Advertisements
Tuiste

Search Results for: tweeklanke

tweeklanke

2 Kommentaar


‘n Mamma het onlangs ‘n navraag gerig oor die verwarring van tweeklanke. Hiermee dan so ‘n paar gedagtes vir die Graad 2- en 3-outjies wat sukkel met klanke soos oe, ou, eu… Knip ‘n kolom uit ‘n tydskrif of koerant (in plaas van die hele artikel – wat oorweldigend kan wees) en skryf ‘n spesifieke […]

Produkte

Kommentare af op Produkte


Alle produkte in my winkel is slegs elektronies beskikbaar.  Sodra jou transaksie deur gaan, kan jy die dokumente aflaai en uit druk. Toets gerus eers met ‘n gratis produk of twee. *Heelwat van hierdie konsepte word gratis in My Klaskamer bespreek.  Vra gerus indien jy na iets spesifieks soek. Hoe maak ‘n mens? Klik op […]

twee

Lewer kommentaar


Dit is tweelingnaweek!  Ken jy ‘n tweeling?  Is dit twee sussies, twee boeties of een van elk? Is hulle identies?  Wat beteken identies?  Hoeveel tweelinge is daar in jou klas of skool? Kan jy identiese prente of enige prente van ‘n tweeling kry?  Plak dit hier: twee two Tel in veelvoude van twee Verdubbel getalle Hersien […]

Sakpas Doen-dit-self Hulpmiddels

3 Kommentaar


  ‘n Vinnige “werkende” woordmuur: Ons het ‘n ou lêertipe foto-album opgeknip en kaartjies daarin geplaas. Die outjies soek dan die letter/klank teen die muur, neem ‘n kaartjie, skryf die woord neer en bring dit terug.  Hou kaartjies van verskillende kleure in die sakkie of bring meer as een sakkie onder elke letter/klank aan (vir […]

Rym

4 Kommentaar


Rym en rymende sinne, is ‘n heerlike manier om ouditiewe vaardighede op te skerp en om taalontwikkeling te doen.  Die kleintjies geniet rympies en kan dikwels onsinrympies spontaan voltooi.  Byvoorbeeld:  Vandag is dit baie koud…Ek dra ‘n serp van …goud. Soos met die jong huistaalleerders, kan ‘n mens ook rymwoorde gebruik om die taal vir […]

geletterdheidsdag

2 Kommentaar


Internasionale Geletterdheidsdag word op 8 September gevier, maar omdat dit vanjaar op ‘n Sondag val gaan ons dit ook op die 9de vier. Lees ‘n bietjie meer op dié dae, hersien die klanke of speel woordspeletjies. Bou woorde volgens klankgroepe (bv. dubbelklanke soos aa, ee, tweeklanke, drieklanke…) met los Junior Scrabble-blokkies. Kyk na die tweeklank-woordsoektogte. […]

flitskaarte

16 Kommentaar


Flitskaarte om verskeie klanke mee vas te lê… Hersien die klanke groepie-vir-groepie. Dubbelklanke uu flits oo flits ee flits aa flits Tweeklanke ie flits ou flits ei flits oe flits ui flits eu flits Drieklanke eeu flits aai flits oei flits ooi flits Spikkelskrif woorde Druk die flitskaarte in hierdie groottes uit of plaas 2 velle op […]

wêreld opvoedkundige spele 2012

Lewer kommentaar


Die 1ste Maart is Wêreld Boekedag, die 6de is Wêreld Speldag, die 7de Wêreld Wiskunde Dag en die 8ste is Wetenskapdag.  Jy kan  jou klas op World Education Game se webtuiste registreer en dan teen internasionale teenstanders kompeteer om jou kennis te toets.  Indien jy nie aan dié speletjies wil deel neem nie, kan jy […]

hersiening van klanke

5 Kommentaar


Môre! Vir dié wat graag die dubbel-, twee- en drieklanke wil vaslê of ‘n muurkaart wil maak het ek so ‘n paar voorbeelde geplaas…(loer onder drukbare bladsye) Knip elke blok apart uit en plaas dit op ‘n A4-karton sodat julle nog woorde met die klanke daarin kan byvoeg…Steek dit teen ‘n kennisgewingbord vas of liaseer […]

sokker

2 Kommentaar


Die Wêreldbeker sokkertoernooi is een van die dae hier en ‘n mens kan verskeie dinge doen om die kleingoed geïnteresseerd te maak.  Ek het so ‘n paar werkvelle en “inspirasies” opgespoor oor sokker en oor verskeie Wêreldlande. “Lande van die wêreld” val seker nog nie heeltemal in hierdie kwartaal se beplanning nie, maar die terloopse […]

Drukbare bladsye (printables)

894 Kommentaar


Ek het begin om dokumente by die gewone skrywes in te voeg (soos die een met sigwoorde).  As jy na die “search”-blokkie (sien regs bokant die lysie skakels) gaan, behoort jy verskillende terme te kan soek…of kontak my en ek sal help soek.  NB.  Die prente op hierdie blad dien slegs as voorbeelde van die dokumente […]

komponente van lees

1 Kommentaar


Soos wiskunde, het lees ook verskeie aspekte of boublokke om die leser se vaardighede te versterk.  Dit sluit fonemiese bewustheid, leesbegrip, klanke, vlotheid en woordeskat ontwikkeling in. Fonemiese bewustheid dek die begrip dat ‘n woord uit verskillende dele bestaan.  Ek hoor die begin-, middel- en eindklanke…Ek kan ‘n woord verskaf wat rym met… Klanke is […]

amper in die groot skool

14 Kommentaar


Dit is amper tyd vir die groot skool.  Dit is nou tyd vir ekstra werk en speletjies om die vaardighede op te skerp.   Hiermee ‘n paar aktiwiteite om op ‘n lekker speel-speel wyse te doen.  Hou alle “skool” aktiwiteite  of speletjies lekker en informeel.  Indien die kleinding sukkel, stop die speletjie en gaan oor na […]