Tuis

Search Results for: padveilig

padtekens en padveiligheid

10 Kommentaar


‘n Student het idees gevra om tydens buitespel te gebruik – as fantasiespel nie gebruik mag word nie: As die skool ‘n rybaan en skopfietsies het, kan jy verkeersligte en padtekens maak sodat hulle die paaie veilig kan gebruik. Tydens sandspel kan jy kleiner padtekens en voertuie uit houtblokkies en bottelproppe neersit. Die outjies moet […]

Hulpmiddels

Lewer kommentaar


Alle produkte is slegs aanlyn beskikbaar.Sodra die betaling deur gaan, kan jy die items begin uit druk.Toets gerus eers met die GRATIS produkte. Meer GRATIS idees is hier in MyKlaskamer.com beskikbaar. Loer na die inhoudsopgawe aan die regterkant en tik gerus soekterme soos die volgende by die soekblokkie aan die regterkant vir verskeie idees in: Taal: abc […]

Teacha – Hoe maak ‘n mens?

8 Kommentaar


Koekeloer, kies, klik, koop en druk uit.  Ek het vele navrae ontvang.  Laat weet gerus indien daar nog onsekerheid is 😉  Kyk na die naam onderaan die produk en tik dit op Teacha se soekspasie in. My Klaskamer Produkte (winkelrak) Pryse is aangepas…loer gerus… Die volgende inligting is op Teacha beskikbaar:

vervoer

13 Kommentaar


Adri het gevra oor ‘n paar idees i.v.m. vervoer…As ek aan ‘n les of ‘n tema rakende vervoer dink, wil ek hoofsaaklik op die drie “gebiede” van vervoer dink, naamlik:  Lug-, see- en padvervoer. Koppel spesifieke kriteria aan elkeen soos spoed, grootte van voertuig, ensovoorts.  Reis jy vir die lekkerte, vir werk, vir plig, vir […]

Eenvoudige inkleurprente en aktiwiteite

50 Kommentaar


Ek merk op dat daar verskeie soeke na inkleur- en aktiwiteitsboeke is. Hiermee dan so ‘n paar skakels vir die vakansie: Alfabet inkleurprente Alfabetprettake Diere inkleurprente/-flitskaarte Legkaarte vervoermiddels inkleurprente beroepe inkleurprente Vrugte en Groente Inkleurprente Afrikaanse klanke Inkleur 1 Inkleur 2 Inkleur 3 Soek dieselfde simbole Aktiwiteite Nog aktiwiteite Verskeie Oefeninge Oefeninge 2 Oefeninge 3 […]