Search Results for: seesaw
Afstandsonderrig: Verskillende idees om te probeer
April 10, 2020
2020 afstandsonderrig, leer tuis Lewer kommentaar
Google Classroom en SeeSaw werk tans goed vir my outjies. Die skool het seker gemaak dat al die InterSen leerders ‘n e-pos adres het waarmee hulle by Google Classrooms kan aansluit. Elkeen van my ouer graadgroepe het ‘n eie Google klaskamer en ons maak afsprake om in die groep se Google Meet-funksie te gesels. Jy […]
Luidleesdag
Januarie 16, 2019
afrikaans, Graad 1, Graad 2, Graad 3, lees lees, luidleesdag 6 Kommentaar
Luidleesdag word vanjaar op die 1ste Februarie gevier. luidlees opsies boek vraelys Nooi die outjies om ‘n laken, kombers en kussings skool toe te bring om ‘n leesfort te bou. Hang kersliggies aan die binnekant of laat ‘n bietjie sonlig (venster) in. Hou ‘n boekbesprekingskring. Stel riglyne voor soos: […]
“Welkom terug” idees
Desember 31, 2018
2019, afrikaans 2019, pasella, terug skool toe, welkom idees 2 Kommentaar
Die nuwe skooljaar begin eersdaags. Hiermee dan ‘n paar idees: Bring jou basiese opskrifte en muurprente aan voor die kinders kom en beplan jou riglyne, klasreëls, werkies, ens. sodat jy dit stuk-stuk kan bekend stel. Hoe gaan jy jouself bekend stel? Het jy ysbrekers in gedagte? Hang Welkom-boodskappe teen die klasdeur en voor teen die […]
100
Julie 2, 2018
afrikaans 100, gemeenskapsdiens, getalbegrip, Graad 1, Graad 2, honderd, Madiba, medemens, medemenslikheid, Nelson Mandela 2 Kommentaar
Mnr. Nelson Mandela sou vanjaar 100 jaar oud geword het. Ons spandeer jaarliks 67 minute aan gemeenskapsdiens op sy verjaarsdag – 18 Julie. Vanjaar kan ons dit sommer ‘n ronde 100 minute maak! Hoe lyk ‘n 100? Dis ‘n groot getal. Vir die jonger outjies kan ‘n mens byvoorbeeld… ‘n 100 botteldoppies of -proppies in […]
gedrag en dergelike dinge
Januarie 18, 2018
afrikaans, Graad 1, Graad 2, Graad 3, Graad R, klaskamer, probleem apps, beloningskaart, brag tag, emosies, gedrag, geraas, geraasmeter, gevoelens, toeps Lewer kommentaar
Iemand het navrae gerig oor beloningskaarte. Dit wissel van ouderdomsgroep tot ouderdomsgroep… Ek het al met sukses ‘n inkleurkaart gehad wat ek dateer het en huis toe gestuur het as dit vol is. Dit is later verklein en gelamineer, sodat ons klein plakkertjies daarop kon plak en ‘n string van elkeen se hangende kaarte kon […]
‘n Nuwe skooljaar
Januarie 12, 2018
Graad 1, Graad 2, Graad 3, Graad R, klaskamer Graad 1, Graad 2, Graad 3, juffrou, klaskamer, nuwe jaar, nuwe juffrou, skool 6 Kommentaar
Dis die begin van ‘n nuwe skooljaar en heelwat nuwe juffrouens het gevra wat ‘n mens kan doen om die jaar met ‘n ekstra huppel in die stap aan te durf… Aan die begin van ‘n skooljaar, is daar heelwat senuwees betrokke – vir die kinders, die ouers en die opvoeders. Tree dus voorkomend op. […]
Huiswerk en Roetine
Januarie 21, 2016
afrikaans Graad 2, Graad 3, Graad 4, huiswerk, tas pak 4 Kommentaar
Merk elke vak se boeke met ‘n kleurkol op die rugkant om dit makliker in die tas of kas op te spoor. Gebruik dieselfde kleure op die skoolrooster. Plak ‘n kalender en rooster teen die muur op. Merk inhandigings- en toetsdatums in dieselfde kleure as die boeke en steek die besonderhede teen die notabord vas. Maak […]
Ken mekaar
Januarie 3, 2016
afrikaans Ken mekaar, nuwe klas, ysbreker Lewer kommentaar
Dit is die begin van ‘n nuwe skooljaar en daar sit ‘n nuwe groep leerders voor jou. Hoe gemaak? Stel jouself op ‘n prettige manier bekend. Gee vir elkeen ‘n persoonlike inligtingsvorm om te voltooi en neem foto’s om daarby te plaas. Plak dit teen die kennisgewingsbord in jou klas op of bind dit in […]
iPad Apps / Toeps
Februarie 22, 2015
afrikaans app, flits, iPad, klanke, kleure, letters, luister, seisoene, Sesotho, somme, soogdiere, storie, toeps, Tswana, wiskunde, Xhosa, Zoeloe 4 Kommentaar
Die volgende iPad Apps (en meer) is ook aan die regterkant onder “Hulpmiddels” gelys. Die eerste groep is meestal Afrikaanse Apps (Big Bug Books en Via Afrika Wiskunde is in Engels en Afrikaans beskikbaar) en die tweede groep is Engelse Apps. Die hele Letterland storiereeks is aan die regterkant gelys – asook Biebie en Kalla […]
Android Apps / Toeps
Februarie 22, 2015
afrikaans android, apps, diere, engels, flits, letters, tel, toeps 2 Kommentaar
Hierdie is enkele Android Apps – wat ook aan die regterkant onder “Hulpmiddels” gelys is. Die eerste gedeelte se Apps is meestal in Afrikaans en die tweede helfte is Engelse Apps. Big Bug Books en Via Afrika se Apps is tweetalig. *Op TinyTap kan jy die musiek verdoof deur op die note te klik. Maak […]
Woorde