Advertisements
Tuiste

Search Results for: onderwysersdag

Onderwysersdag

Lewer kommentaar


Onderwysersdag word op 5 en 9 Oktober gevier, omdat die 5de in die vakansie val. Versier kaartjies of rol dit op karton af en haak die kaartjie oor ‘n deurknop of ‘n lekker koppie bederf. [Onderwysersdag / Teachers’ Day] Advertisements

Onderwysersdag, 5 Oktober

Lewer kommentaar


Onderwysersdag word wêreldwyd op die 5de Oktober gevier, maar aangesien Suid-Afrika se dag in die skoolvakansie val, kan ‘n mens dit ook op die 9de vier. Klik gerus hier vir idees om die dag die vier.

Onderwysersdag

Lewer kommentaar


Wêreld Onderwysersdag word gewoonlik op die 5de Oktober gevier, maar aangesien ons nog vakansie hou, kan ‘n mens dit ook op die 10de Oktober vier. Stuur gerus ‘n boodskap aan ‘n spesiale opvoeder   😉

Onderwysersdag, 5 en 16 Oktober

7 Kommentaar


Ons vier vanjaar Onderwysersdag op 5 én 16 Oktober. Wêreld Onderwysersdag gaan nie oor geskenke nie, maar eerder oor die bewustheid en ondersteuning van die persone wat nuwe generasies onderrig en opvoed.  Om hierdie dag spesiaal te maak, kan ‘n mens die volgende geskenkies oorweeg, maar ‘n briefie of ‘n boodskap bly altyd ‘n wenner.  Loer […]

Onderwysersdag, 5 Oktober

2 Kommentaar


Die laaste kwartaal het aangebreek!  Ek hoop jy kry verrassings soos ‘n dankie aan die einde van ‘n lang skooldag, ‘n verrassingsblom of -briefie, ‘n pouse met ‘n paar minute ekstra, ‘n stroopsoet klas, nuwe hulpbronne vir die klas, ‘n verrassingsbesoek van iemand wat stories kom lees of die kinders iets leersaams kom vertel…of ‘n […]

onderwysersdag

2 Kommentaar


Die tema vir hierdie jaar se Onderwysersdag is min of meer “Die pad na herstel begin by onderwysers”.  Dit val so reg in die kraal van remediërende opvoeding en ondersteuning.  Indien jy dalk opgelei is in spraak- en taalterapie, opvoedkundige sielkunde, arbeidsterapie of skoolverwante hulp kan bied sal ‘n bietjie hulp per week BAIE waardeer […]

onderwysersdag

1 Kommentaar


Maandag, 5 Oktober, is Onderwysersdag. Bederf so ‘n bietjie 😉

nuwe kwartaal

Lewer kommentaar


Geskenk idees

4 Kommentaar


Heelwat mense het begin loer na moontlike idees vir geskenke.  Daar is geskenk idees in verskeie skrywes op my blog beskikbaar.  Hiermee ‘n paar idees vir… Onderwysers en onderwysstudente:   Loer gerus na Depicta, Teacha of Teachers Pay Teachers se hulpbronne en hulpmiddels (bv. flitskaarte, weerkaarte, boeke, plakkers). Wat is die opvoeder se belangstellings? ‘n Klein geskenkbewys vir […]

oupa- en oumadag

Lewer kommentaar


Oupa- en Oumadag word op die eerste Sondag in Oktober gevier. Bedien tee in geblomde teekoppies/-stelle (soek in goedkoop winkels of leen).  Bedien regte moerkoffie en voorsien die opsie van vars plaasmelk.  As daar botter bedien word – botter in plaas van margarien. Verskaf eetgoed op koekborde met doilies.  Indien die outjies self gehelp bak […]

terug skool toe

Lewer kommentaar


Dis amper tyd vir die nuwe en laaste kwartaal in die Kaap. Hiermee dan ‘n gedagte vir die onderwysers. Onthou ook dat môre Onderwysersdag is.  Maak solank die skoene skoon, pak die tas en maak die potlode skerp.