Advertisements
Tuiste

Search Results for: water

Waterweek

Lewer kommentaar


  Dit is binnekort waterweek – wanneer ons mekaar aan die waarde van water en die belangrikheid van besparing herinner.  Loer gerus na vorige jare se idees en ook na hierdie skakels vir meer inligting om te betrek. Waar kom water vandaan? (Gauteng) Water-voogdyskap in die Wes-Kaap Die water situasie (gebruik) Riviere en Damme Werk om ‘n […]

Earth Hour en Waterweek

Lewer kommentaar


Skakel die elektroniese toestelle af en begin nuwe bewarings- en besparingsprojekte.  Loer gerus na herwinningsaksies in jou omgewing of begin jou eie.  Verseker dat die krane nie lek nie en bespaar soveel jul kan.  Is daar ‘n rivier, damme of strandgebied om skoon te maak?  Dit kan ‘n ideale klasuitstappie maak so ‘n dag of […]

‘n Vinnige waterspel aktiwiteit

Lewer kommentaar


“Water babies”, “water beads” of Jelliekrale vir sensoriese/waterspel: Plaas in ‘n (deursigtige) plastiekbak – ‘n groter oppervlakte speel lekkerder – en vul met water. Voeg kort-kort water by totdat die krale lekker vet is. Gebruik ‘n plat bak en vul die bak met opgepofde krale.  Versteek magneetletters en syfers op die bodem en vra dat die […]

water

Lewer kommentaar


16 – 22 Maart Vanjaar is daar sommer ‘n hele paar wêreld en nasionale dae of weke in dieselfde week. Waterweek het amper verby geglip. Dis nooit te laat om met goeie gewoontes te begin nie.

Water

Lewer kommentaar


Dit is amper waterweek.  Leer die outjies om waterwys te wees en loer na die idees in hierdie Engelse boekie.  Leer die kleingoed om water op ‘n verantwoordelike wyse te benut deur: waterbekers/gieters te gebruik.  Maak die klas se potplante met spesifieke hoeveelhede (bv. 1 blikkie) nat en maak dit ‘n reël. waterspel water te […]

water

Lewer kommentaar


22 Maart Dit is een van die dae weer WATERDAG.  Wees waterwys en wys die kleintjies hoe dit gedoen word.

waterwys

Lewer kommentaar


Wêrelddag vir water is 22 Maart en volgende week is Waterweek (begin die 15de).  Hier is ‘n paar aktiwiteite en mense met blink idees se gedagtes. 1. ‘n Lêertjie oor Engels klanksamevloeiings – met oulike druppels en sambrele. Jy kan dit selfs aanpas vir die Afrikaanse outjies of die leë raampies vir iets anders gebruik. […]

Ondersteuning

Lewer kommentaar


Van my leerders benodig alternatiewe hulpmiddels en idees om hul skooldag makliker te maak.  Sommige outjies is tasdefensief en hou nie van sekere teksture nie (bv. etikette in klere, growwe papier, klei), ander hou nie van sekere geluide nie (bv. skril skree geluid van ‘n foutiewe klankstelsel of interkom), ander sukkel om te fokus, party […]

Sonneblom

Lewer kommentaar


Sonneblomdag vervang nou die bekende Bandanadag en word op die 16de September gevier.  ‘n Mens kan dalk sade of klein plantjies verkoop as ‘n fondsinsamelingsprojek ten bate van die Sonneblomfonds. Ontkiem sonneblomsade in watte of grond binne-in ‘n oop glasflessie of deursigtige plastiekglasie.  Wanneer die plantjie sterk genoeg is, kan ‘n mens dit in die tuin of […]

Depicta Hulpmiddels

2 Kommentaar


Loer gerus na Depicta se hulpbronne en hulpmiddels (bv. flitskaarte, weerkaarte, boeke, plakkers).   Bekostigbaar en kindervriendelik.  Van die muurprente is tans teen R12 – R25 elk beskikbaar en jy kry afslag (beloningspunte) as jy aansluit.   Die prente is slegs voorbeelde van die muurprente wat beskikbaar is.  Loer gerus.  Sien ook “How to order” […]

skryfbord

2 Kommentaar


Versorging: Die volgende voorstelle is deur die jare gevind – ook aanlyn. Was deeglik met warm water en ‘n sagte lap of spons en dan… As jy met bordkryt skryf Was idees Trek permanente lyne met ‘n wit of swart veselpen. Witbord Wit tandepasta Gel Handwasmiddel (Hand Sanitizer) Wit Asyn – verdun met water indien verkies […]

Olimpiese Spele

Lewer kommentaar


Die Olimpiese Spele duur van die 5de tot die 21ste Augustus en vind in Brasilië plaas.  Dit vind gewoonlik elke vier jaar plaas en Suid-Afrika neem sedert 1904 aan die Somerspele deel. Gee vir die kinders verskillende sportsoorte om na te vors.  By watter sportsoorte is water, ‘n bal, ‘n baan, ‘n teiken, ‘n span, […]

Speeldag

1 Kommentaar


28 Mei is Wêreld Speeldag.  Pak vandag (Vrydag/Maandag) ekstra apparaat vir water-, fantasie- en sandspel uit.  Maak speelgoed vir sandspel (verf en versier wasgoedpennetjies, bottelproppies of selfs spoelklippies), deel IF/SF kinders (en onderwysers) by Grondslagfase klasse as maats in en staan ‘n periode (of lang pouse) aan gerigte spel en vaardighede (balgooi, balansering, touspring, ens.) af.  Die kinders mag dit […]

Vadersdag

Lewer kommentaar


‘n Mens kry deesdae heelwat gebruike vir paletplankies.  Waarom dan nie ‘n geskenkie vir Pa nie? Saag ‘n lengte in korter dele op en sorg dat daar ‘n gedeelte van sowat 5 – 8cm ekstra is. Gom die kort stukkie loodreg aan die onderpunt van die plankie en kap met spykertjies vas sodra die gom […]

Huiswerk en Roetine

4 Kommentaar


Merk elke vak se boeke met ‘n kleurkol op die rugkant om dit makliker in die tas of kas op te spoor.  Gebruik dieselfde kleure op die skoolrooster. Plak ‘n kalender en rooster teen die muur op.  Merk inhandigings- en toetsdatums in dieselfde kleure as die boeke en steek die besonderhede teen die notabord vas.  Maak […]

Bly koel

4 Kommentaar


Probeer dik, donker gordyne. Maak al die vensters vroeg oop en draai die waaiers daarheen, sodat die benoude lug uitblaas. Trek die gordyne toe en indien daar lugversorging is, maak die vensters en gordyne toe. Vries blokke ys in 2l of 5l-roomysbakke en pak dit voor die waaiers. Laat die outjies waterbottels bring en hou […]

Kersfees

Lewer kommentaar


Kersfees is om die draai en is ‘n opwindende tema.  Wat kan ons in die klas doen om vir Kersfees voor te berei? ‘n Boekmerk (hang verskeie aan die boom om uit te deel) en ‘n boodskap (rol op, bind ‘n lint om die rol en plaas dit by elke bord).  Jesaja 9 vers 5 […]

Onthou

Lewer kommentaar


Op 11 November dra ons ‘n rooi papawer om oorlogsoldate te onthou en om hul opoffering te herdenk.  Op die 11de dag van die 11de maand, om 11:00 vm, word ons vir 2 minute stil.  Tradisioneel is die stiltetyd om 12:00 rondom die middagsein of -skoot in Kaapstad gehou. Berei ‘n lang strook papier vir ‘n muurtoneel voor, […]

Onderwysersdag, 5 en 16 Oktober

7 Kommentaar


Ons vier vanjaar Onderwysersdag op 5 én 16 Oktober. Wêreld Onderwysersdag gaan nie oor geskenke nie, maar eerder oor die bewustheid en ondersteuning van die persone wat nuwe generasies onderrig en opvoed.  Om hierdie dag spesiaal te maak, kan ‘n mens die volgende geskenkies oorweeg, maar ‘n briefie of ‘n boodskap bly altyd ‘n wenner.  Loer […]

Lente en Boomplantweek

1 Kommentaar


Lentedag word tradisioneel op die 1ste September gevier – al skyn die sonnetjie nog nie heeltemal so skerp nie.  Om voorbrand vir die nuwe seisoen te maak, kan ‘n mens die volgende idees in die klas probeer…  1.  Indien jy ‘n rol rekenaar- of ongedrukte koerantpapier het, kan jy lengtes vir jou kennisgewingsborde of ‘n […]

Older Entries