Advertisements
Tuiste

Search Results for: maaltafel

Maaltafels

11 Kommentaar


  Die internet is vol webwerwe (Engelses) waar kinders hul maaltafels kan oefen.  Van die maniere waarvolgens dit oorgedra word, is ‘n storie assosiasie, ‘n Grafiek, outomatiese flitskaarte, die drukbare vorm en prentjies. ‘n Vroeë stadium van maaltafels is om in veelvoude te tel.  Dít word ingelei deur normaalweg in ene te tel en om […]

Wêreld Wiskunde en Pi Dae

2 Kommentaar


Dis amper die Wêreld Wiskunde en Pi Dae.  Die 14de is ook die Internasionale Wiskunde Dag.  Dit maak seker nie saak watter naam spesifiek aan die dae geskenk is nie, enige rede om ‘n bietjie meer wiskunde te doen, kan help 😉 syfers groot en klein vorms bewerkingstekens getallyn halveer verdubbel voor en na meer […]

Produkte

Kommentare af op Produkte


Alle produkte in my winkel is slegs elektronies beskikbaar.  Sodra jou transaksie deur gaan, kan jy die dokumente aflaai en uit druk. Toets gerus eers met ‘n gratis produk of twee. *Heelwat van hierdie konsepte word gratis in My Klaskamer bespreek.  Vra gerus indien jy na iets spesifieks soek. Hoe maak ‘n mens? Klik op […]

Speeldag

2 Kommentaar


Wêreld Speeldag kan gebruik word om die kennis van speletjies uit te brei, om vaardighede op te skerp en om aspekte soos wen en verloor aan te spreek.  Hou die spelery goedkoop en genotvol… Verf* spring- of speelblokke met duursame padverf op die speelgrond (dink aan “Hop Scotch”, honderdblokke, groot skrifpatrone om oor te stap). Verf* […]

Pi Dag & Wiskunde Week

Lewer kommentaar


Dit is amper weer Pi Dag en Wêreld Wiskunde Week.  Loer gerus hier na vorige inskrywings om ekstra vaslegging van die konsepte te doen: syfers vorms bewerkingstekens getallyn halveer verdubbel voor en na meer en minder wiskunde huiswerk vlinder-, trein-, spinnekopsomme woordsomme tyd geld veelvoude maaltafels uitdeel deling breuke 1 breuke 2 verskeie meer drukbare bladsye

Wiskunde Week

2 Kommentaar


Elders in die wêreld, het die Wêreld Wiskunde Week pas met Pi Dag begin.  Loer gerus dié week na toeps (Android, iPad, ‘n bietjie van beide) wat op verskeie aspekte fokus. Webwerwe soos A+ Click, Math Seeds en IXL is wel Engelse webblaaie, maar die outjies behoort dit met ‘n klein bietjie hulp te kan baas […]

skouer aan die wiel

2 Kommentaar


  Met die aanvangs van die skooljaar, is daar so ‘n paar nuwe goedjies beskikbaar – hier in My Klaskamer en ook in my winkeltjie.  Klik gerus op die volgende skakels en tik ook soekterme* by die bruin soekblokkie aan die regterkant van my blog in vir velerlei idees en drukbare opsies. Laai temaprentjies vir jou […]

Gereed vir 2017

Lewer kommentaar


Via Afrikaanse Hulpmiddels vir die klaskamer Dis die begin van ‘n nuwe skooljaar en daar is gewoonlik verskeie dae om tydens die skooljaar te vier. Loer gerus na die 2017 Kalenderpakket vir ‘n rekenaar én ‘n drukbare weergawe om te volg. Hierdie kopie sluit ook verjaarsdagkalenders (12 Bladsye) as ‘n ekstratjie in. Hierdie kalenderpakket is […]

Voorspoed

2 Kommentaar


Voorspoed met die nuwe (en laaste) skoolkwartaal! kleur flitswoorde (nog) eu flits (nog) aa flits aai flits Woordsom 1 – 20 aftreksom (nog) Woordsom 1 – 20 optel maaltafelwaaier (nog) vermenigvuldiging-een-maal-een-syfer vermenigvuldiging-twee-maal-eensyfer-getal deelsomme-in-woordvorm (nog) iPad Apps / Toeps Android Apps / Toeps Nog oulike Apple en Android toeps/apps Leeslyste Studietegnieke/-metodes Huiswerk en roetine Voorbeelde van soekterme om by die soekblokkie op My Klaskamer […]

Huiswerk en Roetine

4 Kommentaar


Merk elke vak se boeke met ‘n kleurkol op die rugkant om dit makliker in die tas of kas op te spoor.  Gebruik dieselfde kleure op die skoolrooster. Plak ‘n kalender en rooster teen die muur op.  Merk inhandigings- en toetsdatums in dieselfde kleure as die boeke en steek die besonderhede teen die notabord vas.  Maak […]

Augustus Huiswerk

9 Kommentaar


Augustus Huiswerk Gebruik jou kennis van veelvoude, maaltafels, klanke, vorms, rym, woordsoorte en kleur. vorms en verskillende name, Posisie Ordinale Getalle maaltafelwaaier Rympies

Voorspoed

1 Kommentaar


Tik gerus soekterme soos abc, klanke, tweeklank, drieklank, dubbelklank, hersien, potloodgreep, sigwoord, lees, VMI, posisie, Graad R, Graad 1, woordsom, syfer, halveer, verdubbel, afrond, geld, maaltafel, deling, veelvoud, vorm, verkleinwoord, e klink soos i, skrif, skryf, engels, vraestel, aandagafleibaar, kosblik, eerste dag… by die bruin soekblokkie laer af aan die regterkant in of kontak my […]

veelvoude

2 Kommentaar


Veelvoude is die begin van maaltafels of vermenigvuldiging en dui op herhaalde optelling (herhaling van ‘n getal tydens optelling, bv. 2 + 2 + 2).  Hiermee dan ‘n paar drukbare takies soos elders gekry. Tel in 2’s 2’s veelvoud Tel in 2’s (dot-to-dot) Tel in 2’s (doolhof) Tel in 2’s (wurm) Tel in 2’s (voltooi […]

12-12-12

Lewer kommentaar


Op 2012-12-12 sal dit die laaste keer wees dat ‘n getal so in drievoud in ‘n datum kan verskyn (in hierdie eeu).  Hiermee sommer ‘n paar besigbly idees vir die vakansiegangers. Skryf 12 (syfer) Tel en skryf die getalnaam (twaalf) Idees vir bewerkings (Ontdek die getal) Optelsomme met antwoorde tot by 12. Optelsomme met antwoorde […]

wiskunde huiswerk

18 Kommentaar


Klik op die onderstreepte woorde of op die prente onderaan die skrywe. Tel elke dag:  As die outjie sukkel met telling – met begrip – tel eers net in ene. Gebruik tellers (soos knope of doppies) en skuif dit weg soos julle aftel. Later skuif ‘n mens twee-twee as jy in tweë tel en drie-drie […]

wêreld opvoedkundige spele 2012

Lewer kommentaar


Die 1ste Maart is Wêreld Boekedag, die 6de is Wêreld Speldag, die 7de Wêreld Wiskunde Dag en die 8ste is Wetenskapdag.  Jy kan  jou klas op World Education Game se webtuiste registreer en dan teen internasionale teenstanders kompeteer om jou kennis te toets.  Indien jy nie aan dié speletjies wil deel neem nie, kan jy […]

Drukbare bladsye (printables)

898 Kommentaar


Ek het begin om dokumente by die gewone skrywes in te voeg (soos die een met sigwoorde).  As jy na die “search”-blokkie (sien regs bokant die lysie skakels) gaan, behoort jy verskillende terme te kan soek…of kontak my en ek sal help soek.  NB.  Die prente op hierdie blad dien slegs as voorbeelde van die dokumente […]