Tuis

Search Results for: vorms

klanke, spelwoorde, syfers, vorms, patrone

Lewer kommentaar


Probeer om soveel sintuie as moontlik te betrek en gee vir die outjie ‘n verskeidenheid maniere om die werk te hersien. Ons skryf dikwels die woorde groot op “flitskaarte” (gebruik sommer ou papbokse en dergelike kartonnetjies) en verf dan pofferige verf met ‘n oorstokkie bo-oor. Die outjie kan dit self in die mikrogolfoond plaas en laat verhard (onder […]

vorms

38 Kommentaar


  Ek het gemerk dat ouers soms inligting oor vorms soek. Ek het ‘n paar oulike webwerwe ontdek wat oor vorms praat. Ongelukkig is die taakkaarte in Engels en sal ‘n mens maar moet knip, spoeg en plak om jou eie werkvel daaruit te bou. Die eerste vorms wat ‘n kind gewoonlik leer ken is […]

Wiskunde Dae, Pi Dag

2 Kommentaar


Die 3de Maart is Wêreld Wiskunde Dag en die 14de dien as beide Pi en die Internasionale Wiskunde Dag. Hoe en wanneer gebruik ons wiskunde? Hoe ver kan julle tel? Kan julle van daardie getal af terug tel? Hoe ver kan julle in verskillende veelvoude tel? Verskillende idees vir Pi Dag. Loer gerus na die […]

Hulpmiddels

Lewer kommentaar


Alle produkte is slegs aanlyn beskikbaar.Sodra die betaling deur gaan, kan jy die items begin uit druk.Toets gerus eers met die GRATIS produkte. Meer GRATIS idees is hier in MyKlaskamer.com beskikbaar. Loer na die inhoudsopgawe aan die regterkant en tik gerus soekterme soos die volgende by die soekblokkie aan die regterkant vir verskeie idees in: Taal: abc […]

Leer Tuis (Skoolsluitings)

1 Kommentaar


Vir die komende weke het velerlei Engelse webblaaie heelwat werk GRATIS beskikbaar gestel. Vind hiermee dan enkele idees: Gratis departementele werkboeke (- ook Boek 2 van 2020). Gratis departementele leesboeke (sluit ander in). Lees ‘n boek, ‘n gedig, lirieke… Clarkness laat jou toe om gratis, eenvoudige stories op ‘n foon, tablet of rekenaar te lees. […]

Pi Dag

Lewer kommentaar


Pi Dag is op die 14de Maart.  Die jonger grade weet nog nie wat dit is nie. Probeer gerus om tydens die komende week op allerlei ander wiskundige aspekte te fokus. Loer gerus dié week na toeps (Android, iPad, ‘n bietjie van beide) en webwerwe soos A+ Click, Math Seeds en IXL. Die volgende skakels dek […]

Gereed vir die nuwe skooljaar

Lewer kommentaar


Iemand het onlangs idees gevra oor die aanvullende dekor idees in die klaskamer. Vind hiermee dan so ‘n paar idees vir die nuwe skooljaar. Gaan staan in die middel van jou klas en kyk na die uiteensetting van die banke of tafels en meubels. Besluit of elkeen goed kan sien en met gemak kan beweeg […]

Wêreld Wiskunde en Pi Dae

2 Kommentaar


Dis amper die Wêreld Wiskunde en Pi Dae.  Die 14de is ook die Internasionale Wiskunde Dag.  Dit maak seker nie saak watter naam spesifiek aan die dae geskenk is nie, enige rede om ‘n bietjie meer wiskunde te doen, kan help 😉 syfers groot en klein vorms bewerkingstekens getallyn halveer verdubbel voor en na meer […]

Produkte

Kommentare af op Produkte


Alle produkte in my winkel is slegs elektronies beskikbaar.  Sodra jou transaksie deur gaan, kan jy die dokumente aflaai en uit druk. Toets gerus eers met ‘n gratis produk of twee. *Heelwat van hierdie konsepte word gratis in My Klaskamer bespreek.  Vra gerus indien jy na iets spesifieks soek. Hoe maak ‘n mens? Klik op […]

10

4 Kommentaar


September is die herdenkingsmaand van My Klaskamer – ‘n webjoernaal (blog) vir ouers, onderwysers en onderwysstudente.  Vanjaar bestaan Juffer en My Klaskamer reeds 10 jaar en daarom is dit tyd vir ‘n paar gedagtes rondom die getal 10. Jonger leerders leer vinnig om tot by 10 te tel, maar hoe kan ‘n mens so ‘n […]

Wiskunde Dag

2 Kommentaar


7 Maart is Wêreld Wiskunde Dag!  Betrek vandag speletjies soos bordspeletjies, bv. slangetjies en leertjies UNO verskeie kaartspeletjies met ‘n tradisionele pak kaarte dominoes tangramme Doen hersiening van bekende werk en konsepte, maar stel ook uitdagings beskikbaar.  Tel jul treë, plak maskeerband in vorms op die mat (om op te loop) of speel spring speletjies (soos […]

Pi Dag & Wiskunde Week

Lewer kommentaar


Dit is amper weer Pi Dag en Wêreld Wiskunde Week.  Loer gerus hier na vorige inskrywings om ekstra vaslegging van die konsepte te doen: syfers vorms bewerkingstekens getallyn halveer verdubbel voor en na meer en minder wiskunde huiswerk vlinder-, trein-, spinnekopsomme woordsomme tyd geld veelvoude maaltafels uitdeel deling breuke 1 breuke 2 verskeie meer drukbare bladsye

groot en klein

2 Kommentaar


‘n Juffrou het vandag gevra hoe ‘n mens groot en klein aan Graad R kinders kan verduidelik.  Ek sou verskeie soortgelyke items uitstal (betrek die Checkers mini-kruideniersware).  Dink aan ‘n groot yogabal en ‘n klein tennisbal, ‘n groot reistas en die meegaande handbagasie, ‘n groot stoel vir juffrou en ‘n klein stoeltjie vir ‘n kind, […]

Rooimierblussers

Lewer kommentaar


Aan die begin van die skooljaar moet ‘n mens die nuwe roetine inoefen en deurgee.  Die lyfies is nog met vakansie en so ook die eetgewoontes.  Verduidelik aan hulle hoe die rooster werk, wanneer julle sal eet, hoe julle aantree in rye en hoe julle deur die skool gaan stap (bv. hande agter die rug). Plak/teken […]

beplan

2 Kommentaar


Dis die einde van nog ‘n opwindende skooljaar.  Loer gerus hier na idees vir die nuwe jaar. Uil Kalender 2018 Owl Calendar 2018 Kalender 2018 Appel Calendar 2018 Apple *2018 Pynappel Kalender met spesiale dae *2018 Appel Kalender met spesiale dae *Kersfees *Spog- en Herinneringshorlosies *Sertifikate My Klaskamer Pryslys Maart 2018 Tik soekterme (in geen spesifieke volgorde) […]

werk

6 Kommentaar


Môre, Almal Ek het onlangs nuwe bydraes op die winkelrak geplaas en daar is tans net so ‘n bietjie meer as 160 produkte in totaal.  Hier in My Klaskamer, is daar ‘n bietjie meer as dit om deur te snuffel.  Die inskrywings oor vraestelle en e-boeke is aangepas, omdat van die webblaaie hul inligting verander […]

Loer gerus

Lewer kommentaar


Môre, almal Vir die volgende week is ‘n bietjie meer as 116 produkte afgemerk van gratis tot R10 elk.  Daar is net so ‘n bietjie meer as 160 produkte om van te kies. Loer gerus  

Voorskoolse jare – Wat word verwag?

Lewer kommentaar


Soos geplaas op Skool Toe In die voorskoolse jare werk ‘n mens voortdurend informeel en soveel as moontlik spelenderwys.  Die leerwerk geskied deur middel van sintuiglike ervaring en papierwerk (takies) word sover as moontlik vermy.  Daar is egter aspekte wat ‘n mens wel deur werksvelle kan vaslê of moet demonstreer. Roetine en struktuur:  Dit skep ‘n bekende […]

Paasfees

Lewer kommentaar


Loer gerus na vorige skrywes en idees. Paasfees Oefen die outjies se knipvaardighede deur paaseiers of kruise op verskillende teksture soos karton, viltlap, snesiepapier (uit ou geskenkpakkies) en riffelkarton na te trek.  Hulle kan dit dan uitknip om versierings en kaartjies te maak. As julle ‘n groot paaseier uitknip, kan ‘n mens dit met uitgeknipte […]

Wiskunde Week

2 Kommentaar


Elders in die wêreld, het die Wêreld Wiskunde Week pas met Pi Dag begin.  Loer gerus dié week na toeps (Android, iPad, ‘n bietjie van beide) wat op verskeie aspekte fokus. Webwerwe soos A+ Click, Math Seeds en IXL is wel Engelse webblaaie, maar die outjies behoort dit met ‘n klein bietjie hulp te kan baas […]

Older Entries