Search Results for: luidleesdag
Luidleesdag
Januarie 17, 2022
afrikaans lees idees, luidleesdag Lewer kommentaar
Luidleesdag word vanjaar wêreldwyd op die 2de Februarie gevier. Loer gerus na vorige plasings en die kieslysie hier bo. Hoe gaan julle die dag geniet?
Luidleesdag is hier
Februarie 3, 2021
2021, lees lees, luidleesdag Lewer kommentaar
Lees vandag ‘n bietjie langer en ‘n bietjie meer. Lees flitskaarte, opskrifte, byskrifte, pamflette, boeke, boekmerkies en muurkaarte. Lees die koerant, rympies en lirieke. Lees vir iemand, lees vir jou speelgoed of ‘n troeteldier. Luister na ander wat lees en maak beurte om te lees. Geniet die ekstra geleentheid om ‘n liefde vir lees te […]
Luidleesdag, 5 Feb.
Januarie 27, 2020
2020, afrikaans, lees lees, luidleesdag 1 Kommentaar
Luidleesdag is vanjaar op die 5de Februarie. Maak spesiale boekmerkies vir die jaar se lekker leestye of neem verskeie leesboeke op hierdie leeslyste uit en rangskik dit op ‘n interessante wyse in jou leeshoekie. ‘n Nuwe uitstalling sal beslis die nuuskierigheid prikkel. Lees elektroniese boeke, rympies of lirieke. Luister na stories op die internet, oor […]
Luidleesdag
Januarie 16, 2019
afrikaans, Graad 1, Graad 2, Graad 3, lees lees, luidleesdag 6 Kommentaar
Luidleesdag word vanjaar op die 1ste Februarie gevier. luidlees opsies boek vraelys Nooi die outjies om ‘n laken, kombers en kussings skool toe te bring om ‘n leesfort te bou. Hang kersliggies aan die binnekant of laat ‘n bietjie sonlig (venster) in. Hou ‘n boekbesprekingskring. Stel riglyne voor soos: […]
luidleesdag
Februarie 1, 2018
2018, Graad 1, Graad 2, Graad 3, lees lees, luidleesdag Lewer kommentaar
Wat doen jul skool jaarliks vir Luidleesdag? Min tyd vir lees? Probeer die volgende: lees flitskaarte lees spelwoorde soek die verklarings van woorde in ‘n klaswoordeboek op lees rympies lees die lirieke van gunstelingliedjies lees opskrifte in die klas lees sigwoorde soos die dae van die week of maande van die jaar lees stories vir […]
Luidleesdag, 2016
Februarie 15, 2016
afrikaans, lees lees, luidleesdag 2 Kommentaar
Wat kan ‘n mens alles op Luidleesdag lees of doen? Knip en plak sigwoorde, rymwoorde en ander ouderdomstoepaslike woorde uit tydskrifte of bou dit uit los opskrifletters. Flits die woorde, plaas dit op die woordmuur, skryf dit oor in die individuele woordeboekies of tik dit oor tydens rekenaarlesse. Luister na voorlesings op die mat, e-boeke of […]
Luidleesdag
Maart 2, 2015
afrikaans lees, luidlees, luidleesdag 4 Kommentaar
Ja, daar is werklik ‘n Luidleesdag. Skep Woensdag die geleentheid vir luidlees deur middel van die volgende moontlikhede: Lees ‘n storie tydens ‘n saalbyeenkoms voor. Lees ‘n storie oor die interkom voor. Deel die klasse in groepe in sodat klasse oor die graadvlakke heen vir mekaar lees (makker lees). Laat die kinders saam lees en […]
Luidleesdag, 5 Maart
Maart 2, 2014
afrikaans lees, luidlees Lewer kommentaar
5 Maart is Luidleesdag. Lees stories, nuus en rympies vir mekaar…dalk op Skype?
Luidleesdag
Maart 5, 2013
afrikaans lees, luidlees Lewer kommentaar
6 Maart 2013 is Luidleesdag en ‘n mens kan dié dag gebruik om lees aan te moedig. Kyk hoe wys hierdie onderwyser nuwe boeke aan sy leerders en hul ouers. Sou dit moontlik wees om ‘n soortgelyke opname vir jou skool se webtuiste te maak? Staan 20 minute vroeër op om ‘n gediggie of ‘n […]
Luidlees-, Moedertaal- en Wêreld Boekedag
Februarie 8, 2017
afrikaans Boekedag, lees, luidleesdag, moedertaaldag 4 Kommentaar
Die volgende maand is deurspek met lees-, taal- en boekgenot: Luidlees-, Moedertaal- en Wêreld Boekedag vind binne enkele dae na mekaar plaas. 1. Bou woorde met los kaartjies: Gebruik klankkaartjies* om sigwoorde, spelwoorde en sinne na te bou. Neem die woorde af en druk die foto’s op A4-velle uit of… Plak die woordbouwerk op groot velle papier […]
Woorde