Tuis

Search Results for: links

Linkshandigheid

Lewer kommentaar


13 Augustus vier ons Linkshandigheidsdag. Hoeveel kinders in die klas is linkshandig? Watter aanpassings maak julle?  Dink byvoorbeeld aan die volgende: ‘n Skêr vir linkshandiges Plasing in die klas:  Verseker dat outjie nie elmboë met ‘n regshandige outjie hoef te stamp nie. Demonstreer skriflesse van aangesig-tot-aangesig, sodat jy onderstebo skryf – eerder as om langs die […]

Dag vir Linkshandige Persone

Lewer kommentaar


13 Augustus word al 25 jaar lank as die dag vir linkshandige persone gevier.  Loer gerus hier vir idees en aanpassings om in die klas in gedagte te hou. potloodreëls

linkshandig

4 Kommentaar


Hoe hou ‘n linkshandige kind die potlood vas?  Hoe vorm die linkshandige letters? Knipoefeninge vir linkshandiges.  Só lyk die skêr. Skryfbehoeftes vir linkshandiges. Help linkshandiges om te leer skryf. Hoe gemaak met veters? Het jy geweet daar is ‘n spesiale dag vir linkshandigheid?  Dit is die 13de Augustus. WOH het my so ‘n bietjie laat dink…

links en regs

2 Kommentaar


Oorspronklik vir ‘n Engelse vriendin geskep. Understanding and developing a sense of left and right is a struggle for many children.   When they struggle to discern between the two sides of the bodies, they also tend to have trouble distinguishing between visual symbols such as b / d and p / q.  A first […]

Corona en Covid-19

Lewer kommentaar


Afrikaans: Corona velle English: Corona sheets Was Hande Tik gerus ook soekterme soos higiëne by die soekblokkie aan die regterkant in. Kontak ‘n dokter om meer inliting te bekom. Mediese personeel sal kliniese inligting kan deel. WHO se raad FEDSAS se raad DBE Standard Operating Procedure For Covid-19  

Potloodgreep

2 Kommentaar


Op die 23ste Januarie vier ander lande Skrifdag.  ‘n Vinnige idee om met die ontwikkeling van ‘n goeie potloodgreep te help, is ‘n vinnige manier om die potlood op te tel… Plaas die potlood “vertikaal” voor jou op die tafel – met die punt na jou lyf (maag/bors) – asof dit in die vou van […]

Rooimierblussers

Lewer kommentaar


Aan die begin van die skooljaar moet ‘n mens die nuwe roetine inoefen en deurgee.  Die lyfies is nog met vakansie en so ook die eetgewoontes.  Verduidelik aan hulle hoe die rooster werk, wanneer julle sal eet, hoe julle aantree in rye en hoe julle deur die skool gaan stap (bv. hande agter die rug). Plak/teken […]

‘n Nuwe skooljaar

6 Kommentaar


Dis die begin van ‘n nuwe skooljaar en heelwat nuwe juffrouens het gevra wat ‘n mens kan doen om die jaar met ‘n ekstra huppel in die stap aan te durf… Aan die begin van ‘n skooljaar, is daar heelwat senuwees betrokke – vir die kinders, die ouers en die opvoeders.  Tree dus voorkomend op. […]

beplan

2 Kommentaar


Dis die einde van nog ‘n opwindende skooljaar.  Loer gerus hier na idees vir die nuwe jaar. Uil Kalender 2018 Owl Calendar 2018 Kalender 2018 Appel Calendar 2018 Apple *2018 Pynappel Kalender met spesiale dae *2018 Appel Kalender met spesiale dae *Kersfees *Spog- en Herinneringshorlosies *Sertifikate My Klaskamer Pryslys Maart 2018 Tik soekterme (in geen spesifieke volgorde) […]

Teacha Teaching Jobs (eens RSA Teaching Jobs)

Lewer kommentaar


Teacha Teaching jobs (eens bekend as RSA Teaching Jobs) is ‘n nuwe webblad waar skole onderwysposte kan adverteer en waar voornemende opvoeders kan loer na poste in hul veld. Schools: RSA Teaching Jobs is the best platform to find and post a teaching job in South Africa.  Our network consists out of thousands of teachers […]

werk

6 Kommentaar


Môre, Almal Ek het onlangs nuwe bydraes op die winkelrak geplaas en daar is tans net so ‘n bietjie meer as 160 produkte in totaal.  Hier in My Klaskamer, is daar ‘n bietjie meer as dit om deur te snuffel.  Die inskrywings oor vraestelle en e-boeke is aangepas, omdat van die webblaaie hul inligting verander […]

Voorskoolse jare – Wat word verwag?

Lewer kommentaar


Soos geplaas op Skool Toe In die voorskoolse jare werk ‘n mens voortdurend informeel en soveel as moontlik spelenderwys.  Die leerwerk geskied deur middel van sintuiglike ervaring en papierwerk (takies) word sover as moontlik vermy.  Daar is egter aspekte wat ‘n mens wel deur werksvelle kan vaslê of moet demonstreer. Roetine en struktuur:  Dit skep ‘n bekende […]

Werksvelle, Muurkaarte en ander hulpmiddels

Lewer kommentaar


Tik soekterme (in geen spesifieke volgorde) soos die volgende by die bruin soekblokkie aan die regterkant in, loer na die “Drukbare Bladsye” of na die skakels wat aan die regterkant gelys is. hulpmiddels muurkaart naamkaart eerste dag klanke abc uitspraak alfabet sigwoord dubbelklank tweeklank drieklank klanksamevloeiings hersien meervoud verkleinwoord leestekens flits oefen self e klink […]

Skryf in

2 Kommentaar


Tik gerus soekterme soos “Graad R, Graad 1, skoolgereed, skoolpligtig, vaardighede, ouditiewe, visuele, VMI, ogies, handspier, fynspier, potloodgreep, abc uitspraak, klanke, syfers, vorms, patrone, abc skrif, robotkaart, middellyn, spiertonus, posisie, linkshanding, knip, links en regs, tuis idees…” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in vir enkele idees.

Google Docs en Google Classroom

Lewer kommentaar


Google het ‘n oulike toep (app) vir ouens wat sukkel met die spel- en tikwerk.  Begin deur ‘n “gmail”-rekening te skep.  Gaan dan na die toep-opsies regs, bo-aan die webblad en klik op die blokkies.  Google Docs het ‘n blou prentjie.  Klik daarop om ‘n nuwe dokument oop te maak. Dit werk nou net soos ‘n […]

die see

6 Kommentaar


      Iemand het onlangs gevra wat ‘n mens kan doen met ‘n see-tema.  Laat ek sien… Berei groot velle wit of koerantpapier vir ‘n seetoneel voor.  Indien jy ‘n rol papier het, kan jy die papier sowat ‘n muurlengte lank maak.  Meng muurpapiergom/styselpap met voedselkleursel (‘n emmer met groen, ‘n emmer met blou […]

Skrifdag

Lewer kommentaar


23 Januarie is Skrifdag in ander wêrelddele, maar kan beslis ook in Suid-Afrika gevier word. Vir die jonger outjies, kan ‘n mens fynspier oefeninge gee: Bou eenvoudige prente, lyne, vorms, syfers of letters met ‘n pennetjiebord. Vorm eenvoudige prente met rekkies op ‘n spykerbord.  (Bou byvoorbeeld ‘n huisie uit vorms.) Versteek klein speelgoed of albasters […]

getallyn

5 Kommentaar


Hoe kan ‘n mens Graad 1’s met getallyne help?  Ongelukkig is daar min getallyn voorbeelde in Afrikaans beskikbaar.  Loer egter gerus na die Engelse opsies. ‘n Belangrike aspek om te onthou is dat die outjie moet kyk na die rigting waarin die getalle styg of daal.  Loop die getallyn van links na regs?  af?  op? […]

knip

1 Kommentaar


  Ouers soek dikwels na ekstra knip-oefeninge.  Maak seker dat julle die korrekte stomppuntskêr (vir links-/regshandiges) het. Begin eers by snipperwerk. Maak vinnige snipperaksies in die lug.   Rol klei in ‘n dunnerige wurm en knip dit volgens die snippermetode. Betrek karton (ou papbokse, die binnekant van toiletrolletjies, weggooibare dosies)… Knip reguit lyne Knip effense […]

vakansie

2 Kommentaar


  Dit is vakansie!  Indien jy graag meer oor die kodes op die rapport wil weet, tik “CAPS” by die soekblokkie aan die regterkant in.  Loer gerus ook na “Paasfees” en skooldinge soos “potloodgreep, skrif, skryf, klanke, hersien, halveer, voor en na, meer en minder, vermenigvuldig, Graad R, Graad 1, middellynkruising, visuele persepsie, handspier, fynspier, […]

Older Entries