar


Dit is eintlik alreeds Herfs en ek het nog niks daaromtrent gesê nie.  Dis seker omdat dit nog onlangs 40° C in my klas was!  Kom ons dink aan ‘n paar gedagtes om die kleurvolle seisoen in te wy.  (Dalk meer op Graad R en 1 gefokus.) Uitstallings: As juffrou moeite doen en die uitstalling […]

inkleurprente en aktiwiteite

50 Kommentaar


Ek merk op dat daar verskeie soeke na inkleur- en aktiwiteitsboeke is. Hiermee dan so ‘n paar skakels vir die vakansie: Afrikaanse klanke Inkleur 1 Inkleur 2 Inkleur 3 Soek dieselfde simbole Aktiwiteite Nog aktiwiteite Verskeie Oefeninge Oefeninge 2 Oefeninge 3 Dieselfde Posisie in die ruimte Teken spotprente (mense) Skool inkleurprente 1 Skool inkleurprente 2 Skool […]