Tuis

Search Results for: vadersdag

Vadersdag

Lewer kommentaar


Vadersdag is op die 17de Junie.  Loer gerus na hierdie idees indien jy nog nie iets beplan het nie.  Knip die geskenkkaartjie of etiket uit om aan die geskenk te hang of daarop te plak. Vir vorige inskrywings, loer gerus hier.  

Vadersdag

Lewer kommentaar


‘n Mens kry deesdae heelwat gebruike vir paletplankies.  Waarom dan nie ‘n geskenkie vir Pa nie? Saag ‘n lengte in korter dele op en sorg dat daar ‘n gedeelte van sowat 5 – 8cm ekstra is. Gom die kort stukkie loodreg aan die onderpunt van die plankie en kap met spykertjies vas sodra die gom […]

Vadersdag

Lewer kommentaar


Maak vir Pa drupmatjies met bekende embleme.  ‘n Mens kan sommige embleme op die internet kry (bv. Castrol), maar ‘n mens kan ook advertensies of die ware Jakob gebruik. Haal die etiket liggies van die spesifieke blikkie af of skeur die dosie versigtig oop.  Meet en pas ‘n kurkmatjie op die logo, sodat jy nie te […]

vadersdag

Lewer kommentaar


  Pa/pappa vlaggie:  Druk op kleur of verf met voedselkleursel.  Hou die vlaggies groot of verklein, knip en plak die vlaggies op ‘n kaartjie of al om die rand van ‘n fotoraam. Drukbare prente vir kaartjies.  (Vadersdag) Gediggie vir oupa se kaartjie Geskenkkaartjies (RR) Sien ook Vadersdag 1 of Vadersdag 2.

Vadersdag

4 Kommentaar


Dis weer eersdaags Vadersdag en ons moet solank begin werk aan geskenkidees… Plekmatjies: As pagoed graag ‘n koue glasie of verversing geniet, kan ‘n mens klein, ronde pierinkies by ‘n plastiekware-winkel koop en met ‘n sterk gom en kleurryke krale versier. Die gom dien as kleefmiddel, maak die geskenkie waterdig en seël dit vir ‘n […]

Vadersdag

2 Kommentaar


Dis alweer binnekort Vadersdag (tyd vlieg!) en ‘n mens behoort darem vroegtydig aan idees te dink… Laat sny hout in reghoekige stukke, verf dit met vrolike kleure, voeg hakies by en siedaar! ‘n Nommerpas hangplek vir sleutels en “flash drive”-toutjies. Sjokolade happies:  Koop kook-sjokolade (donker of wit), smelt dit bietjies-bietjies (pas op vir brand) en […]

Produkte

Kommentare af op Produkte


Alle produkte in my winkel is slegs elektronies beskikbaar.  Sodra jou transaksie deur gaan, kan jy die dokumente aflaai en uit druk. Toets gerus eers met ‘n gratis produk of twee. *Heelwat van hierdie konsepte word gratis in My Klaskamer bespreek.  Vra gerus indien jy na iets spesifieks soek. Hoe maak ‘n mens? Klik op […]

Geskenk idees

4 Kommentaar


Heelwat mense het begin loer na moontlike idees vir geskenke.  Daar is geskenk idees in verskeie skrywes op my blog beskikbaar.  Hiermee ‘n paar idees vir… Onderwysers en onderwysstudente:   Loer gerus na Depicta, Teacha of Teachers Pay Teachers se hulpbronne en hulpmiddels (bv. flitskaarte, weerkaarte, boeke, plakkers). Wat is die opvoeder se belangstellings? ‘n Klein geskenkbewys vir […]

Junie Huiswerk, Vaslegging of Intervensie

2 Kommentaar


Junie Huiswerk (drukbaar) Tik “f en v”, “e klink soos i”, “klanksamevloeiing” of “Vadersdag” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in, om skrywes te kry wat sommige van hierdie huiswerk aktiwiteite sal ondersteun.  Die huiswerk strek vir die volle maand, maar kan gekombineer word soos verkies.

oupa- en oumadag

Lewer kommentaar


Oupa- en Oumadag word op die eerste Sondag in Oktober gevier. Bedien tee in geblomde teekoppies/-stelle (soek in goedkoop winkels of leen).  Bedien regte moerkoffie en voorsien die opsie van vars plaasmelk.  As daar botter bedien word – botter in plaas van margarien. Verskaf eetgoed op koekborde met doilies.  Indien die outjies self gehelp bak […]

Eenvoudige inkleurprente en aktiwiteite

52 Kommentaar


Ek merk op dat daar verskeie soeke na inkleur- en aktiwiteitsboeke is. Hiermee dan so ‘n paar skakels vir die vakansie: Alfabet inkleurprente Alfabetprettake Prente Woordeboek Diere inkleurprente/-flitskaarte Legkaarte vervoermiddels inkleurprente beroepe inkleurprente Vrugte en Groente Inkleurprente Afrikaanse klanke Sport/Olimpiese Spele Inkleur 1 Inkleur 2 Inkleur 3 Soek dieselfde simbole Aktiwiteite Nog aktiwiteite Verskeie Oefeninge […]