Tuis

Search Results for: wilde diere

vakansie

2 Kommentaar


  Dit is vakansie!  Indien jy graag meer oor die kodes op die rapport wil weet, tik “CAPS” by die soekblokkie aan die regterkant in.  Loer gerus ook na “Paasfees” en skooldinge soos “potloodgreep, skrif, skryf, klanke, hersien, halveer, voor en na, meer en minder, vermenigvuldig, Graad R, Graad 1, middellynkruising, visuele persepsie, handspier, fynspier, […]

karnivore

3 Kommentaar


Anna het genoem dat sy ‘n kritles moet gee oor Karnivore.  Hiermee dan so ‘n paar idees om dalk te gebruik. Wat is ‘n Karnivoor?  Dit is ‘n dier wat jag vir sy prooi, dit dood maak en dan eet.  ‘n Mens kry karnivore wat mak is en ander wat wild is.  Hulle het slagtande […]

Trots Suid-Afrikaans

2 Kommentaar


Met die oog op die Wêreldbeker en verwante sake, kan ‘n mens seker ‘n bietjie patrioties raak.  Gebruik die laaste paar dae voor die vakansie om vlae te maak.  Plak dit in die ruite op of stuur dit huis toe vir die motorruite. Vlytige vingers:  Skeur en plak die korrekte kleure (uit ou tydskrifte) om die vlag […]

wildtuin

10 Kommentaar


Lily het gevra vir ‘n paar gedagtes vir lesse oor die wildtuin. (Ek was nog self nie daar nie en sal die hulp en gedagtes van oudbesoekers waardeer.) Ek gee so ‘n paar gedagtes en skakels om die gedagtes aan te wakker. Watter diere is in die wildtuin? Hoekom is hierdie diere in die wildtuin? […]