Tuis

Search Results for: woordprobleme

Pi Dag

Lewer kommentaar


Pi Dag is op die 14de Maart.  Die jonger grade weet nog nie wat dit is nie. Probeer gerus om tydens die komende week op allerlei ander wiskundige aspekte te fokus. Loer gerus dié week na toeps (Android, iPad, ‘n bietjie van beide) en webwerwe soos A+ Click, Math Seeds en IXL. Die volgende skakels dek […]

Wêreld Wiskunde en Pi Dae

2 Kommentaar


Dis amper die Wêreld Wiskunde en Pi Dae.  Die 14de is ook die Internasionale Wiskunde Dag.  Dit maak seker nie saak watter naam spesifiek aan die dae geskenk is nie, enige rede om ‘n bietjie meer wiskunde te doen, kan help 😉 syfers groot en klein vorms bewerkingstekens getallyn halveer verdubbel voor en na meer […]

Produkte

Kommentare af op Produkte


Alle produkte in my winkel is slegs elektronies beskikbaar.  Sodra jou transaksie deur gaan, kan jy die dokumente aflaai en uit druk. Toets gerus eers met ‘n gratis produk of twee. *Heelwat van hierdie konsepte word gratis in My Klaskamer bespreek.  Vra gerus indien jy na iets spesifieks soek. Hoe maak ‘n mens? Klik op […]

Pi Dag & Wiskunde Week

Lewer kommentaar


Dit is amper weer Pi Dag en Wêreld Wiskunde Week.  Loer gerus hier na vorige inskrywings om ekstra vaslegging van die konsepte te doen: syfers vorms bewerkingstekens getallyn halveer verdubbel voor en na meer en minder wiskunde huiswerk vlinder-, trein-, spinnekopsomme woordsomme tyd geld veelvoude maaltafels uitdeel deling breuke 1 breuke 2 verskeie meer drukbare bladsye

Wiskunde Week

2 Kommentaar


Elders in die wêreld, het die Wêreld Wiskunde Week pas met Pi Dag begin.  Loer gerus dié week na toeps (Android, iPad, ‘n bietjie van beide) wat op verskeie aspekte fokus. Webwerwe soos A+ Click, Math Seeds en IXL is wel Engelse webblaaie, maar die outjies behoort dit met ‘n klein bietjie hulp te kan baas […]

Gereed vir 2017

Lewer kommentaar


Via Afrikaanse Hulpmiddels vir die klaskamer Dis die begin van ‘n nuwe skooljaar en daar is gewoonlik verskeie dae om tydens die skooljaar te vier. Loer gerus na die 2017 Kalenderpakket vir ‘n rekenaar én ‘n drukbare weergawe om te volg. Hierdie kopie sluit ook verjaarsdagkalenders (12 Bladsye) as ‘n ekstratjie in. Hierdie kalenderpakket is […]

Voorspoed

2 Kommentaar


Voorspoed met die nuwe (en laaste) skoolkwartaal! kleur flitswoorde (nog) eu flits (nog) aa flits aai flits Woordsom 1 – 20 aftreksom (nog) Woordsom 1 – 20 optel maaltafelwaaier (nog) vermenigvuldiging-een-maal-een-syfer vermenigvuldiging-twee-maal-eensyfer-getal deelsomme-in-woordvorm (nog) iPad Apps / Toeps Android Apps / Toeps Nog oulike Apple en Android toeps/apps Leeslyste Studietegnieke/-metodes Huiswerk en roetine Voorbeelde van soekterme om by die soekblokkie op My Klaskamer […]

wiskunde huiswerk

18 Kommentaar


Klik op die onderstreepte woorde of op die prente onderaan die skrywe. Tel elke dag:  As die outjie sukkel met telling – met begrip – tel eers net in ene. Gebruik tellers (soos knope of doppies) en skuif dit weg soos julle aftel. Later skuif ‘n mens twee-twee as jy in tweë tel en drie-drie […]

vervoer

15 Kommentaar


Adri het gevra oor ‘n paar idees i.v.m. vervoer…As ek aan ‘n les of ‘n tema rakende vervoer dink, wil ek hoofsaaklik op die drie “gebiede” van vervoer dink, naamlik:  Lug-, see- en padvervoer. Koppel spesifieke kriteria aan elkeen soos spoed, grootte van voertuig, ensovoorts.  Reis jy vir die lekkerte, vir werk, vir plig, vir […]

halveer

21 Kommentaar


  J en H het onlangs navrae gerig oor die verduideliking van halvering vir ‘n Graad 1-outjie.  Hiermee dan my manier van verduidelik… Die maklikste manier om halvering te verduidelik is met ‘n paar lekkers (of kamma-lekkers).  Bespreek die term “helfte” – iets word in twee ewe groot stukke verdeel.  Halveer is net die “doen-woord” […]

deling

5 Kommentaar


Iemand het onlangs gevra dat ons ‘n bietjie na deling kyk. Deling is die teenpool van vermenigvuldiging (inversie) soos minus teenoor plus. Waar vermenigvuldiging kyk hoeveel keer jy iets kan optel tot by die antwoord, kyk deling na die hoeveelheid kere waar jy kan aftrek (uit deel). Daar is verskillende vorme van deling: Verdeling en […]

Drukbare bladsye (printables)

949 Kommentaar


Ek het begin om dokumente by die gewone skrywes in te voeg (soos die een met sigwoorde).  As jy na die “search”-blokkie (sien regs bokant die lysie skakels) gaan, behoort jy verskillende terme te kan soek…of kontak my en ek sal help soek.  NB.  Die prente op hierdie blad dien slegs as voorbeelde van die dokumente […]

woordsomme

10 Kommentaar


Begin deur die probleem te lees. Watter getalle / hoeveelhede kry ons in die som?  Bv. ‘n drie, ‘n tien, ens. Wat dink jy moet ons doen? Bymekaar tel / plus / optel…wegneem / aftrek / minus…meer maak…minder maak? Bespreek die woordeskat in die probleem. Bv. Jan spaar R2 elke dag.  Hoeveel geld spaar hy […]

wiskunde

15 Kommentaar


Woensdag is Internasionale Wiskunde Dag. Tel ekstra lekker en doen ekstra interessante wiskunde werkies. Wat van ‘n paar wiskunde of hoofreken uitdagings by die skool of om die koffietafel? By Superkids kan jy jou eie werkvelle opstel om spesifieke velde te dek (vir jonk en oud). Dan is daar ook die Math Worksheet Generator waar […]