Tuis

Search Results for: medemens

Medemenslikheid

Lewer kommentaar


Random Acts of Kindness of Medemenslikheidsdag is om die draai. Eintlik moet elke dag goeie gewoontes vier, maar soms het ‘n mens ‘n spesiale datum nodig om jou daaraan te herinner.

Medemenslikheidsdag

Lewer kommentaar


Op die 17de Februarie word ons daaraan herinner om gaaf en behulpsaam te wees sonder om iets terug te verwag. Gaan stap as ‘n groep deur die naaste veld of park om vullis op te tel. Hoeveel swartsakke kan julle vol maak? Besoek ‘n aftree-oord en sing liedjies op die sypaadjie. Bied aan om met […]

Medemenslikheidsdag, 17 Februarie

Lewer kommentaar


Random Acts of Kindness Day of Medemenslikheidsdag is ‘n dag waarop ons mekaar aan klein gebare van onbaatsugtige medemenslikheid kan herinner. Neem foto’s van kinders wat ander help deur bv. ‘n maat se veters vas te maak of ‘n tas op te tel wat om geval het. Raam die foto’s of voeg dit in die […]

Medemenslikheidsdag, 17 Februarie

2 Kommentaar


Medemenslikheidsdag (Random Act of Kindness Day) is ‘n dag waar ons die outjies daarvan bewus kan maak om ander te help wanneer hulle dit die minste verwag.  Is daar kinders sonder maats?  Skep ‘n rooster vir die klas en verduidelik dat dit ‘n goeie manier is om die maat te betrek.  Verseker dat die outjie […]

medemenslikheidsdag

Lewer kommentaar


Medemenslikheidsdag of Random Act of Kindness Day vind op 17 Februarie plaas.  Die gedagte is om medemenslikheid te betoon sonder om iets terug te verwag…Wat kan ‘n mens op skoolvlak doen – nie net eenmalig nie, maar meer gereeld? Vee die klas uit sodat die werkers dit nie hoef te doen nie. Stofsuig die klas […]

Medemenslikheid en Internasionale Dag van Geluk

4 Kommentaar


  Vandag is Random Acts of Kindness Day en 20 Maart is die Internasionale Dag van Geluk.  Ek sou dit egter nie tot een dag wou beperk nie…Hoe kan ons in het kleine iemand anders se dag opkikker? Gooi ‘n ekstra munt in iemand anders se parkeermeter. Het jy afslagkoepons iewers gekry?  Plaas dit hier […]

medemens

Lewer kommentaar


20 Oktober is Suid-Afrika se eie dag vir ons engelkinders.  Dit is die Nasionale Dag vir die Bewustheid van Down-Sindroom en die tema is “It’s all in the Genes”. Dra ‘n denim en betaal jou “boete” aan die naaste tak van DDSA.

Onbaatsugtigheid

Lewer kommentaar


Pay it Forward Dag is een van daardie dae wat ‘n mens eintlik elke dag in gedagte kan hou. ‘n Mens kan mos maar altyd die deur vir iemand oop hou of ‘n kompliment gee. Met die huidige gesondheidsmaatreëls is die mededeelsaamheid effens moeilik, maar daar behoort tog iets te wees wat ‘n mens kan […]

Pay it Forward, Onbaatsugtigheid

Lewer kommentaar


Dis een van die dae Onbaatsugtigheidsdag – ‘n dag waarop ‘n mens ekstra deernis teenoor jou medemens kan toon sonder om ‘n teenreaksie te verwag. ‘n Mens sal vanjaar baie vindingryk moet wees, maar dink aan maniere om jou medemens te help sonder om die insluitings- of grendeltydreëls te oortree. Skakel gerus organisasies of instansies […]

Boelie Teenkampingsweek

1 Kommentaar


Gesprekke oor goeie gedrag, medemenslikheid, vriendskap en anti-boelie gedrag vind voortdurend plaas. In November is daar ‘n internasionale week waar die aandag spesifiek op ‘n teenkampingspoging gevestig word. Wat is reg en verkeerd? Hoe kan jy beter keuses aanwakker en wie kan help?

67 minute

Lewer kommentaar


Elke jaar probeer ons om minstens 67 minute op die 18de Julie aan welwillendheidswerk te spandeer.  Vanjaar val dit op ‘n Donderdag. Besluit as ‘n skool, klas of gesin saam oor omgee aksie wat julle graag sou beplan.  Maak lysies (dalk 67 opsies) en kies dan een of twee gunstelinge.  Dit hoef nie groot of […]

100

2 Kommentaar


Mnr. Nelson Mandela sou vanjaar 100 jaar oud geword het.  Ons spandeer jaarliks 67 minute aan gemeenskapsdiens op sy verjaarsdag – 18 Julie.  Vanjaar kan ons dit sommer ‘n ronde 100 minute maak! Hoe lyk ‘n 100?  Dis ‘n groot getal.  Vir die jonger outjies kan ‘n mens byvoorbeeld… ‘n 100 botteldoppies of -proppies in […]

Gelukkig

2 Kommentaar


Wat maak julle gelukkig?  Is dit ‘n lekker broodjie, ‘n mooi boek, ‘n geselsie met ‘n oupa of ‘n ouma of selfs ‘n vinnige koeldrank saam met ‘n ouer of maat? Hoe kan jy ander in het kleine help om ‘n gelukkiger dag te hê?  Is dit bloot om iemand met ‘n glimlag te groet, […]

Biddag

Lewer kommentaar


Vanjaar fokus my gedagtes nie net op dít wat ons deur middel van die kurrikulum meedeel nie, maar ook op die lewensnoodsaaklike vaardighede wat ‘n mens graag wil aanleer (bv. bewaring, besparing, medemenslikheid, respek, empatie…aspekte wat sal lei tot die verryking van elkeen se menswees).  Mag elkeen wat by die Onderwys en Opvoedingstake betrokke is, […]

behulpsaamheid, onbaatsugtigheid…

2 Kommentaar


Pay-it-Forward Dag fokus op medemenslikheid, behulpsaamheid, waardering en onbaatsugtigheid.  Wat kan jy in jou alledaagse omgang met mense doen om hierdie eienskappe uit te leef? Lees vir ‘n maat of lees boeke vir die inwoners van plaaslike tehuise. Loop om die blok om rommel op te tel (in groepe). Help plaaslike organisasies, bv. die dierebeskermingsvereniging […]

ubuntu

Lewer kommentaar


Vandag is Menseregtedag.  Dit is dikwels moeilik om dit aan jong kinders te verduidelik.  Daarom sou ek eerder wou fokus op die medemenslikheids-aspek en op ‘n positiewe ingesteldheid teenoor ander. Kyk na goeie gesindhede soos om om te gee, om behulpsaam te wees en om ‘n positiewe bydrae tot die samelewing te maak. Die regte […]