Advertisements
Tuiste

Search Results for: medemenslikheid

medemenslikheidsdag

Lewer kommentaar


Medemenslikheidsdag of Random Act of Kindness Day vind op 17 Februarie plaas.  Die gedagte is om medemenslikheid te betoon sonder om iets terug te verwag…Wat kan ‘n mens op skoolvlak doen – nie net eenmalig nie, maar meer gereeld? Vee die klas uit sodat die werkers dit nie hoef te doen nie. Stofsuig die klas […]

Medemenslikheid en Internasionale Dag van Geluk

4 Kommentaar


  Vandag is Random Acts of Kindness Day en 20 Maart is die Internasionale Dag van Geluk.  Ek sou dit egter nie tot een dag wou beperk nie…Hoe kan ons in het kleine iemand anders se dag opkikker? Gooi ‘n ekstra munt in iemand anders se parkeermeter. Het jy afslagkoepons iewers gekry?  Plaas dit hier […]

100

2 Kommentaar


Mnr. Nelson Mandela sou vanjaar 100 jaar oud geword het.  Ons spandeer jaarliks 67 minute aan gemeenskapsdiens op sy verjaarsdag – 18 Julie.  Vanjaar kan ons dit sommer ‘n ronde 100 minute maak! Hoe lyk ‘n 100?  Dis ‘n groot getal.  Vir die jonger outjies kan ‘n mens byvoorbeeld… ‘n 100 botteldoppies of -proppies in […]

Gelukkig

2 Kommentaar


Wat maak julle gelukkig?  Is dit ‘n lekker broodjie, ‘n mooi boek, ‘n geselsie met ‘n oupa of ‘n ouma of selfs ‘n vinnige koeldrank saam met ‘n ouer of maat? Hoe kan jy ander in het kleine help om ‘n gelukkiger dag te hê?  Is dit bloot om iemand met ‘n glimlag te groet, […]

Biddag

Lewer kommentaar


Vanjaar fokus my gedagtes nie net op dít wat ons deur middel van die kurrikulum meedeel nie, maar ook op die lewensnoodsaaklike vaardighede wat ‘n mens graag wil aanleer (bv. bewaring, besparing, medemenslikheid, respek, empatie…aspekte wat sal lei tot die verryking van elkeen se menswees).  Mag elkeen wat by die Onderwys en Opvoedingstake betrokke is, […]

behulpsaamheid, onbaatsugtigheid…

2 Kommentaar


Pay-it-Forward Dag fokus op medemenslikheid, behulpsaamheid, waardering en onbaatsugtigheid.  Wat kan jy in jou alledaagse omgang met mense doen om hierdie eienskappe uit te leef? Lees vir ‘n maat of lees boeke vir die inwoners van plaaslike tehuise. Loop om die blok om rommel op te tel (in groepe). Help plaaslike organisasies, bv. die dierebeskermingsvereniging […]

ubuntu

Lewer kommentaar


Vandag is Menseregtedag.  Dit is dikwels moeilik om dit aan jong kinders te verduidelik.  Daarom sou ek eerder wou fokus op die medemenslikheids-aspek en op ‘n positiewe ingesteldheid teenoor ander. Kyk na goeie gesindhede soos om om te gee, om behulpsaam te wees en om ‘n positiewe bydrae tot die samelewing te maak. Die regte […]