Advertisements
Tuiste

Search Results for: oog oefeninge

Oog- en fokus oefeninge

Lewer kommentaar


Jammer vir die Engels.  Ek het dit vir ‘n kollega vertaal.  Kyk gerus ook na die Brain Gym oefeninge op YouTube, EyeGym en lees oor die impak van die “lui 8“-simbool. NB:Keep the head still. Writing movements should be done from the shoulder (arm relatively straight). Integrated or coordinated eye movements One eye or both. […]

Oogsorgmaand

Lewer kommentaar


Oogsorgmaand fokus dalk meer op die gesondheid van jou oë, maar in terme van onderwys kan ons ook visuele persepsie en oogbewegings konsentreer. Sekere oogkundiges toets kinders se oë gratis.  Al is die outjies se visie of sig goed, kan die oogspiere dalk oefening kort.  Die egalige beweging en samewerking van die ogies help kinders […]

Oogsorgmaand

Lewer kommentaar


Dit is een van die dae Oogsorgmaand.  Herinner die outjies aan gesonde eetgewoontes en veiligheid.  Tik gerus ook soekterme soos oogsorg of visuele by die bruin soekblokkie aan die regterkant in en loer ook na die Oog- en Fokus oefeninge wat help met die egalige beweging van ogies (oor die leesstuk).   Watter oogkundiges in jou dorp/area gee […]

oogsorg

Lewer kommentaar


Dit is oogsorgmaand en hierdie maand kan ons besondere aandag aan visie, oogbewegings en visuele persepsie skenk. Loer gerus na hierdie skrywes en hou die pers dop vir gratis oogtoetse vir die jongspan: oogsorg lees, leer en die ogies Wat is ‘n “VMI”? visuele persepsie Oogprobleme en leerprobleme Oog- en fokus oefeninge Oogsorgmaand Klik op die prent, […]

Oogsorg

Lewer kommentaar


Dit is Oogsorgmaand.  Fokus hierdie maand op visuele persepsies, deur verskeie takies en speletjies beskikbaar te stel, reël ‘n optometris as spreker of verskaf inligtingstukke aan ouers oor die belangrikheid van oogsorg en oogtoetse.  Bv. Visuele geheue: Teken of pak 4 tot 6 prente in ‘n ry. Die kind kyk vir vyf tellings daarna en […]

Oogsorgmaand, 20 Sept. – 20 Okt.

Lewer kommentaar


Dit is oogsorgmaand.  Hoe ingelig is jou klas se ouers?  Kry ‘n spreker of ‘n uitdeelstuk om beide ouers en opvoeders beter in te lig.  Daar is oogkundiges wat kinders se oë gratis toets.  Maak ‘n lysie en voeg die besonderhede by.

Hand- of vingeroefeninge as deel van ‘n skrifles

14 Kommentaar


Ek het hier onder vir jou skakels geplaas waar daar “skrifferige” dinge bespreek word. Afhangend van die ouderdomsgroep kan jy ook die volgende doen as alternatiewe of as deel van die skrifles: Oefen skrif op groot ongedrukte koerantpapier – in gekleurde styselpap. Die kinders smeer die papier met ‘n dun lagie stysel en doen die […]

Vaardighede om te ontwikkel met die oog op Graad 1

14 Kommentaar


Hierdie vaardighede is belangrik in die gereedmaking vir die GROOT SKOOL.  Dis ook dinge waarna die Graad 1-juffrou spesifiek kyk tydens die eerste paar weke van die jaar.  Veral mamma’s van Graad R-kinders kan hierdie doelwitte in gedagte hou vir die einde van die jaar.  Vra gerus vir Juffrou vir ‘n paar oefeninge om die […]

10

4 Kommentaar


September is die herdenkingsmaand van My Klaskamer – ‘n webjoernaal (blog) vir ouers, onderwysers en onderwysstudente.  Vanjaar bestaan Juffer en My Klaskamer reeds 10 jaar en daarom is dit tyd vir ‘n paar gedagtes rondom die getal 10. Jonger leerders leer vinnig om tot by 10 te tel, maar hoe kan ‘n mens so ‘n […]

Rooimierblussers

Lewer kommentaar


Aan die begin van die skooljaar moet ‘n mens die nuwe roetine inoefen en deurgee.  Die lyfies is nog met vakansie en so ook die eetgewoontes.  Verduidelik aan hulle hoe die rooster werk, wanneer julle sal eet, hoe julle aantree in rye en hoe julle deur die skool gaan stap (bv. hande agter die rug). Plak/teken […]

Voorskoolse jare – Wat word verwag?

Lewer kommentaar


Soos geplaas op Skool Toe In die voorskoolse jare werk ‘n mens voortdurend informeel en soveel as moontlik spelenderwys.  Die leerwerk geskied deur middel van sintuiglike ervaring en papierwerk (takies) word sover as moontlik vermy.  Daar is egter aspekte wat ‘n mens wel deur werksvelle kan vaslê of moet demonstreer. Roetine en struktuur:  Dit skep ‘n bekende […]

Sakpas Doen-dit-self Hulpmiddels

3 Kommentaar


  ‘n Vinnige “werkende” woordmuur: Ons het ‘n ou lêertipe foto-album opgeknip en kaartjies daarin geplaas. Die outjies soek dan die letter/klank teen die muur, neem ‘n kaartjie, skryf die woord neer en bring dit terug.  Hou kaartjies van verskillende kleure in die sakkie of bring meer as een sakkie onder elke letter/klank aan (vir […]

Spikkeldag

1 Kommentaar


Elders in die wêreld vier skole Dot Day op die 15de September na aanleiding van Peter H. Reynold se boek – The Dot.  Die gedagte is om jou merk te maak.  Hoe kan ons diė gedagte op ‘n prettige manier vier? Loer in al die aktiwiteitsboeke vir “dot-to-dot” aktiwiteite en stel ‘n verskeidenheid beskikbaar. Ondersoek die […]

tuis idees in beeld

12 Kommentaar


Ek moes die afgelope tyd my gedagtes weer reg aanskroef om ‘n jong leerder met fyn motoriese vaardighede en oog-hand koördinasie te help.  Hier is sommer so ‘n paar foto’s en oefeninge uit ons leersessies… Die outjie sukkel met skrif en daarom het ek byvoorbeeld sy naam en syfers met kolletjieskrif getik en uitgedruk.  Die […]

higiëne

1 Kommentaar


Johlene het gevra vir ‘n paar gedagtes oor higiëne.  Hiermee dan so ‘n paar idees…(vir voorskoolse kleintjies) Wat daarvan as julle waslappies met patroonwerk bedruk? Sny ‘n handdoek in blokke op, stik om en bedruk met lapverf.  Gee vir die outjies verskillende proppe, doppies en koekiedrukkers om die drukwerk mee te doen.  As jy ‘n […]

Wat is ‘n “VMI”?

Lewer kommentaar


Dié van julle wat al ‘n verslag van ‘n arbeidsterapeut of ‘n opvoedkundige sielkundige onder oë gehad het, sou ‘n verwysing na die kind se VMI gesien het. Dit staan vir Visual-Motor Integration en het te make met die kind se vermoë om beelde te interpreteer en weer te gee.  As die outjie se VMI […]

Skrif voorbeelde

6 Kommentaar


Hier is ‘n paar idees vir tuis-oefeninge.  Druk die voorbeeld uit en sit dit langs die kleinding neer of plak dit teen die muur vas.  Gebruik ‘n “lyntjieboek” om in te oefen.  Ek is nie seker of die prente se skaal korrek sal wees indien jy dit direk druk nie.  Indien dit wel werk – […]

Middellynkruising

26 Kommentaar


Die outjie sukkel om verby die denkbeeldige middellyn van die liggaam te beweeg of om die denkbeeldige lyn te kruis. Die werk: Die skryf- of tekenwerk op die een helfte van die bladsy is gewoonlik meer in mekaar gedruk as aan die ander kant. Byvoorbeeld by patrone begin die kind egalig en teen die helfte […]

syfers

41 Kommentaar


Janeen het onlangs gevra hoe ‘n mens kleintjies kan help om syfers korrek te skryf (veral syfers soos 2 en 3)…   Dis belangrik dat ‘n mens van die begin af die regte voorbeeld voorhou.  Doen dieselfde aktiwiteite as wanneer jy letters aanleer – baie visuele diskriminasie, visuele geheue, posisie in die ruimte en lateraliteits […]

lopende skrif

37 Kommentaar


Hiermee ‘n voorbeeld van lopende skrif se letterformasies.  Lekker oefen!   Sien ook die ABC’s van skryf, patrone, Hand- of vingeroefeninge as deel van ‘n skrifles, stadige skrif en die aspekte van perseptuele ontwikkeling. CNX se voorbeelde (mag dalk na ‘n ekstra skakel verwys.  Klik daarop.): Lopende Skrif Spikkelskrif Robotkaarte Oefeninge: Cursive Lopend VB (meer) Lopende Letters (Druk op […]

Older Entries