Search Results for: spiertonus
Hipotonie of erge lae spiertonus
Februarie 2, 2009
afrikaans, kind, kinders, klaskamer, mamma, ouers, pappa, skool liggaamshouding, lomp, perseptueel, postuur, skoolgereed, spiertonus 22 Kommentaar
Baie kinders met ‘n lae spiertonus kompenseer baie goed daarvoor en steek dit goed weg. *Kenmerke: ·Eet slordig ·Loop op tone ·Laat mylpale – sit, kruip of loop later as ouderdomsgroep ·Die kind kom ooglopend lomp voor en sukkel met aksies soos sit, kruip, loop en hardloop.As baba skuif hierdie outjies eerder op die sitvlak rond. […]
Rooimierblussers
Januarie 16, 2018
afrikaans, Graad 1, Graad R, klaskamer Lewer kommentaar
Aan die begin van die skooljaar moet ‘n mens die nuwe roetine inoefen en deurgee. Die lyfies is nog met vakansie en so ook die eetgewoontes. Verduidelik aan hulle hoe die rooster werk, wanneer julle sal eet, hoe julle aantree in rye en hoe julle deur die skool gaan stap (bv. hande agter die rug). Plak/teken […]
beplan
Desember 2, 2017
afrikaans 2018, beplan, beplanning, hulpmiddels, kalender, werkboeke, werksvelle 2 Kommentaar
Dis die einde van nog ‘n opwindende skooljaar. Loer gerus hier na idees vir die nuwe jaar. Uil Kalender 2018 Owl Calendar 2018 Kalender 2018 Appel Calendar 2018 Apple *2018 Pynappel Kalender met spesiale dae *2018 Appel Kalender met spesiale dae *Kersfees *Spog- en Herinneringshorlosies *Sertifikate My Klaskamer Pryslys Maart 2018 Tik soekterme (in geen spesifieke volgorde) […]
werk
Junie 6, 2017
afrikaans hulpmiddels 6 Kommentaar
Môre, Almal Ek het onlangs nuwe bydraes op die winkelrak geplaas en daar is tans net so ‘n bietjie meer as 160 produkte in totaal. Hier in My Klaskamer, is daar ‘n bietjie meer as dit om deur te snuffel. Die inskrywings oor vraestelle en e-boeke is aangepas, omdat van die webblaaie hul inligting verander […]
Werksvelle, Muurkaarte en ander hulpmiddels
April 19, 2016
afrikaans, Graad 1, Graad 2, Graad 3 hulpmiddels, klaskamer, soekterme, teacha, tema Lewer kommentaar
Tik soekterme (in geen spesifieke volgorde) soos die volgende by die bruin soekblokkie aan die regterkant in, loer na die “Drukbare Bladsye” of na die skakels wat aan die regterkant gelys is. hulpmiddels muurkaart naamkaart eerste dag klanke abc uitspraak alfabet sigwoord dubbelklank tweeklank drieklank klanksamevloeiings hersien meervoud verkleinwoord leestekens flits oefen self e klink […]
Skryf in
Februarie 28, 2016
Tik gerus soekterme soos “Graad R, Graad 1, skoolgereed, skoolpligtig, vaardighede, ouditiewe, visuele, VMI, ogies, handspier, fynspier, potloodgreep, abc uitspraak, klanke, syfers, vorms, patrone, abc skrif, robotkaart, middellyn, spiertonus, posisie, linkshanding, knip, links en regs, tuis idees…” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in vir enkele idees.
Leer speel-speel
Junie 20, 2010
afrikaans balans, gesyferdheid, Graad 1, Graad R, huiswerk, klanke, ogies, oog-hand koördinasie, oogbewegings, perseptueel, perseptuele, spierbeheer, spiertonus, syfers, vaslegging, voorskools 2 Kommentaar
Ek het onlangs ‘n navraag oor die volgende aspekte gekry. Die antwoorde en idees is gemik op Graad R- en 1-outjies. Dit kan daagliks in gespan word en is nie noodwendig harde werk nie. Loer asseblief ook na die lysie aan die regterkant (blogroll) vir skakels na oulike werwe. Vir spiertonus en balans is […]
Eenvoudige inkleurprente en aktiwiteite
September 30, 2009
afrikaans, huiswerk, inkleur + aktiwiteite, kind, kinders, mamma, pappa aktiwiteite, gratis, huiswerk, inkleur, skool, vakansie, werk 52 Kommentaar
Ek merk op dat daar verskeie soeke na inkleur- en aktiwiteitsboeke is. Hiermee dan so ‘n paar skakels vir die vakansie: Alfabet inkleurprente Alfabetprettake Prente Woordeboek Diere inkleurprente/-flitskaarte Legkaarte vervoermiddels inkleurprente beroepe inkleurprente Vrugte en Groente Inkleurprente Afrikaanse klanke Sport/Olimpiese Spele Inkleur 1 Inkleur 2 Inkleur 3 Soek dieselfde simbole Aktiwiteite Nog aktiwiteite Verskeie Oefeninge […]
arbeidsterapie
Maart 11, 2009
afrikaans, kind, kinders, skool, skrif, terapie 110 Kommentaar
‘n Soekfunksie Indien u kind baie van die volgende uitvalle openbaar en indien die klasopvoeder dit as ‘n probleem ervaar, kan ‘n evaluasie deur ‘n arbeidsterapeut waardevol wees. Hierdie diens is aftrekbaar van die meeste mediese fondse. Tasdefensief: Die kind hou nie van fisieke kontak nie en vermy aanraking. Vermy spel met liggaamskontak (bv. rugby, […]
Aandagafleibaarheid
Oktober 24, 2008
ADHD, afrikaans AAHS, aandag, aandagafleibaar, ADD, ADHD, alternatiewe hulp, Connors, dagdroom, hiperaktief, hipoaktief, kinders, klaskamer, kriewel, sensories, sensoriese integrasie, woelig 198 Kommentaar
Onthou asseblief dat die volgende inligting nie ‘n mediese kundige se skrywe is nie en slegs as ‘n inligtingstuk dien. Raadpleeg asseblief ‘n pediater indien aandagafleibaarheid vermoed word. ADHD is die term wat onderwysers die meeste gebruik om ‘n aandagafleibaarheid te beskryf. (Dit staan eintlik vir Attention Deficit and Hyperactivity Disorder.) Dit dui gewoonlik daarop […]
Opvoedkundige aspekte om te ontwikkel vir skoolgereedheid
September 13, 2008
afrikaans, education, mamma, onderwys, ouers, pappa, school, skool arbeidsterapie, fynmotoriese, opvoedkundig, ouditief, persepsie, perseptueel, visueel 13 Kommentaar
Bilaterale integrasie Die vermoë om albei kante van die liggaam saam te koördineer. Bv. Wanneer ‘n mens loop of hardloop Deel / geheel konsep Die dele van ‘n voorwerp wat, as hulle saam gebruik word, ‘n geheel vorm, bv. ‘n vliegtuig en sy vlerk wat weg is Emosionele bewustheid Die vermoë om jou gevoelens uit […]
Woorde