Advertisements
Tuiste

Search Results for: paasfees

Paasfees

Lewer kommentaar


Loer gerus na vorige skrywes en idees – asook na die simbole van Paasfees. Paasfees Oefen die outjies se knipvaardighede deur paaseiers of kruise op verskillende teksture soos karton, viltlap, snesiepapier (uit ou geskenkpakkies) en riffelkarton na te trek.  Hulle kan dit dan uitknip om versierings en kaartjies te maak. As julle ‘n groot paaseier […]

Paasfees

Lewer kommentaar


Hiermee so ‘n paar kunsvlyt idees om as gesin te probeer… ‘n Paas-sonvanger:  ‘n Eenvoudige, maar effektiewe ruit-versiering is om ‘n son uit snesie-papier (tissue paper) te sny.  Plaas ‘n paar lae (oranje en geel) bo-op mekaar en plaas dan ‘n groot sirkelvormige voorwerp bo-op.  ‘n Stukkie van die bak kan oor die rand skuif […]

Paasfees

4 Kommentaar


Druk ‘n groot ovaal, reghoek of sirkel uit soutklei.  Plaas ‘n kruisvormige koekiedrukker in die middel en “pons” ‘n kruis uit die middel.  Strooi ‘n verskeidenheid deursigtige krale in die middel en bak totdat die krale gesmelt het.  Hierdie sonvanger kan in die venster of aan die Kersboom gehang word.  Indien die outjie vooraf ‘n […]

Paasfees

Lewer kommentaar


Ek het voorheen ‘n stukkie oor Paasfees geplaas.  Hiermee nog so ‘n paar idees. Sny ‘n kruis uit foelie en versier met patroonwerk. Sny ‘n groot kruis uit ‘n dikkerige karton (soos bokse/dose).  Hou dan ‘n muntlegging om die kruis te bedek.  Plak dit vas en versier om aan bv. die plaaslike dierebeskermingsvereniging te skenk.  Reël met […]

Paasfees

2 Kommentaar


Dit is Paasfees en die kleingoed soek moontlik na lekker besigbly idees om hierdie spesiale naweek te vier.  Hierdie idees fokus op versierings en kunsvlyt: Sny groot kruise uit ou koerantpapier.  As jy ‘n lekker dik veselpen (koki) gebruik, kan die kleingoed dit self doen.  Laat hulle die kruise met dik verf en koekiedrukkers (of […]

Paasfees

4 Kommentaar


Die kwartaal staan einde se kant toe en dis amper Paasfees. Hiermee dan ‘n paar oulike webwerwe en idees. Nooi iemand uit die gemeenskap om gepaste verhale uit die Kinderbybel voor te lees, te dramatiseer of net te vertel. Maak eierkranse (soos hier onder), rol boodskappies op en heg met linte aan die krans vas. […]

Gelukkige Paasfees!

Lewer kommentaar


Paastyd

Lewer kommentaar


Hiermee nog ‘n paar ekstra werksvelle: Inkleurwerk (ouer kinders) Paasfeesvlaggies: Kies ‘n ontwerp en druk genoeg om ‘n muurlys of ingang te dek.  Druk die velle op verskillende kleure papier en wissel dit in patroonvorm af. Tik gerus soekterme soos “Paasfees” of “Bybel” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in vir ouer inskrywings en drukbare […]

Koeverte

Lewer kommentaar


Hiermee verskillende koeverte vir boodskappe of rapporte.  Druk dit op koeverte, wit papier of kardoes sakkies van die toepaslike grootte.  Toets eers voordat jy dit in groot maat druk. Druk die kind se naam met Graad 1-skrif op ‘n strook papier en skuif dit binne-in die koevert.  Laat die kind die deurslag met ‘n dik […]

vakansie

2 Kommentaar


  Dit is vakansie!  Indien jy graag meer oor die kodes op die rapport wil weet, tik “CAPS” by die soekblokkie aan die regterkant in.  Loer gerus ook na “Paasfees” en skooldinge soos “potloodgreep, skrif, skryf, klanke, hersien, halveer, voor en na, meer en minder, vermenigvuldig, Graad R, Graad 1, middellynkruising, visuele persepsie, handspier, fynspier, […]

beroepe

2 Kommentaar


Juffrou T het idees in verband met beroepe (voorskoolse vlak) gevra.  Hiermee dan so ‘n paar idees… As ‘n mens oor beroepe (of werke) praat, kan ‘n mens na die ouers se beroepe kyk of vooraf ‘n opname maak oor wat elkeen wil word “as jy groot is”.  Betrek ‘n paar van hierdie beroepe of […]