Advertisements
Tuiste

Search Results for: tema

Redenaarstemas: 2020

Lewer kommentaar


Redenaarstemas vir 2020: Graad 1 – 3 Kaalvoet Wonder Fees Graad 4 – 5: Huistaal en Addisionele Taal Letters Voetspore Voel Graad 6 – 7: Huistaal en Addisionele Taal Toekoms Liefhê Afronding Graad 8 – 9: Huistaal en Addisionele Taal Lees Instinktief Seine Graad 10 – 12: Huistaal en Addisionele Taal Murg Alternatief Erodeer Advertisements

2019 ATKV-Redenaars: Temas

13 Kommentaar


Die ATKV het hul redenaars temas vir 2019 bekend gemaak.  Loer gerus hier vir meer besonderhede. “GRAAD 1 tot GRAAD 3 maniere droom jok GRAAD 4 TOT GRAAD 5 Huistaal en Addisionele Taal spaar kuns frons GRAAD 6 TOT GRAAD 7 Huistaal en Addisionele Taal vrees dink dans GRAAD 8 TOT GRAAD 9 Huistaal en […]

Kersfees as tema

Lewer kommentaar


Iemand (dankie T!) het vandag vir my gevra oor idees vir ‘n Kersfees-tema.  Ek plaas solank ‘n paar idees hier en sal uitbrei so tussen die punte en rapporte deur 😉 Allkidsnetwork Inkleurprente Inkleurwerk Kunsvlyt Kinderhelper – verskeie temas Animal Junior DLTK verskeie werkvelle en aktiwiteite abcteach verskeie aktiwiteite Oulike idees vir geskenksakkies en kaartjies […]

Nasionale Boekweek en Geletterdheidsdag

Lewer kommentaar


Loslitdag

Lewer kommentaar


Boomplantweek met ‘n tikkie Lente

Lewer kommentaar


Ons het dikwels beide ‘n bekende en ‘n skaars boomsoort as Boom van die Jaar. Vanjaar se bome is die Maroelaboom en die Appelblaar. Bespreek gerus die ooreenkomste en verskille van hierdie boomsoorte. Wat maak elkeen uniek? Waar sou ‘n mense die bome kry en sou dit in jou agterplaas aard? Wat kan ‘n mens […]

Dinge wat ons nodig het om te lewe

Lewer kommentaar


Iemand het idees gevra vir aktiwiteite in verband met dinge wat ons nodig het om te lewe.  Ons het oorwegend skoon lug (suurstof), kos (vrugte, groente, vleis, grane…), water, skuiling (behuising/beskutting) en klere nodig.  Hiermee dan so ‘n paar idees om dit aan te spreek. ‘n Collage Die agtergrond: Berei die lae apart (oor dae) […]

“Welkom terug” idees

2 Kommentaar


Die nuwe skooljaar begin eersdaags.  Hiermee dan ‘n paar idees: Bring jou basiese opskrifte en muurprente aan voor die kinders kom en beplan jou riglyne, klasreëls, werkies, ens. sodat jy dit stuk-stuk kan bekend stel. Hoe gaan jy jouself bekend stel?  Het jy ysbrekers in gedagte? Hang Welkom-boodskappe teen die klasdeur en voor teen die […]

Loslitdag

2 Kommentaar


Maak die litte op 7 September los ten bate van ‘n goeie doel.  Vanjaar se tema is “Helde”.  Trek dus soos jou gunstelingheld aan en ondersteun hierdie wonderlike projek.

Produkte

Kommentare af op Produkte


Alle produkte in my winkel is slegs elektronies beskikbaar.  Sodra jou transaksie deur gaan, kan jy die dokumente aflaai en uit druk. Toets gerus eers met ‘n gratis produk of twee. *Heelwat van hierdie konsepte word gratis in My Klaskamer bespreek.  Vra gerus indien jy na iets spesifieks soek. Hoe maak ‘n mens? Klik op […]

Besoedeling

Lewer kommentaar


Besoedeling is ‘n nare deel van ons samelewing wat ons algar moet beveg.  Luister gerus na die storie en liedjies en dink aan idees om jou omgewing op te pas. Les idees: Graad 2, Graad 3, ‘n Leesstuk vir jong omgewingsbewaarders.  

Biblioteekweek 2018

Lewer kommentaar


Biblioteekweek is ‘n ideale tyd om die dorpsbiblioteek te besoek.  Wat kan ‘n mens alles daar doen?  Lees ‘n mens slegs boeke?  Wat kan ‘n mens alles uitneem? Kort die boeke in die skoolbiblioteek herstelwerk?  Kry vrywilligers om boeke te herstel, die rakke af te stof of om die vertrek ‘n bietjie reg te ruk. Dink […]

‘n Nuwe skooljaar

6 Kommentaar


Dis die begin van ‘n nuwe skooljaar en heelwat nuwe juffrouens het gevra wat ‘n mens kan doen om die jaar met ‘n ekstra huppel in die stap aan te durf… Aan die begin van ‘n skooljaar, is daar heelwat senuwees betrokke – vir die kinders, die ouers en die opvoeders.  Tree dus voorkomend op. […]

beplan

2 Kommentaar


Dis die einde van nog ‘n opwindende skooljaar.  Loer gerus hier na idees vir die nuwe jaar. Uil Kalender 2018 Owl Calendar 2018 Kalender 2018 Appel Calendar 2018 Apple *2018 Pynappel Kalender met spesiale dae *2018 Appel Kalender met spesiale dae *Kersfees *Spog- en Herinneringshorlosies *Sertifikate My Klaskamer Pryslys Maart 2018 Tik soekterme (in geen spesifieke volgorde) […]

Insekte

4 Kommentaar


Insekte Insects [Inkleur] Insekte Insects Insekte het 6 pote wat in pare verdeel is.  Die lyf het ‘n kop, ‘n borsstuk en ‘n agterlyf.  Sommige insekte het voelers (antennae), sommige het vlerke, sommige het ‘n angel en ander het ‘n kragtige stel kake.  Loer gerus na die bou van die onderskeie insekte. Watter insekte sien […]

Redenaars 2018

10 Kommentaar


Die nuwe temas is bekend.  Loer gerus ook hier na moontlike hulp en idees. GRAAD 1 – 3 goud druppeltjies miere GRAAD 4 – 5 Huistaal en Addisionele Taal smaak vingers drup GRAAD 6 – 7 Huistaal en Addisionele Taal Uurglas Hoop Teken GRAAD 8 – 9 Huistaal en Addisionele Taal Hekkies Simbool Tralies Graad […]

sinne en paragrawe

2 Kommentaar


Iemand het onlangs gevra hoe ‘n mens kan help om die jong outjies sinne te laat skryf. Blaai deur ou tydskrifte en soek prente wat tot die belangstellings spreek.  Vra aanvanklik vir beskrywende woorde en skryf dit rond en bont op ‘n bladsy neer.  In Graad 1, sal die outjies geneigd wees om sinne herhaaldelik […]

werk

6 Kommentaar


Môre, Almal Ek het onlangs nuwe bydraes op die winkelrak geplaas en daar is tans net so ‘n bietjie meer as 160 produkte in totaal.  Hier in My Klaskamer, is daar ‘n bietjie meer as dit om deur te snuffel.  Die inskrywings oor vraestelle en e-boeke is aangepas, omdat van die webblaaie hul inligting verander […]

Loer gerus

Lewer kommentaar


Môre, almal Vir die volgende week is ‘n bietjie meer as 116 produkte afgemerk van gratis tot R10 elk.  Daar is net so ‘n bietjie meer as 160 produkte om van te kies. Loer gerus  

Paasfees

Lewer kommentaar


Loer gerus na vorige skrywes en idees – asook na die simbole van Paasfees. Paasfees Oefen die outjies se knipvaardighede deur paaseiers of kruise op verskillende teksture soos karton, viltlap, snesiepapier (uit ou geskenkpakkies) en riffelkarton na te trek.  Hulle kan dit dan uitknip om versierings en kaartjies te maak. As julle ‘n groot paaseier […]

Older Entries