Advertisements
Tuiste

Search Results for: outisme

Outisme

Lewer kommentaar


April is die maand ter bewusmaking van die Outisme Spektrum en die 2de is spesifiek ‘n dag daarvoor.  In baie gevalle is oogkontak, kommunikasie en sosiale interaksie ietwat anders.  Die outjies mag dalk verby jou kyk, weg kyk, laat begin praat, worstel om gesprekke te volhou, baie gevorderde woordeskat gebruik, langs kinders (eerder as met) […]

Outisme Spektrum

4 Kommentaar


Vandeesmaand is die maand ter bewusmaking van Outisme en die Outismespektrum.  Dra gerus blou of verf jou naels ter ondersteuning.    

Outisme

Lewer kommentaar


‘n Bewustheidsdag vir Outisme word op die 2de April gevier.  Die statistieke verskil hier en daar, maar inligting dui daarop dat minstens 1 uit 68 kinders daardeur geraak word.  Die kenmerke verskil… van verbale (wat kan praat) tot nie-verbale (spraak ontbreek of is uiters beperk) outjies; van outjies wat vroeg reeds begin praat het tot […]

Outisme

2 Kommentaar


2 April is Outisme Bewustheidsdag.  Die statistieke wissel, maar tans is die skatting dat ongeveer 1 uit 86 kinders deur die Outisme Spektrum geraak word.  Dit kom vier keer meer in seuns as in dogters voor en in ander wêrelddele is dit meer algemeen.  Wat sê die kundiges? Indien julle blou gloeilampe het, verlig die skool of […]

Outisme Spektrum

1 Kommentaar


April is Wêreld Outisme-bewustheidsmaand en die 2de is tradisioneel die dag waarop mense wêreldwyd hierdie bewustheid vier en probeer uitbrei.  Lees gerus meer oor wat die Spektrum behels (bv. outisme handleiding en verklarings en eienskappe van die spektrum), maak bewustheidslinte, kleur die linte in, verf jou naels blou, kleur jou hare of maak ‘n paar […]

Intervensie of Ingrypings

Lewer kommentaar


Soos gepubliseer in Teacha! Tik ook soekterme soos “inklusiewe onderwys, apps, ogies” (of spesifieke terme soos “gehoorverlies, Outisme”…) by die bruin soekblokkie aan die regterkant in vir meer idees.

bewus

Lewer kommentaar


April is Outisme Spektrum Bewustheidsmaand en die 2de is ‘n spesiale bewustheidsdag. Wat is ASD/Autism Spectrum Disorder? Vroeë simptome Karaktertrekke Een of twee boeke, leesstof Classroom and Playground Support Part 1 Classroom and Playground Support Part 2 Loer na die skakels vir Aspergersindroom of Outisme aan die regterkant, asook na die skole op die Verwysingsblad.

Verwysings

471 Kommentaar


Hopelik kan ons ‘n paar telefoonnommers en dinge ruil om kinders spoedig te ondersteun. Aandagafleibaarheid: Helderberg Ondersteuningsgroep (vergader maandeliks):  Kontak Vergezicht school vir inligting:  vergezicht123@gmail.com Kinderpsigiater wat meer raad kan bied. ADHASA Maatskaplik:  Badisa en ACVV Lifeline Berading:  021 461 1111 Lifeline Berading Nasionaal:  0861 322 322 Childline Berading:  021 461 1114 Childline Tolvry (Gratis): 0800 055 […]

Ontmoet vir Juffrou

1,837 Kommentaar


Ek is ‘n laerskool-juffrou, met ‘n liefde vir Graad R, 1, 2 en 3 – werk as ‘n remediërende opvoeder vir Gr. R – 3 (Afrikaans/Engels) en het ervaring met leerders op die Outismespektrum en kinders wat hardhorend is (gehoorstukkies, FM-stelsel…). Ek is lief vir lees, die see en alles wat mooi is. Vra gerus indien ek kan help met […]