Tuis

Search Results for: redenaars

Redenaars 2021

Lewer kommentaar


Die 2021-temas is bekend: Huistaal Graad 1 tot 3 Kaalvoet Wonder Fees Huistaal en Addisionele Taal Graad 4 en 5 Letters Voetspore Voel Kaalvoet Wonder Fees Huistaal en Addisionele Taal Graad 6 en 7 Toekoms Liefhê Afronding Letters Voetspore Voel Huistaal en Addisionele Taal Graad 8 en 9 (Voorbereid) Lees Instinktief Seine Toekoms Liefhê Afronding […]

Redenaarstemas: 2020

Lewer kommentaar


Redenaarstemas vir 2020: Graad 1 – 3 Kaalvoet Wonder Fees Graad 4 – 5: Huistaal en Addisionele Taal Letters Voetspore Voel Graad 6 – 7: Huistaal en Addisionele Taal Toekoms Liefhê Afronding Graad 8 – 9: Huistaal en Addisionele Taal Lees Instinktief Seine Graad 10 – 12: Huistaal en Addisionele Taal Murg Alternatief Erodeer

2019 ATKV-Redenaars: Temas

13 Kommentaar


Die ATKV het hul redenaars temas vir 2019 bekend gemaak.  Loer gerus hier vir meer besonderhede. “GRAAD 1 tot GRAAD 3 maniere droom jok GRAAD 4 TOT GRAAD 5 Huistaal en Addisionele Taal spaar kuns frons GRAAD 6 TOT GRAAD 7 Huistaal en Addisionele Taal vrees dink dans GRAAD 8 TOT GRAAD 9 Huistaal en […]

Redenaars 2018

10 Kommentaar


Die nuwe temas is bekend.  Loer gerus ook hier na moontlike hulp en idees. GRAAD 1 – 3 goud druppeltjies miere GRAAD 4 – 5 Huistaal en Addisionele Taal smaak vingers drup GRAAD 6 – 7 Huistaal en Addisionele Taal Uurglas Hoop Teken GRAAD 8 – 9 Huistaal en Addisionele Taal Hekkies Simbool Tralies Graad […]

redenaars

3 Kommentaar


Ek is nie ‘n kundige op die gebied van redenaars nie.  Redenaars.co.za bied egter heelwat raakvat riglyne op die gebied en is selfs op YOUTUBE beskikbaar.  (Verskeie voorbeelde) Praat gerus Toesprake SA Vryskutskrywer Toespraakhulp ATKV Handleiding FieliesdeKock Podiumpret “Die temas vir die ATKV-Redenaarskompetisie vir 2017 is bekend gemaak.  Die temas is soos volg: Graad 1 […]

skouer aan die wiel

2 Kommentaar


  Met die aanvangs van die skooljaar, is daar so ‘n paar nuwe goedjies beskikbaar – hier in My Klaskamer en ook in my winkeltjie.  Klik gerus op die volgende skakels en tik ook soekterme* by die bruin soekblokkie aan die regterkant van my blog in vir velerlei idees en drukbare opsies. Laai temaprentjies vir jou […]

mondeling

7 Kommentaar


Lees saam boeke oor die onderwerp en laat die outjie dan ‘n opstel daaroor skryf.  Lees dit saam deur om seker te maak dat dit goeie inligting bied en interessant is.  Die woordeskat moet op die kind se vlak wees en indien ‘n nuwe woord bekend gestel word, kan die outjie dit aan sy maats verduidelik. […]