Advertisements
Tuiste

Search Results for: skoolgereed

Skoolgereed

6 Kommentaar


Het jy jou Graad R-kind al by ‘n laerskool in geskryf?  Is jou kind skoolgereed en het hy of sy genoegsaam ontwikkel om Graad 1 met selfvertroue aan te durf?  Kyk gerus na die volgende skakels vir ‘n paar idees om op te volg: ‘n Algemene skoolgereedheidsvraelys – soos deur ‘n opvoedkundige sielkundige vas gestel. […]

Opvoedkundige aspekte om te ontwikkel vir skoolgereedheid

11 Kommentaar


Bilaterale integrasie Die vermoë om albei kante van die liggaam saam te koördineer. Bv. Wanneer ‘n mens loop of hardloop Deel / geheel konsep Die dele van ‘n voorwerp wat, as hulle saam gebruik word, ‘n geheel vorm, bv. ‘n vliegtuig en sy vlerk wat weg is Emosionele bewustheid Die vermoë om jou gevoelens uit […]

Skryf in

2 Kommentaar


Tik gerus soekterme soos “Graad R, Graad 1, skoolgereed, skoolpligtig, vaardighede, ouditiewe, visuele, VMI, ogies, handspier, fynspier, potloodgreep, abc uitspraak, klanke, syfers, vorms, patrone, abc skrif, robotkaart, middellyn, spiertonus, posisie, linkshanding, knip, links en regs, tuis idees…” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in vir enkele idees.

Skoolgaande of skoolpligtige ouderdom

18 Kommentaar


Graad R is die amptelike aanvangsjaar van die Grondslagfase – ‘n fase wat van Graad R tot 3 strek – en het ‘n volwaardige kurrikulum (KABV/CAPS).  Gewoonlik woon kleuters Graad R by die jaar waarin hulle 6 jaar oud word, maar daar is ‘n uitsondering vir kinders wat voor Junie 5 jaar oud word. Kinders gaan Graad 1 toe […]

amper in die groot skool

12 Kommentaar


Dit is amper tyd vir die groot skool.  Dit is nou tyd vir ekstra werk en speletjies om die vaardighede op te skerp.   Hiermee ‘n paar aktiwiteite om op ‘n lekker speel-speel wyse te doen.  Hou alle “skool” aktiwiteite  of speletjies lekker en informeel.  Indien die kleinding sukkel, stop die speletjie en gaan oor na […]

Belangrike dinge: Graad R en 1

12 Kommentaar


Wanneer die fondamente vir lees en leer gelê is en die kind die aspekte bemeester het, begin hy ryp word vir formele onderrig. As die leesproses begin voor die gereed is om die inligting in te neem, kan dit lei tot lees- en leerprobleme.  Sonder ‘n sterk grondslag, kan die gebou ineen stort. Ontwikkelingsmylpale artikel […]

Verwysings

434 Kommentaar


Hopelik kan ons ‘n paar telefoonnommers en dinge ruil om kinders spoedig te ondersteun. Aandagafleibaarheid:  Helderberg Ondersteuningsgroep (vergader maandeliks):  e-pos hanelneethling@gmail.com. Kinderpsigiater wat meer raad kan bied Maatskaplik:  Badisa en ACVV Lifeline Berading:  021 461 1111 Lifeline Berading Nasionaal:  0861 322 322 Childline Berading:  021 461 1114 Childline Tolvry (Gratis): 0800 055 555 Nasionale Vigs Hulplyn: 0800 012 […]