Advertisements
Tuiste

Search Results for: verwarrings

b en d verwarrings

19 Kommentaar


b-en-d Ek het gister geantwoord op ‘n vraag oor b en d verwarrings.  Ek plaas dit hier as ‘n artikel en las ‘n paar dinge by… Die belangrike ding van b en d is om dit afsonderlik te verduidelik. b begin altyd bo en beweeg dan af. Jy verbeel jou dat jy baie lekkers voor […]

Voorskoolse jare – Wat word verwag?

Lewer kommentaar


Soos geplaas op Skool Toe In die voorskoolse jare werk ‘n mens voortdurend informeel en soveel as moontlik spelenderwys.  Die leerwerk geskied deur middel van sintuiglike ervaring en papierwerk (takies) word sover as moontlik vermy.  Daar is egter aspekte wat ‘n mens wel deur werksvelle kan vaslê of moet demonstreer. Roetine en struktuur:  Dit skep ‘n bekende […]

Gereed vir 2017

Lewer kommentaar


Via Afrikaanse Hulpmiddels vir die klaskamer Dis die begin van ‘n nuwe skooljaar en daar is gewoonlik verskeie dae om tydens die skooljaar te vier. Loer gerus na die 2017 Kalenderpakket vir ‘n rekenaar én ‘n drukbare weergawe om te volg. Hierdie kopie sluit ook verjaarsdagkalenders (12 Bladsye) as ‘n ekstratjie in. Hierdie kalenderpakket is […]

onthou b en d

6 Kommentaar


Vorm die “als reg” (“okay“) teken met die vingers en sit die hande voor jou neer…of druk die gebalde vuiste teen mekaar.  Wat hoor jy eerste? b.  b staan eerste.  Wat hoor jy laaste? d.  d staan laaste. Naamkaartjies Deskplates b en d tafelblad b-en-d Druk b-en-d uit.  Trek die b in blou na of skeur-en-plak stukkies […]

f- en v-reëls en b/d?

31 Kommentaar


Ek het gevind dat die meerderheid kinders worstel met omkerings (spieëlskrif) en lettergreepverdeling.  Dit is natuurlik ‘n veralgemening, maar as ‘n mens so deur hul boeke blaai…word die veralgemening ‘n werklikheid. Die volgende omkerings vind baie plaas: b / d / p / 9 (verwarring van rigting wanneer die simbool uit geken word) u / […]

Skrifdag

4 Kommentaar


Amerika vier op 23 Januarie Nasionale Skrifdag en doen dit nes die Amerikaners kan.  Die groot vraag wat geopper word is of skrif (met die hand) nog relevant is in die moderne en tegnologiese gemeenskap.  Is dit dalk ‘n kunsvorm wat op sy geskuif sal word?  Volgens sommige studies stimuleer skrifoefening juis breinwerking en verbeter […]

lê i en u vas

Lewer kommentaar


Iemand (E 😉 ) het onlangs gevra hoe ‘n mens die i en u klanke kan vas lê. Dalk kan ander mammas ook hierdie idees nuttig vind…(Gemik op Graad 1-vlak.) In die meeste gevalle hanteer ons die klanke wat verwar word apart van mekaar.  “i” en “u” veroorsaak verwarring omdat beide klinkers is en dus […]

Drukbare bladsye (printables)

894 Kommentaar


Ek het begin om dokumente by die gewone skrywes in te voeg (soos die een met sigwoorde).  As jy na die “search”-blokkie (sien regs bokant die lysie skakels) gaan, behoort jy verskillende terme te kan soek…of kontak my en ek sal help soek.  NB.  Die prente op hierdie blad dien slegs as voorbeelde van die dokumente […]